{"id":7530,"date":"2010-02-09T10:20:19","date_gmt":"2010-02-09T10:20:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7530"},"modified":"2010-02-09T10:20:19","modified_gmt":"2010-02-09T10:20:19","slug":"herrie-se-kerrie-piesangrepubliek-of-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7530","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/herriekerrie_100_100.jpg\" border=\"0\" width=\"100\" height=\"100\" \/>Herrie sien die ANC beplan om van die stelsel van Uitspattige Burgemeesters ontslae te raak. Herrie wil tog voorstel dat daar sommer terselfdertyd ontslae geraak word van raadslede wie se munisipale rekenings agterstallig is. Dit sal nou wel, volgens die Uitspattige Burgemeester, in Dihlabeng se geval beteken die raad sal nie meer \u2018n kworum h\u00ea nie.<\/p>\n<p> En net daar l\u00ea die uitkomste dalk. Dan kan die regering die munisipalietit onder administrasie plaas en die Belastingbetalersvereniging vra om sake te kom regruk. As administrateurs.<\/p>\n<p> Want staan, toekennings vir uitstaande diens is veronderstel om niks met uitstaande munisipale rekenings te doene te h\u00ea nie.<\/p>\n<p> En Mangaung het nog Dihlabeng se vorige Hoof- Uitvoerende Beampte gaan afvry, en nou lyk die Vrystaatse hoofstad se OG-verslag soos ouma Engela se koekoekhen na sy skielik deur \u2018n triestige winterre\u00ebn oorval is. Met di\u00e9 verskil, die hen kan darem nog op haar eie pote staan.<\/p>\n<p> Maar Herrie het \u2018n spesmaas die ontslae raak van Uitspattige Burgemeesters gaan by le\u00eb woorde bly. Want sien, die Kartel van Uitspattige Burgemeesters, beter bekend as die Burgemeesterstaliban (SALGA), sal dit darem heftig teenstaan.<\/p>\n<p> Nog \u2018n rede hoekom Herrie meen die goewerment sal maar langtand regruk, is oor die siening van wat bevredigend is. Die koerante skryf nog van \u201c\u2019n beheptheid met middelmatigheid,\u201d dan wonder Herrie net \u2013 as dit is hoe middelmatigheid lyk, hoe lyk swak?<\/p>\n<p> Nee kyk, Herrie is baie begerig dat sake nou gou-gou reggeruk word, want Herrie kan die versekering gee as die OG se voorspelling dat \u2018n misipaal ophou om as lopende saak voort te bestaan, is dit lelik. Skaars het die OG di\u00e9 spesmaas oor Mangaung uitgespreek, toe loop die vullislorries nie. Toe staan hulle. Gelukkig nie so erg soos in Pretoria nie, maar darem so dat iemand haar vullis in die Glaspaleis gaan omkeer het.<\/p>\n<p> Herrie hoor ook nou die dag deel van die gasheerstede vir die sokker se verpligtinge is om \u2018n klomp inheemse bome te plant. Gelukkig hoef niemand gate hiervoor te grawe nie (die grawe is glo gebreek), dit kan sommer in die slaggate in die strate en op die sypaadjies geplant word.<\/p>\n<p> Dan moet die misipales ook nog vir Fifa tevrede stel dat daar \u2018n program is om die vullis te \u201crecycle.\u201d Herrie het \u2018n spesmaas die regering misverstaan di\u00e9 ding, want nou \u201crecycle\u201d hulle die HUB\u2019s en ander wat uitgevang word. Dit beteken hulle meen die spul is \u201cvuilgoed.\u201d <\/p>\n<p> Die soort \u201crecycling\u201d beteken ook die kennis en vernuf word landswyd versprei. So kan die mense iewers in Noordwes by hul administrateur nou die kundigheid van tenderbedrog, ba<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/herriekerrie_100_100.jpg\" border=\"0\" width=\"100\" height=\"100\" \/>antjies en boeties en so meer leer wat die administrateur as munisipale bestuurder iewers in die Vrystaat opgedoen het.<\/p>\n<p> Herrie wou nog ter afsluiting groet met die wense dat die lesers tog nie op die peisangskille gly nie, maar neef Karools s\u00ea dis g\u2019n piesangskille waarop die mense so op straat gly nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/barrettes\/\">wedding comb hair<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Herrie sien die ANC beplan om van die stelsel van Uitspattige Burgemeesters ontslae te raak. Herrie wil tog voorstel dat daar sommer terselfdertyd ontslae geraak word van raadslede wie se munisipale rekenings agterstallig is. Dit sal nou wel, volgens die Uitspattige Burgemeester, in Dihlabeng se geval beteken die raad sal nie meer \u2018n kworum h\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7530\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie se kerrie: Piesangrepubliek of nie?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7002,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[8733],"class_list":["post-7530","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen","tag-herrie-se-kerrie-piesangrepubliek-of-nie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7530","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7530"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7530\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7002"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7530"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7530"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7530"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}