{"id":7529,"date":"2010-02-09T10:17:28","date_gmt":"2010-02-09T10:17:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7529"},"modified":"2010-02-09T10:17:28","modified_gmt":"2010-02-09T10:17:28","slug":"nasionale-waterforum-fokus-op-waterkrisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7529","title":{"rendered":"Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis"},"content":{"rendered":"<p>Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter.\u00a0 Geen beter getuienis daaromtrent is seker beskikbaar as di\u00e9 van me. Nobubele Ngele, waarnemende direkteur-generaal van waterwese en omgewingsake, wat teenoor die ad hoc-komitee oor dienslewering ges\u00ea net 30 van die land se 283 munisipaliteite het waterdienste wat tans behoorlik funksioneer, en dat \u2018n verdere 23 munisipaliteite in waterkrisis in die gesig staan.<\/p>\n<p> Ondertussen kom al meer getuienis van waterbesoedeling aan die lig.\u00a0 So loop daar tans ongeveer 2 miljoen liter rioolwater daagliks in die Hartebeespoortdam in, wat later natuurlik ook verder stroom-af gaan.\u00a0 Verlate myne aan die Wes-Rand laat duisende liter suur mynwater vry.<\/p>\n<p> Verlede jaar het die Nasionale Waterforum (NWF) tot stand gekom, waarbinne\u00a0 talle belanghebbende organisasies hande vat om die omvang van die waterkrisis in die land te probeer vasstel, en daarvolgens aksieplanne op te stel ten einde die krisis in belang van die land en sy inwoners te beredder. Teen die huidige tempo gaan daar binne enkele jare geen water meer beskikbaar wees vir menslike gebruik of voedselproduksie nie.<\/p>\n<p> NWF het sopas sy webblad bekend gestel, waarop alle beskikbare inligting rondom water geplaas gaan word.\u00a0 Lede van die publiek kan foto\u2019s van waterprobleme daarop plaas, saam met \u2018n beskrywing van plek, aard en omvang van die probleem.\u00a0 NWF het ook \u2018n spesiale selfoonnommer vir die doel beskikbaar gestel, sodat mense met hulle selfone foto\u2019s kan neem en dit dadelik na NWF se selfoon deurstuur, waarna dit op die webblad geplaas sal word.<\/p>\n<p> Die webblad adres is www.nwf.za.net<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0438 \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die waterkrisis in die land word daagliks al hoe groter.\u00a0 Geen beter getuienis daaromtrent is seker beskikbaar as di\u00e9 van me. Nobubele Ngele, waarnemende direkteur-generaal van waterwese en omgewingsake, wat teenoor die ad hoc-komitee oor dienslewering ges\u00ea net 30 van die land se 283 munisipaliteite het waterdienste wat tans behoorlik funksioneer, en dat \u2018n verdere &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7529\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nasionale Waterforum fokus op waterkrisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5376,8732,3357,8731],"class_list":["post-7529","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-munisipaliteite","tag-nasionale-waterforum","tag-water","tag-waterkrisis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7529","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7529"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7529\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7529"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7529"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7529"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}