{"id":7476,"date":"2010-02-03T08:01:49","date_gmt":"2010-02-03T08:01:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7476"},"modified":"2010-02-03T08:01:49","modified_gmt":"2010-02-03T08:01:49","slug":"n-land-met-mense","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7476","title":{"rendered":"&#8216;n Land m\u00e9t mense"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ongelooflike geskiedkundige tonnelvisie, noem Volksblad vanoggend \u2018n siening dat mnr. F.W. de Klerk 20 jaar gelede die land se lot ondergeskik moes stel aan die regte van minderhede.<\/p>\n<p> Die grondslagfase van Politieke Wetenskap en ander staatswetenskappe leer egter dat geen grondgebied \u2018n land kan wees sonder mense nie. Wanneer in landsbelang opgetree word, kan dit dus nie geskei word van die belang van die inwoners nie. Minderhede geniet ook volkeregtelike regte om hul belange te verskans.<\/p>\n<p> Ook oor die opsies wat tot \u2018n land se beskikking is om die realiteite en aspirasies te versoen, is \u2018n magdom beproefde modelle beskikbaar, terwyl niks die betrokke land verhinder om uit ervaring van ander en eiesoortige omstandighede \u2018n nuwe model saam te stel nie.<\/p>\n<p> Om dan uit pas met al hierdie opsies op te tree en te verwag dat alles sal regkom dui op \u201congelooflike geskiedkundige tonnelvisie.\u201d<\/p>\n<p> Die pot kan die ketel dus met gemak verwyt.<\/p>\n<p> Trouens, uit die harde nuusberigte wat met die Rubiconvieringe saamgeval het, is dit duidelik dat die skeptici oor hoe sake aangepreek is, \u2018n besliste voordeel het omdat hulle die huidige realiteit kan kritiseer sonder dat die feesgangers met harde feite kan bewys dat \u2018n meer politiek-wetenskaplike oplossingsbenadering ook sou faal.<\/p>\n<p> Die politieke wetenskaplikes kan wel put uit die voordele wat meer wetenskaplike opsies elders in die w\u00eareld ingehou het waar ook staatkundige opsies gevolg is wat dan staatsregtelik en in pas met die volkereg neerslag vind.<\/p>\n<p> Daar word gereeld gewag gemaak daarvan dat Suid-Afrika se grondwet op die Indiese geskoei is. In werklikheid is dit hoogstens ten opsigte van die hoofstuk oor menseregte waar.<\/p>\n<p> Die eerste verskil kom reeds in by die spesiale verskanste setels wat Indi\u00eb se oorspronklike inheemse bevolking, die sowat 30 miljoen Adivasi, in die sentrale parlement het. Verder maak die grondwet voorsiening dat die deelnemende state se grense volgens die woonverspreiding van groepe getrek word, en word nog etniese deelstate gevorm wanneer die behoefte ontstaan.<\/p>\n<p> Net oorkant \u2018n nou seestraat, in Sri Lanka, het \u2018n etniese burgeroorlog 26 jaar lank gewoed, voor die Singalees-oorheersde regering deur milit\u00eare mag die Tamil-opstand onderdruk het. Wat Sri Lanka nou beleef, is geen model vir vrede nie. Die pas-afgelope verkiesing is deur geweld gekenmerk, en die president, as kandidaat met \u2018n hardvogtige houding teenoor die Tamilaspirasies, is oorweldigend herkies. Dit verhoog die polarisasie. In die buiteland het die Tamils in diaspora \u2018n sambreelliggaam gevorm om te besin oor hoe om die stryd verder te voer. Voor die einde van die burgeroorlog het hulp ter waarde van sowat $300 miljoen per jaar die Tamil-opstandelinge bereik.<\/p>\n<p> Die land hou, volgens die opposisie, nog derduisende Tamils in interneringskampe aan, en beweer dat die president self agter die bevel tot die pleeg van oorlogsmisdade staan. Sri Lanka beklee die 162ste posisie uit \u2018n moontlike 175 op die persvryheidsindeks, en volgens Verslaggewers sonder Grense het onverdraagsaamheid jeens die media na die verkiesing nog verder toegeneem.<\/p>\n<p> Maak die politieke wetenskaplikes hulself skuldig aan dieselfde soort oppervlakkigheid as die media se kundigheidsvlak op hierdie terrein, is dit eenvoudig om te s\u00ea Suid-Afrika se grondwet het meer ooreenkomste met di\u00e9 van Sri Lanka as met di\u00e9 van Indi\u00eb. Op die staatkundige terrein is niks egter so eenvoudig nie, en baie van die vertolkings wat nou gelees en gehoor word het meer te make met ideologiese oogklappe as politiek-wetenskaplike suiwerheid.<\/p>\n<p> Net omdat ter aanvang die fout gemaak is om teen alle staatkundige en staatsregtelike logika in die liberale opsie te volg, beteken nie dat die saak nie later meer wetenskaplik suiwer beoordeel kan word nie.<\/p>\n<p> Begrawe ego\u2019s en tree vir \u2018n slag in belang van die land \u00e9n sy mense, \u00e1l sy mense, op<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online casino free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/04.09.2017\/kak_biznesu_vybrat_gruzoperevozchika_sovety_eksperta_po_kargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ongelooflike geskiedkundige tonnelvisie, noem Volksblad vanoggend \u2018n siening dat mnr. F.W. de Klerk 20 jaar gelede die land se lot ondergeskik moes stel aan die regte van minderhede. Die grondslagfase van Politieke Wetenskap en ander staatswetenskappe leer egter dat geen grondgebied \u2018n land kan wees sonder mense nie. Wanneer in landsbelang opgetree word, kan dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7476\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Land m\u00e9t mense&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[8632,5165,8654,8616,8652,8631,8653],"class_list":["post-7476","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-de-klerk","tag-grondwet","tag-indiese-grondwet","tag-oorgawe","tag-politieke-wetenskap","tag-rubicon","tag-volkereg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7476","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7476"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7476\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7476"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7476"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7476"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}