{"id":7408,"date":"2010-01-27T06:18:59","date_gmt":"2010-01-27T06:18:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7408"},"modified":"2010-01-27T06:18:59","modified_gmt":"2010-01-27T06:18:59","slug":"verkiesing-in-sri-lanka-spel-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7408","title":{"rendered":"Verkiesing in Sri Lanka spel geweld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Singalees-oorheersde regering van Sri Lanka leer nou \u2018n harde les: Minderheidsregte word nie oor die loop van \u2018n geweer besleg nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 les word nou hard geleer terwyl Sri Lanka se eerste verkiesing hou sedert die Tamil Tiere na 26 jaar se stryd milit\u00ear verslaan, en van hul opstandige leiers gestroop is. Minstens vier ontploffings het Jaffna, noordelike bolwerk van die Tamils op verkiesingsdag geskud.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met hierdie nuus wat die w\u00eareld ingestuur word, blyk dit dat dit maar die jongste dade van geweld was. Die afgelope maand het vier mense reeds in voorvalle van politieke moord omgekom, en is sewehonderd gevalle van geweld by die polisie aangemeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Formeel is die oorsaak vir die geweld te vinde in die stryd tussen twee presidentskandidate, pres. Mahinda Rajapakse en die oorlogsheld, Sarath Fonseka. Een van die onlangse bomaanvalle was juis by die huis van \u2018n sakeman wat Fonseka steun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Rajapakse ontken dat hy of sy ondersteuners agter die aanval op sy opponent sit. In di\u00e9 stadium glo min mense hom egter, aangesien so \u2018n aanslag en die algemene geweld te wagte was in die lig daarvan dat hierdie verkiesing as een van die vuilstes ooit beskou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nog moeilik om te bepaal of die Tamils nie dalk tog die geleentheid benut om sake verder te roer nie. Hul omstandighede bly moeilik sedert hul milit\u00eare neerlaag, en met wye steun vir hul saak onder Tamils en ander simpatiserende groepe in Indi\u00eb, en Tamils in diaspora w\u00eareldwyd, twyfel min dat die Tamils bykans oornag weer \u2018n milit\u00eare vermo\u00eb sal kan opbou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fonseka, wat die bevelvoerder teen die Tamils was, ontpop nou in \u2018n sekere sin as kampvegter vir die Tamils. Hy beskuldig die regering, en dus sy opponent, dat hulle die teregstelling van Tamilleiers beveel het wat hulle oorgegee het. Verder s\u00ea hy die regering sleep voete met die vrylating van 300 000 Tamils uit interneringskampe. Die Tamils is dus minstens onregstreeks \u2018n belangrike rolspeler in hierdie stryd.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Tamils, \u2018n minderheidsgroep in hoofsaaklik die noorde van die eilandstaat, het nouer, irredentistiese aansluiting met hul volksgenote in Indi\u00eb gesoek, waar die Tamils een van die groot bevolkingsgroepe is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afgesien van die taalverskille met die Singalese, is die Tamils hoofsaaklik Hindoes, terwyl die Singalese bykans uitsluitlik Boeddhisties is. Beide die Tamils en Singalese is immigrante uit Indi\u00eb wat die oorspronklike bewoners verdring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sri Lanka is berug vir sy gebrekkige persvryheid \u2013 in \u2018n groot mate juis om inligting uit die voormalige oorlogsones en dissidentegebiede te smoor \u2013 en dit is dus baie moeilik om te bepaal of die Tamils steeds so sonder skop is wat voorgegee word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/decoration-materials\/finishing-materials-pair\/\">\u043a\u0430\u043c\u043d\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/news\/luidy_horoda\/234421-v-kharkovskoi-oblasty-novyi-prokuror\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Singalees-oorheersde regering van Sri Lanka leer nou \u2018n harde les: Minderheidsregte word nie oor die loop van \u2018n geweer besleg nie. Di\u00e9 les word nou hard geleer terwyl Sri Lanka se eerste verkiesing hou sedert die Tamil Tiere na 26 jaar se stryd milit\u00ear verslaan, en van hul opstandige leiers gestroop is. Minstens vier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7408\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verkiesing in Sri Lanka spel geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[1665,4831,6667,8440],"class_list":["post-7408","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-geweld","tag-minderheidsregte","tag-sri-lanka","tag-tamil-tiere"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7408","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7408"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7408\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7408"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7408"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7408"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}