{"id":7481,"date":"2010-02-04T04:26:42","date_gmt":"2010-02-04T04:26:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7481"},"modified":"2010-02-04T04:26:42","modified_gmt":"2010-02-04T04:26:42","slug":"osama-se-bykomende-rol-as-paaiboelie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7481","title":{"rendered":"Osama se bykomende rol as paaiboelie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Om enige Amerikaner se aandag vas te vang, noem net Al Ka\u00efda of Osama bin Laden, al is dit eintlik iets anders waaroor \u2018n mens \u2018n stelling wil maak.<\/p>\n<p>Dit is ook nou die indruk wat geskep word uit die voordrag oor terreurbedreigings wat die CIA se direkteur, Leon Panetta en ander intelligensieho\u00ebs voor die Amerikaanse Kongres.<\/p>\n<p> Niemand sal betwyfel dat Al Ka\u00efda \u2018n bedreiging inhou nie, en dat die waarskuwing dat so \u2018n aanval in die volgende drie tot ses maande verwag kan word, nie, maar die tipe aanval wat verwag word is skynbaar nie meer die groot probleem nie.<\/p>\n<p> Die skade wat kuberterroriste kan aanrig, is skynbaar veel erger.<\/p>\n<p> Maar om op hierdie gevaar te wys en skadebeheer toe te pas op pres. Barack Obama se voorgestelde besnoeiings in die Homeland Security se Kuber-afdeling, moet \u2018n bedreiging voorgehou word wat die taal van die politici praat.<\/p>\n<p> En dit is Al Ka\u00efda en Osama, veral aangevuur nadat die Nigeri\u00ebr, Umar Farouk Abdulmutullab op Kersdag \u2018n vliegtuig in vlug van Amsterdam na Detroit met gesofistikeerde plofstof probeer opblaas het.<\/p>\n<p> Dit help ook dat Abdulmuullab volgens die intelligensievoorlegging soos \u2018n kanarie sing. Dit gee geloofwaardigheid aan enige aansprake. Die skietorgie van die milit\u00eare sielkundige by Fort Hood, maj. Nidal Hassan, help ook om die Kongres en publiek se aandag vasgevang te hou van \u2018n bedreiging uit radikale Islam-oorde.<\/p>\n<p> Weens die intensiewe intelligensieveldtog om Al Ka\u00efda te neutraliseer, is dit nou bykans onmoontlik vir \u2018n goed-opgeleide terroiris om met enige beduidende soort plofstof op \u2018n plek te beland waar hy kan skade aanrig.<\/p>\n<p> Daarom, waarsku Panetta, sal dit \u2018n \u201cskoon\u201d terroris wees wat baie kort aan opleiding blootgestel was sodat die intelligensieagentskappe hom nog nie kon \u201coptel\u201d nie, en sy wapens sal nuut-ge\u00efmproviseerd wees. Die uiteindelike terreurdaad sal ook gouer uitgevoer word, ook om te keer dat die intelligensie-agentskappe tyd het om die spoor te vat.<\/p>\n<p> Om veilig te wees, meen die CIA egter ook \u2018n terroris sal baie goed opgelei moet wees om met meer gesofistikeerde plofstof te kan werk as dit wat Abdulmutllab aan boord gesmokkel het. Hierdie soort plofstof, meen die CIA, behoort nou deur nuwe intelligensie-inligting en verbeterde sekuriteit nie weer \u2018n bedreiging in te hou nie.<\/p>\n<p> Maar die minder goed opgeleide wat nou wesenlike gevaar inhou, is \u2018n tipiese \u201calleenlopende wolf.\u201d Baie van hulle sal \u201ctuisvervaardigde ekstremiste\u201d wees wat deur Al Ka\u00efda bearbei word om terreur te pleeg.<\/p>\n<p> Dit is egter die potensiaal van kuberaanvalle wat nou die grootste bedreiging inhou. Dit kan massiewe infratrukturele skade tot gevolg h\u00ea, en dit kan die w\u00eareldekonomie in \u2018n warboel laat ontaard \u2013 alles veilig agter \u2018n rekenaarskerm baie ver van die teikengebiede. Dit kan, in kort, die gerekenariseerde del van die w\u00eareld tot stilstand bring.<\/p>\n<p> Obama het beloof om hierdie bedreiging ernstiger op te neem, maar toe in die prakyk begrotingsbesnoeiings by die bekampers aanbeveel.<\/p>\n<p> Nou word Al Ka\u00efda benewens sy werklike bedreiging, ook as paaiboelie gebruik om die kuberbedreiging te kan hoklslaan.<\/p>\n<p> Bron: Verwerk en bygewerk uit \u2018n Montana Standard-artikel<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/detskiy-transport\/detskie-dvuhkolesnye-velosipedy\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432\u0435\u043b\u043e\u0441\u0438\u043f\u0435\u0434 \u0432 \u0437\u0430\u043f\u043e\u0440\u043e\u0436\u044c\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u043e\u0441\u044c\u0435<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Om enige Amerikaner se aandag vas te vang, noem net Al Ka\u00efda of Osama bin Laden, al is dit eintlik iets anders waaroor \u2018n mens \u2018n stelling wil maak. Dit is ook nou die indruk wat geskep word uit die voordrag oor terreurbedreigings wat die CIA se direkteur, Leon Panetta en ander intelligensieho\u00ebs voor die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-7481","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7481","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7481"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7481\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7481"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7481"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7481"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}