{"id":7475,"date":"2010-02-03T07:34:18","date_gmt":"2010-02-03T07:34:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7475"},"modified":"2010-02-03T07:34:18","modified_gmt":"2010-02-03T07:34:18","slug":"blair-voor-stok-gekry-oor-sy-leuens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7475","title":{"rendered":"Blair voor stok gekry oor sy leuens"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Gespanne en by tye bewende Tony Blair, gewese Britse eerste minister, moes di\u00e9 week ses ure lank die vrae van \u2019n kommissie van ondersoek onder leiding van sir John Chilcott trotseer wat volledig op televisie gebeeldsend is.<\/p>\n<p> Hy het indringende vrae vermy deur lang futlose beskrywings van allerlei onbenullighede.<\/p>\n<p> Blair hou vol dat hy die regte besluit geneem het om Irak saam met Amerika binne te val.<\/p>\n<p> Brittanje se vorige minister van internasionale ontwikkeling, Clare Short, het die oud-premier van oneerlikheid beskuldig en ges\u00ea sy glo die regering se destydse hoofregsverteenwoordiger het ook die Britse kabinet oor die wettigheid van die aanval in Irak in 2003 mislei.<\/p>\n<p> Short het uit die kabinet bedank omdat Blair haar glo onder &#8216;n valse indruk gebring het, deur voor te gee dat die VN wat \u2019n hoofrolspeler was. Sy het aan die kommissie ges\u00ea daar was geheimsinnigheid en misleiding omdat normale kommunikasie oor die aangeleentheid gestaak is.<\/p>\n<p> Sy beskuldig Blair daarvan dat hy die VSA \u201ckoorsagtig\u201d wou bystaan en allerlei leuens bedink het om dit te kan doen.<\/p>\n<p> Blair het ges\u00ea die terreurdade van 9\/11 het hom oortuig om Saddam Hoesein uit die samelewing te verwyder. Dat Saddam hoegenaamd nie met 9\/11 verbind word nie, is nie geopper nie. Hy het nietemin toegegee dat hy aan George W. Bush Brittanje se bystand teen Saddam belowe het, reeds &#8216;n jaar v\u00f3\u00f3r die inval.<\/p>\n<p> Blair het egter erken dat Saddam nie oor enige wapens van massavernietiging beskik het nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">play casino slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Gespanne en by tye bewende Tony Blair, gewese Britse eerste minister, moes di\u00e9 week ses ure lank die vrae van \u2019n kommissie van ondersoek onder leiding van sir John Chilcott trotseer wat volledig op televisie gebeeldsend is. Hy het indringende vrae vermy deur lang futlose beskrywings van allerlei onbenullighede. Blair hou vol dat hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7475\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blair voor stok gekry oor sy leuens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[8649,8651,7402,8650],"class_list":["post-7475","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-blair","tag-clare-short","tag-irak","tag-wapens-van-massavernietiging"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7475","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7475"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7475\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7475"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7475"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7475"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}