{"id":7483,"date":"2010-02-04T04:46:48","date_gmt":"2010-02-04T04:46:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7483"},"modified":"2010-02-04T04:46:48","modified_gmt":"2010-02-04T04:46:48","slug":"kuba-skok-oor-behandeling-van-sa-mediese-studente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7483","title":{"rendered":"Kuba skok oor behandeling van SA mediese studente"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Skokkende toestande soos lekkende dakke en swak maaltye kom in \u2018n desperate brief aan die lig wat deur \u2018n Suid-Afrikaanse mediese student in Kuba aan die Christen-Demokratiese Party (CDP) gestuur is.<\/p>\n<p> Baie van die probleme, soos om \u201ceiers in die oggend, in die middag en saans te eet\u201d word toegeskryf daaraan dat Suid-Afrika nog nie die fondse vir hul verblyf en studies oorbetaal het nie, aldus die student wat verkies om naamloos te bly. En al word die slaapkamers en eetkamer gereeld weens lekkende dakke tydens re\u00ebnbuie oorstroom, het nog niemand van die Suid-Afrikaanse missie in Kuba die studente sedert 2005 besoek nie.<\/p>\n<p> \u201cOns is ontsteld oor die toestande wat die student beskryf. Dit is nie die manier waarop met die kinders van arm ouers, of enigeen anders, te behandel nie,\u201d s\u00ea ds. Theunis Botha, leier van die CDP en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA)<\/p>\n<p> \u201cDit kom voor asof die Suid-Afrikaanse regering baie stadig uit die blokke is om sy burgers in die buiteland by te staan, veral waar dit om \u2018vriendskaplike\u2019 regerings soos di\u00e9 van Zimbabwe en Kuba handel. Die regering word te gereeld voor die hof gesleep om sy burgers in die buiteland te beskerm, en selfs om aan hulle hul grondwetlike stemreg te besorg.\u201d<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">\u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skokkende toestande soos lekkende dakke en swak maaltye kom in \u2018n desperate brief aan die lig wat deur \u2018n Suid-Afrikaanse mediese student in Kuba aan die Christen-Demokratiese Party (CDP) gestuur is. Baie van die probleme, soos om \u201ceiers in die oggend, in die middag en saans te eet\u201d word toegeskryf daaraan dat Suid-Afrika nog nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7483\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kuba skok oor behandeling van SA mediese studente&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8656],"class_list":["post-7483","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-kuba-medies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7483","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7483"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7483\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7483"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7483"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7483"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}