{"id":7399,"date":"2010-01-26T07:32:07","date_gmt":"2010-01-26T07:32:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7399"},"modified":"2010-01-26T07:32:07","modified_gmt":"2010-01-26T07:32:07","slug":"waar-die-afrikaners-woon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7399","title":{"rendered":"Waar die Afrikaners woon"},"content":{"rendered":"<p>{jathumbnail off}<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die hernude belangstelling in die konsep van selfbeskikking wat  uiteindelik op &#8216;n volkstaat sal uitloop, het ek kaarte gaan haal by  Statistiek Suid-Afrika se webwerf. Hierdie kaarte toon aan welke  bevolkingsgroep die meerderheid in &#8216;n bepaalde provinsie of metrogebied  is. Die data is aangepas vir die 2009 huishoudelike opnames. Vir die  doeleindes hiervan het ek die blanke bevolking as &#8216;n surrogaat vir  Afrikaners gebruik, siende dat Afrikaners myns insiens per definisie  blankes is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel Suid-Afrika nege provinsies het, publiseer ek slegs di\u00e9  provinsies wat uit &#8216;n demografiese oogpunt van die heel grootste belang  sou wees, dws die Weskaap, Gauteng en die Noordkaap. Daar is kennelik  dorpe in ander provinsies met beduidende konsentrasies blankes,  byvoorbeeld Potchefstroom, Bloemfontein en ander, maar ek het slegs die  kaarte met die grootste aantal blankes hier weergegee. Ek het die  Noordkaap spesifiek gekies omdat beide Orania en die VF+ se voorgestelde  volkstaat daar gele\u00eb is. Die ander provinsies, veral di\u00e9 aan die ooskus  en Limpopo, is helaas bykans pikswart, met slegs bykans onsigbare  kolletjies (op &#8216;n provinsiale skaal) waar blankes en Indi\u00ebrs die  meerderheid vorm.<\/p>\n<div id=\"attachment_1263\" style=\"width: 310px;\"><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Gauteng.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Gauteng-300x221.gif\" border=\"0\" title=\"Gauteng\" width=\"300\" height=\"221\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ligte gebiede bevat &#8216;n  meerderheid blankes en pers gebiede is waar geen groep &#8216;n volstrekte  meerderheid is nie<\/p>\n<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gauteng is die enigste provinsie wat beduidende konsentrasies blankes  bevat, as mens op provinsiale skaal daarna kyk. Vir die ander  provinsies is dit moeilik om eens die blanke konsentrasies raak te sien.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Weskaap.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Weskaap-300x221.gif\" border=\"0\" title=\"Weskaap\" width=\"300\" height=\"221\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Noordkaap bevat geen gebied waar blankes in die meerderheid is  nie. Dit het wel &#8216;n groot aantal gebiede waarin kleurlinge &#8216;n  meerderheid is. Indien die bruines skielik en wonderbaarlik &#8216;n nasionale  identiteit sou ontwikkel, sou die Noordkaap stellig &#8216;n uitstekende  onafhanklike kleurlingstaat kon wees.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/noordkaap1.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/noordkaap1-300x221.gif\" border=\"0\" title=\"Noordkaap\" width=\"300\" height=\"221\" \/><\/a><\/p>\n<p>Die volgende stel kaarte is op &#8216;n metrovlak. Dit dui aan waar blankes  &#8216;n meerderheid is in die Weskaap en Gauteng se metrogebiede. Uit die  onderstaande kan gesien word dat Pretoria, die Oosrand en Johannesburg  uit &#8216;n demografiese oogpunt die beste kandidate sou wees. Tussen hulle  bevat hulle die grootste konsentrasie blankes in Suid-Afrika.<\/p>\n<div id=\"attachment_1266\" style=\"width: 310px;\"><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Pretoria.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Pretoria-300x212.gif\" border=\"0\" title=\"Pretoria\" width=\"300\" height=\"212\" \/><\/a><\/p>\n<p>Helder oranje gebiede het &#8216;n  blanke meerderheid<\/p>\n<\/div>\n<p><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Oosrand.