{"id":7433,"date":"2010-01-29T06:44:52","date_gmt":"2010-01-29T06:44:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7433"},"modified":"2010-01-29T06:44:52","modified_gmt":"2010-01-29T06:44:52","slug":"haitiane-ondersoek-stappe-om-natuurrampe-te-beheer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7433","title":{"rendered":"Ha\u00eftiane ondersoek stappe om natuurrampe te beheer"},"content":{"rendered":"<p>{jathumbnail off}<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/haitivoodoo.jpg\" border=\"0\" width=\"216\" height=\"300\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Port-Au-Prince, hoofstad van Ha\u00efti, klink hi\u00ebnageluide op in die nag. Dis die stemme van mense wat diere namaak terwyl hulle gebroke gebede prewel en bietjies-bietjies rum op die grond stort om die dooies terug te roep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Voedoeritueel speel in die stad se sentrale begraafplaas af waar Katolieke frases in Kreools gladweg met voedoespreuke meng.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Kem kontan Jesus renmem, aleluya. <\/em><br \/>Ek is so bly Jesus het my lief.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle roep die geeste van Afrika op. &#8220;Ons is nie bang om die geeste van Guinee te dien nie,&#8221; s\u00ea die priesteres.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die aarde skud, is dit nie tektoniese plate wat beweeg nie, maar &#8216;n heelal van geeste, gode, gedrogte wat in die verbeeldings van die eiland se bevolking leef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ramp wat Ha\u00efti op 12 Januarie getref het, was &#8216;n waterskeiding vir Amerikaanse sendelinge. Die weerstand teen hulle evangeliserende werk maak dit nou bykans onmoontlik om met die talle slagoffers te skakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ha\u00eftiane hou naamlik Christelike inmenging verantwoordelik vir die katastrofe. Hulle voel ook dat Protestantse sendelinge die ramp misbruik om inwoners te bekeer en om geld in te samel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis Protestante wat voedoe verantwoordelik hou vir die aardbewing. Hulle wil voordeel trek uit die gebeurtenis om mense in die kerke te kry.&#8221; So praat &#8216;n middeljarige inwoner wat langs die begraafplaas woon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens haar is Katolieke nie veroordelend teenoor voedoe nie en laat hulle gebede met voedoeinslag geredelik toe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die siele van dooies wat in klaagroepe ontbied word, is &#8216;n klomp kwelgeeste wat gewoonlik swart sonbrille en keile dra. Hulle name is ongewoon: Klein poep of Simpel kruis. Van die duurste rum, Barbancourt, word voor hulle op die grond uitgestort met hulle verskyning.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bekende televangelis, Pat Robertson, het verlede week ges\u00ea Ha\u00efti se ramp is veroorsaak deur &#8216;n pakt met die duiwel wat die inwoners in die 18de eeu aangegaan het om hulle vryheid van die Franse te verkry.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/letnjaja-odezhda\/futbolki-bluzy-rubashki?p=5\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0444\u0443\u0442\u0431\u043e\u043b\u043a\u0443 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 \u043f\u043e\u0434\u0440\u043e\u0441\u0442\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>{jathumbnail off} In Port-Au-Prince, hoofstad van Ha\u00efti, klink hi\u00ebnageluide op in die nag. Dis die stemme van mense wat diere namaak terwyl hulle gebroke gebede prewel en bietjies-bietjies rum op die grond stort om die dooies terug te roep. Die Voedoeritueel speel in die stad se sentrale begraafplaas af waar Katolieke frases in Kreools gladweg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7432,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[127],"tags":[8296,8577],"class_list":["post-7433","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c119-spotprente","tag-haiti","tag-voedoe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7433\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7432"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}