{"id":7407,"date":"2010-01-27T06:16:58","date_gmt":"2010-01-27T06:16:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7407"},"modified":"2010-01-27T06:16:58","modified_gmt":"2010-01-27T06:16:58","slug":"die-arrogansie-van-eskom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7407","title":{"rendered":"Die arrogansie van Eskom"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Vryheidsfront Plus verwerp met minagting Eskom se roekelose houding jeens alle Suid-Afrikaners. Dit is duidelik dat Eskom homself nou opstel, naas misdadigers en \u2018n korrupte ANC-regering, as die grootste vyand van die mense van Suid-Afrika,\u201d het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Energie ges\u00ea. \u201cDit is skreiend dat Eskom, na al die sinvolle\u00a0 voorleggings wat gemaak is, steeds geen dieper insig in die effek van die verhogings ontwikkel het nie en nog minder gepoog het om van die goeie alternatiewe wat voorgestel is in hulle eie plan in te bou nie. Dit getuig van \u2018n roekelose minagting vir die publiek.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om sake te vererger het Eskom reeds \u2018n advertensieveldtog op openbare senders begin om die tariefverhogings te regverdig. Dit is oneties en disrepsekvol teenoor die publiek wat verwag dat Nersa eers sy studie tot die meriete al dan nie van tariefverhogings sal voltooi. Hierdie optrede kan dit ook \u2018n grondige rede maak om later \u2018n hersieningsaansoek in die hof teen Nersa se bevinding te loods. Hierdie optrede van Eskom is tekenend van \u2018n organisasie wat seker is dat hulle aansoek alreeds geslaag het nog voordat Nersa \u2018n besluit geneem het. Die vraag wat gestel kan word, is wat weet Eskom wat die publiek nie weet nie? Was die besluit om krag te verhoog alreeds geneem tussen die onderskeie hoofrolspelers, te wete die regering, Eskom en Nersa, of sal die publiek \u2018n regverdige en sinvolle aanbeveling van Nersa ontvang?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus sal die uitkoms van die proses monitor. Die feit bly egter staan; Eskom kan nie vertrou word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/nasosnoe-oborudovanie-f3831868\/\">\u0441\u043b\u0435\u0441\u0430\u0440\u044c \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u043d\u043e\u0433\u043e \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/harkovskie_prokurory_napravili_v_sud_delo_o_trebovanii_krupnoj_vzyatki\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Vryheidsfront Plus verwerp met minagting Eskom se roekelose houding jeens alle Suid-Afrikaners. Dit is duidelik dat Eskom homself nou opstel, naas misdadigers en \u2018n korrupte ANC-regering, as die grootste vyand van die mense van Suid-Afrika,\u201d het adv. Anton Alberts, VF Plus-parlement\u00eare woordvoerder oor Energie ges\u00ea. \u201cDit is skreiend dat Eskom, na al die sinvolle\u00a0 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7407\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die arrogansie van Eskom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4827,8532],"class_list":["post-7407","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-eskom","tag-nersa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7407","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7407"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7407\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7407"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7407"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7407"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}