{"id":7510,"date":"2010-02-07T08:16:40","date_gmt":"2010-02-07T08:16:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7510"},"modified":"2010-02-07T08:16:40","modified_gmt":"2010-02-07T08:16:40","slug":"mediawoelinge-in-biskaje","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7510","title":{"rendered":"Mediawoelinge in Biskaje"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die selfegeringstatus wat die Baske na Franco se dood van Spanje verkry het, het nie alle probleme opgelos nie. Dit word goed deur die lot van twee koeante in hierdie gebied gedemonstreer. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Aan die een kant het die aanklaers nou, na sewe jaar gevra dat die vyf Baskiese joernaliste wat tereg staan dat hul koerant, Egunkaria, die Baskiese terreurgroep, ETA, gesteun het, nou vrygelaat word. Die aanklaers voer aan dat daar \u2018n gebrek aan bewyse bestaan. Die koerant is sedert 2003 nie meer toegelaat om te verskyn nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Pas het \u2018n vermeende ETA-bom by nog \u2018n dagblad afgegaan, \u2018n meter dik muur \u2013 juis versterk teen moontlike bomaanvalle &#8211; verwoes en \u2018n deel van die gebou se dak het ook in die slag gebly. Hierdie koerant, El Correo (Die Koerier) verskyn in Spaans. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Verslaggewers sonder Grense het op beide insidente gereageer. Di\u00e9 organisasie vra dat die regter die vyf joernaliste vryspreek en dat die koerant toegelaat word om weer te verskyn. Die uitgerekte verhoor en verdagings jaar na jaar was as onwaardig van \u2018n lidland van die Europese Unie beskryf. Die vermeende ETA-aanval op El Correo is ook veroordeel. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die Baskiese gebied \u2013 dit wil s\u00ea waar die Baskiese owerheid oor \u2018n mate van selfregering beskik, bestaan uit die provinsies Biskaje, Alava en Guiposcua. Pogings om Biskaje op staatkundige gelyke voet met die res van Spanje te plaas en die reg op afskeiding word veral in Spanje teengestaan. Intern is die Baske ook nie volkome eendragtig nie. Die talle dialekte van Baskies en die teenwoordigheid van verskeie klein minderheidsgroepe in Baskiese gebied het Spaans in sekere opsigte, veral ho\u00ebr onderrig, \u2018n voorkeurtaal gemaak. Eers teen die einde van die 20ste eeu is \u2018n gestandaardiseerde Baskies, Batue, ingevoer wat die taal volwaardige wetenskaplike uitdrukkingsvermo\u00eb gee. Dit sal na verwagting die status van Baskies by sy eie sprekers baie bevorder. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/card-product\/1035372-1018-3p-happy-town\">happy town<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/crime\/1158396.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die selfegeringstatus wat die Baske na Franco se dood van Spanje verkry het, het nie alle probleme opgelos nie. Dit word goed deur die lot van twee koeante in hierdie gebied gedemonstreer. Aan die een kant het die aanklaers nou, na sewe jaar gevra dat die vyf Baskiese joernaliste wat tereg staan dat hul koerant, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7510\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mediawoelinge in Biskaje&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7549,8700,8698,8701,8699,8697,8696],"class_list":["post-7510","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-baske","tag-baskies","tag-baskiese-joernaliste","tag-batue","tag-el-correo","tag-eta","tag-mediawoelinge-in-biskaje"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7510","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7510"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7510\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7510"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7510"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7510"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}