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Oosrand-300x212.gif\" border=\"0\" title=\"Oosrand\" width=\"300\" height=\"212\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Johannesburg.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Johannesburg-300x212.gif\" border=\"0\" title=\"Johannesburg\" width=\"300\" height=\"212\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die enigste beduidende gebied waar blankes in die meerderheid is in  Kaapstad, is aan die Atlantiese kusstrook van Kaapstad, asook &#8216;n  gedeelte van die Noordelike Voorstede soos Bellville en Durbanville.  Soos die DA kan getuig is die Weskaap egter in wese besig om te verander  in die heimat van die bruines en Xhosas.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Kaapstad.gif\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/Kaapstad-300x212.gif\" border=\"0\" title=\"Kaapstad\" width=\"300\" height=\"212\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As jy dan wel &#8216;n volkstaat wil uitroep, wil visvang waar die visse  is, en nie miljoene Afrikaners wil probeer oortuig om te trek na &#8216;n  streek sonder ekonomiese geleenthede nie, lyk dit vir my asof Gauteng en  die Weskaap, en spesifiek noordelike Johannesburg, Pretoria en die  Oosrand, die enigste lewensvatbare kandidate vir &#8216;n volkstaat gaan wees.  Selfs daar sal daar weliswaar gelap moet word om die gebiede  aaneenlopend te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In hierdie verband &#8211; lapwerk &#8211; plaas ek hieronder &#8216;n baie  interessante kaart. Donkergroen dui gebiede aan op die Wesoewer van die  Jordaanrivier wat onder die Palestynse Owerheid se beheer is. Let op hoe  dit, nes die gebiede met &#8216;n blanke meerderheid in Gauteng, ook na &#8216;n  laslappie-kaart lyk.  Let veral op hoe die Wesoewer ook geen seetoegang  het nie, nes Lesotho en Switserland. &#8216;n Gebrek aan seetoegang is  uiteraard &#8216;n gunstelingverskoning van diegene wat weier om demografiese  realiteite in die gesig te staar. Let voorts op hoe die Palestyne se  gebied uit twee geografies-afsonderlike streke bestaan: die Wesoewer en  die Gasa-strook. Die Kaap is weliswaar veel verder van Gauteng af as die  Gasa-strook van die Wesoewer af, maar weer eens: wat verhoed ons om ook  &#8216;n volkstaat te h\u00ea wat uit twee gebiede bestaan?<\/p>\n<p>As die Palestyne dit kan bestuur, verstout ek my om te raai  Afrikaners kan ook so maak. Al wat ontbreek, is die politieke wil om  onsself te bevry.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/po.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/po-218x300.png\" border=\"0\" title=\"Gebiede onder Palestynse beheer\" width=\"218\" height=\"300\" \/><\/a><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">you play games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>{jathumbnail off} Met die hernude belangstelling in die konsep van selfbeskikking wat uiteindelik op &#8216;n volkstaat sal uitloop, het ek kaarte gaan haal by Statistiek Suid-Afrika se webwerf. Hierdie kaarte toon aan welke bevolkingsgroep die meerderheid in &#8216;n bepaalde provinsie of metrogebied is. Die data is aangepas vir die 2009 huishoudelike opnames. Vir die doeleindes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7399\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar die Afrikaners woon&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[2188,5285,4933,8516,8518,753,4784,2224,8515,8517],"class_list":["post-7399","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-afrikaners","tag-johannesburg","tag-kaapstad","tag-oosrand","tag-palestynse-owerheid","tag-pretoria","tag-selfbeskikking","tag-volkstaat","tag-waar-die-afrikaners-woon","tag-weskaap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7399","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7399"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7399\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7399"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7399"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7399"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}