{"id":7551,"date":"2010-02-10T07:40:12","date_gmt":"2010-02-10T07:40:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7551"},"modified":"2010-02-10T07:40:12","modified_gmt":"2010-02-10T07:40:12","slug":"waar-is-dit-veilig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7551","title":{"rendered":"Waar is dit veilig?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Aantal jare gelede het \u2018n Suid-Afrikaanse minister die opmerking gemaak dat huisbrake in Australi\u00eb meer algemeen voorkom as in Suid-Afrika.<\/p>\n<p> Niemand het hom ernstig opgeneem nie.<\/p>\n<p> Die minister se statistieke is waarskynlik gebaseer op di\u00e9 van Nation Master, wat Australi\u00eb inderdaad bo-aan die lys plaas met Suid-Afrika in die 10de plek. Hierdie tabel druk egter huisbrake per 1 000 van die bevolking uit, waar die SAPD se syfers dit in huisbraak per 100 000 van die bevolking uitdruk. Word die SAPD se eie syfers gebruik en omgewerk na dieselfde norm as di\u00e9 Nation Master, klop dit hoegenaamd nie en is dit duidelik dat die twee instellings nie dieselfde syfers as grondslag gebruik nie.<\/p>\n<p> Selfs al sou dit statisties die waarheid wees, is dit in Suid-Afrika so dat die totale lengte van duiwelsvurkomheining waarskynlik langer as die Chinese se Groot Muur is. Dit is afgesien daarvan dat versekeraars diefwering vereis wat aan tronktralies herinner, alarms en dikwels gewapende reaksie. Voeg hierby die groot, kwaai honde en \u2018n gemiddelde voorstedelike huis in Suid-Afrika herinner goed aan Fort Knox.<\/p>\n<p> Ten spyte hiervan beleef Suid-Afrika jaarliks ongeveer \u2018n kwart miljoen gerapporteerde huisbrake. Omdat dit so moeilik gemaak word om in te breek word eenvoudig gekyk waar die swak skakel is, en dit is wanneer die mense tuis is, met die gevolglike skerp toename in huisrooftogte. Dit beloop nou reeds sowat 20 000 gerapporteerde gevalle per jaar, dubbel soveel as 5 jaar gelede.<\/p>\n<p> Voeg hierby die moorde en verkragtings tuis wat in ander kategorie\u00eb opgeneem word, en dit is skrikwekkend, om die minste te s\u00ea.<\/p>\n<p> Die afgelope week het verskeie voorvalle van moord- en roof in veiligheidskomplekse voorgekom, met die jongste die verkragting van die vrou van \u2018n gospelsanger terwyl die sanger vasgebind was.<\/p>\n<p> Intussen duur plaasaanvalle ongestoord voort, waar die landbouers ook intensiewe voorsorg tref, waaronder intelligensiestelsels en eie reaksiemagte.<\/p>\n<p> Plaasmoorde in Suid-Afrika is statisties die hoogste voorkoms van moord onder enige identifiseerbare groep ter w\u00eareld \u2013 selfs ho\u00ebr as bruin mans in die Wes-Kaap wat tradisioneel as die hoogste ter w\u00eareld gereken is en met bendebedrywighede verband hou.<\/p>\n<p> Die regering se reaksie is om die burgery te ontwapen. Uiteindelik wil die polisie sien dat net die polisie wapens het \u2013 \u2018n skrikwekkende gedagte as in gedagte gehou word hoeveel wapens die polisie jaarliks verloor. Skrikwekkend as die omvang van wapensmokkel oor die land se grense in gedagte gehou word. In die proses is dit nie die wetsgehoorsames wat bewapen word nie, maar die misdadigers.<\/p>\n<p> Die regering swyg dawerend oor plaasmoorde.<\/p>\n<p>Navorsers het \u2018n patroon ontdek in hoe \u2018n mate lande, of in die geval van die VSA \u00a0se deelstate, skielik strenger oor vuurwapens in privaatbesit word namate groot Fifa-byeenkomste daar aangebied gaan word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/burglin-bob\">Burglin\u2019 Bob<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/prokuraturakharkiv\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Aantal jare gelede het \u2018n Suid-Afrikaanse minister die opmerking gemaak dat huisbrake in Australi\u00eb meer algemeen voorkom as in Suid-Afrika. Niemand het hom ernstig opgeneem nie. Die minister se statistieke is waarskynlik gebaseer op di\u00e9 van Nation Master, wat Australi\u00eb inderdaad bo-aan die lys plaas met Suid-Afrika in die 10de plek. Hierdie tabel druk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7551\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar is dit veilig?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[227,5336,6871,6335,6336],"class_list":["post-7551","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-anc","tag-fifa","tag-ontwapening","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoorde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7551","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7551"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7551\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7551"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7551"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7551"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}