{"id":7469,"date":"2010-02-02T15:21:18","date_gmt":"2010-02-02T15:21:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7469"},"modified":"2010-02-02T15:21:18","modified_gmt":"2010-02-02T15:21:18","slug":"die-afrikaner-pleitbedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7469","title":{"rendered":"Die Afrikaner-pleitbedryf"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">\n<p><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/02\/buiger.jpg\" border=\"0\" alt=\"Portret van 'n Afrikaner-'leier'?\" title=\"Portret van 'n Afrikaner-'leier'?\" \/>Ek het verlede week kennis geneem van  Pieter Mulder (VF+), se \u201cbesadigde\u201d repliek, op Tokyo Sexwale se belaglike en  ongefundeerde uitsprake, rakende die Boere, wat nou ook vir die regering  veroorsaakte plakkerskampe, geblameer word. Vandag lees ek toe Ben  Marais\u00a0(TLU SA), se reaksie op Sexwale se snert\u00a0op Praag.<\/p>\n<p>In  beide gevalle staan ek verstom oor die twee \u201chere\u201d se \u201cbesadigde, redelike en  beskaafde\u201d benaderings en nie-konfronterende woordkeuses. \u2018n \u201cRedelikheid\u201d wat  grens aan papbroekigheid. Hulle is nie eens bereid om direkte verbale opstoking  teen ons mense, met harde woorde te veroordeel nie. As harde woorde hul hartjies  laat vibrileer, wat sou fisiese verdedigsaksies daaraan doen?<\/p>\n<p>Geen wonder  die swart regering, sy verkose leiers en sy gepeupel, trap al hoe feller en al  hoe meer op die Afrikaner en sy regte nie. Want ons sogenaamde Afrikaner-\u201cleiers\u201d, het die kuns en spel van \u201csamewerkende opposisie\u201d vervolmaak. Die kuns  van kruip en pleit, terwyl hul voorgee dat hul regop loop en behoede ons, lei\u2026  Die kuns van pleit, terwyl hul voorgee dat hul ons Afrikaners se saak  beveg!<\/p>\n<p>Uit die linkerhoek van hul konstant skeef getrekte monde, preek  hul pasifisme en verdraagsaamheid aan ons mense wat links en regs met toenemende  re\u00eblmaat en arrogante brutaliteit beroof, gemartel, vermink, verkrag en vermoor  word. Dit terwyl hierdie selfde ou Afrikanervolkie met venynige wette en  toepassing daarvan, ekonomies vernietig word in so &#8216;n mate dat enige weerhouding  van belasting nie as protes beskryf behoort te word nie, maar as ekonomiese  en fisiese selfverdediging.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>Afrikakultuur bepaal dat die \u201csterkman\u201d maak soos hy wil, slaap waar hy wil, s\u00ea wat hy wil en dat hy so doen, wanneer en hoe en teen wie, hy wil. En die meerderheid swartes ondersteun daardie &#8220;sterkman&#8221; wat sy \u201ckrag\u201d so mildelik bewys, onvoorwaardelik.<\/p>\n<p>Hieruit is dit selfs vir \u2018n blinde duidelik dat die swart kultuur, die &#8220;redelike&#8221; blanke en Afrikaner-&#8220;leiers\u201d, as  swakkelinge verag. Die swart leiers speel ook net die \u201cspel\u201d met hierdie  \u201cinnemende en redelike\u201d blanke \u201cleiers\u201d, om soveel moontlik in te palm en die  blankes so ver moontlik te verswak, voordat die valbylspel plaasvind.<\/p>\n<p>In die ou dae, toe die meerderheid Afrikaners arm was, het baie mans  \u201celbow patches\u201d op hul baadjies gedra. Iets wat veral te sien was by blanke  onderwysers.<\/p>\n<p>Vandag sal die nuutste mode sekerlik wees dat Afrikaner-&#8220;leiers\u201d \u201cknee patches\u201d op hul broeke laat aanstik, om die pleitbedryf sagter op  die knie\u00eb te maak.<\/p>\n<p>Dit het dringend tyd geword dat Afrikaners besef dat  diegene wat jou volk se ondergang beplan en bewerkstellig, is nie jou politieke  opponente nie! Hulle is jou vyande!<\/p>\n<p>As daardie vyand leef en oorleef met  die &#8220;sterkman&#8221;-sindroom, sal die Afrikaner &#8220;kleinmannetjie&#8221;-sindroom vir seker  nie tot Afrikaneroorlewing en -voortbestaan lei nie.<\/p>\n<p>Afrikaneroorlewing  sal daarvan afhangof ons die gees van vrees in Kees kan skep.<\/p>\n<p>Magsbalans is die antwoord. 70% van enige stryd is sielkundig. Maw  dit gaan oor die be\u00efnvloeding van die vyand se persepsies.<\/p>\n<p>As beide kante van strydende faksies mekaar  wedersyds vrees, sal daar gewoonlik vrede heers en sal die een die ander  respekteer.<\/p>\n<p>Sonder daardie magiese magsbalans, sal die sterker  faksie, op een of ander stadium poog om die swakker faksie\u00a0finaal uit te  wis.<\/p>\n<p>Daar is &#8216;n gesegde wat lui: As jy vrede nastreef, berei voor vir  oorlog!<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/demisezonnaja-odezhda\/reglany-rubashki-gol-fy\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0433\u043e\u043b\u044c\u0444 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/chp.com.ua\/stati-partnerov\/biznes-i-uslugi\/item\/51465-poisk-postavshchika-v-kitae-realnyy-opyt-postroeniya-uspeshnogo-biznesa\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het verlede week kennis geneem van Pieter Mulder (VF+), se \u201cbesadigde\u201d repliek, op Tokyo Sexwale se belaglike en ongefundeerde uitsprake, rakende die Boere, wat nou ook vir die regering veroorsaakte plakkerskampe, geblameer word. Vandag lees ek toe Ben Marais\u00a0(TLU SA), se reaksie op Sexwale se snert\u00a0op Praag. In beide gevalle staan ek verstom oor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7469\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Afrikaner-pleitbedryf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7468,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[768,8638,8637,8636,8639,4636,8641,8640],"class_list":["post-7469","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaner","tag-afrikanerleiers","tag-ben-marais","tag-die-afrikaner-pleitbedryf","tag-pasifisme","tag-pieter-mulder","tag-swakheid","tag-verdraagsaamheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7469","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7469"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7469\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7468"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7469"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7469"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7469"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}