{"id":7492,"date":"2010-02-05T06:55:56","date_gmt":"2010-02-05T06:55:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7492"},"modified":"2010-02-05T06:55:56","modified_gmt":"2010-02-05T06:55:56","slug":"verbod-op-tshwane-geld-steeds","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7492","title":{"rendered":"Verbod op Tshwane geld steeds"},"content":{"rendered":"<p>Die Tshwane Metroraad het misluk met pogings om die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (ASA) se bevinding in AfriForum se guns, naamlik dat dit misleidend is om in advertensies na die stad Pretoria as \u201cTshwane\u201d te verwys, ter syde te laat stel.\u00a0 <\/p>\n<p> Die Metroraad het op 1 Februarie 2010 sy hofaansoek in hierdie verband teruggetrek.\u00a0 Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het daarna \u0149 verswarende kostebevel teen die Metroraad gegee weens die raad se \u201cmiskenning van hofprosedures\u201d, en verder beveel dat die raad weens die laat terugtrekking ook die kostes moet betaal van die regspanne wat 2 Februarie vir die aanhoor van die saak oopgehou het.\u00a0 <\/p>\n<p> Gevolglik geld die verbod op die plasing van die Metroraad se nie-statut\u00eare advertensies, wat deur die ASA ingestel is weens die Metroraad se weiering om die uitspraak te aanvaar, steeds.<\/p>\n<p> Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, wat die klag teen die Metroraad by die ASA ingedien het, het sy tevredenheid uitgespreek dat die verbod op \u201cTshwane\u201d-advertensies steeds geld.\u00a0 \u201cOns is reeds sedert 3 Mei 2005 gewikkel in hierdie dispuut voor die ASA en uiteindelik is die punt nou bereik waar die Metroraad noodgedwonge moes aanvaar dat die ASA se beslissing nie omvergewerp kan word nie.\u00a0 <\/p>\n<p> Dit is net jammer dat die Metroraad in die proses honderde duisende rande van die belastingbetalers se geld op regskostes gemors het,\u201d het Kriel ges\u00ea.<\/p>\n<p> Die ASA het die verbod teen die Metroraad se advertensie ingestel nadat onder meer bevind is dat die raad \u201c\u0149 geskiedenis het van oortredings van die advertensiekode\u201d en dat hulle ASA-uitsprake \u201cflagrant\u201d misken het.<\/p>\n<p> Volgens Kriel is dit onverskillig dat die Tshwane Metroraad ter wille van ideologies- en polities-gedrewe pogings om van Pretoria se naam ontslae te raak, die geleentheid om advertensies te plaas, opgeoffer het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/podemniki_dlya_shinomontazha\/\">\u043f\u043e\u0434\u044a\u0435\u043c\u043d\u0438\u043a\u0438\u0434\u043b\u044f\u0448\u0438\u043d\u043e\u043c\u043e\u043d\u0442\u0430\u0436\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/vestiua.com\/ru\/news\/20150223\/64209.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Tshwane Metroraad het misluk met pogings om die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (ASA) se bevinding in AfriForum se guns, naamlik dat dit misleidend is om in advertensies na die stad Pretoria as \u201cTshwane\u201d te verwys, ter syde te laat stel.\u00a0 Die Metroraad het op 1 Februarie 2010 sy hofaansoek in hierdie verband teruggetrek.\u00a0 Die Noord-Gautengse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7492\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verbod op Tshwane geld steeds&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[8666,753,752],"class_list":["post-7492","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-metroraad","tag-pretoria","tag-tshwane"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7492","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7492"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7492\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7492"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7492"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7492"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}