{"id":7418,"date":"2010-01-28T06:28:03","date_gmt":"2010-01-28T06:28:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7418"},"modified":"2010-01-28T06:28:03","modified_gmt":"2010-01-28T06:28:03","slug":"pretoria-moet-pretoria-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7418","title":{"rendered":"Pretoria moet Pretoria bly"},"content":{"rendered":"<p>\u201cMoenie krap waar dit nie jeuk nie, maar meer belangrik nog \u2013 die land het beslis nie nog m\u00e9\u00e9r polarisasie nodig deur dade en woorde nie.\u201d<\/p>\n<p>So reageer die leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA), ds. Theunis Botha.<\/p>\n<p>\u201cDit sal die ANC loon om die aanhef van die grondwet te gaan lees, soos dat almal wat gewerk het aan die opbou en ontwikkeling van die land gerespekteer moet word, en dat Suid-Afrika aan almal behoort.<\/p>\n<p>\u201cDie praktyk om munisipaliteite een naam en die stede en dorpe \u2018n ander te gee, is juis ontwikkel om polarisasie te voorkom.\u00a0 Tog is dit die een terrein waarvan die ANC nie sy hande kan afhou nie, en dit het selde iets met apartheid te make, soos die IVP-verbandhoudende name wat in Durban met name uit die ANC-dampkring vervang is.<\/p>\n<p>\u201cPretoria is die nasionale uitvoerende hoofstad, en as sodanig het elke Suid-Afrikaner \u2018n belang by die stad se naam, maar min is geraadpleeg. Boonop het die ANC in die Tshwane-streek die saak deurgaans so gedryf dat dit in emosionaliteit toegeneem het en dat \u2018n stomp hantering nou sake net kan vererger.<\/p>\n<p>\u201cMet amptelike voorvadervereringsgeleenthede, \u2018n president wat poligamie beoefen, \u2018n jeugleier wat spesialiseer in polariserende uitlatings en as toekomstige president gesalf is, is die frustrasies &#8211; en vervreemdingsvlakke in die land al op uiters ongewenste vlakke. Die Pretoria-naamkwessie is nou so nodig soos strignien in die kos.\u201d<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravki-dlya-basseyna-kupit-s-dostavkoy\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u0441\u0441\u0435\u0439\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cMoenie krap waar dit nie jeuk nie, maar meer belangrik nog \u2013 die land het beslis nie nog m\u00e9\u00e9r polarisasie nodig deur dade en woorde nie.\u201d So reageer die leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA), ds. Theunis Botha. \u201cDit sal die ANC loon om die aanhef van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7418\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pretoria moet Pretoria bly&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8539],"class_list":["post-7418","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-pretoria-moet-pretoria-bly"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7418","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7418"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7418\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7418"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7418"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7418"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}