{"id":7380,"date":"2010-01-25T05:28:55","date_gmt":"2010-01-25T05:28:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7380"},"modified":"2010-01-25T05:28:55","modified_gmt":"2010-01-25T05:28:55","slug":"juliaanse-logika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7380","title":{"rendered":"Juliaanse &#8216;logika&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>\u201cEk het gekom, ek het gesien en ek het \u2018n verskriklike klomp bollie kwytgeraak.\u201d<\/p>\n<p>Aan die woord by die Kovsiekampus was Suid-Afrika se kroonprins en de facto premier, mnr. Bitterbang Bibberbeentjies Malema.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geleentheid \u2018n saamtrek van Kosviestudente uit die Sasco-ANC-jeugliga-verdampkring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Normaalweg meen ek, Blik Oor, dit is beter om Bitterbang (\u2018n hele R300 000 per maand bang) te ignoreer, maar di\u00e9 keer was Hoeterbek se juweeltjies opnuut onignoreerbaar. Hy het naamlik \u2018n paar brokkies inligting wat almal geweet het, maar tot dusver ontken is, nou in die openbare domein geplas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wie is in beheer van die universiteite? Nee, nie die raad, die minister wat via die Kabinet aan die parlement verantwoording doen nie, en allermins die Roelf-grondwet. Nee, erken Bibberbeentjies, die ANC het die beheer by die Broederbond afgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit, meen Jors Troelie, beteken dat Afrikaanssprekendes hulle ook nie op die grondwet sal kan beroep om moedertaalonderrig te verseker nie. Net soos wat verslaggewers vind die regering \u2013 lees ANC \u2013 se ooreenkoms met Sanef dat die regering die verslaggewers se beskerming van hul bronne sal respekteer, nie die papier werd is waarop dit geskryf is nie. Vra maar vir e-TV.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En vir diegene wat nie kans sien om die berigte oor Bibberbeentjies se nuutste Kovsie-orakel te lees nie, ja, hy het weer die blankes gekritiseer omdat hulle nie die belangrike byeenkomste bywoon nie. Hy wil \u2018n jaar diensplig instel sodat jong mense beter verstaan hoekom dit belangrik is. Hy s\u00ea die ANC staan nie veelrassigheid voor nie, maar nie-rassigheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou verstaan ek hoekom prof. Jonathan Jansen s\u00ea Bibberbeentjies is slim \u2013 moes geniaal bedoel het want die kopkrimpers s\u00ea ou Blik Oor se IK val in die \u201csuperieur-kategorie\u201d, en dit is baie, baie duidelik heel ontoereikend om Bitterbang se geniale logika te volg. Soos hoe mens nie-rassigheid bevorder deur ritse rassistiese opmerkings te maak, en die heel tyd na \u201cons\u201d en \u201cjulle\u201d te verwys? Eskom het nie meer genoeg krag om daai liggie te laat aangaan nie, want hy is gefjeus. Soos die Ore se rekenaars en wasmjiene en goete met elektronika gereeld fjeus omdat Eskom \u2018n nuwe betekenis aan die begrip \u201cwisselstroom\u201d gegee het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om terug te keer na e-TV. Bibberbeentjies wil weet of iemand, as hy weet iemand gaan die Uniegebou opblaas, die polisie of die media gaan bel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mindere Blik Oor-intelligensie lewer \u2018n antwoord min of meer soos volg op: Dit hang af of die persoon wat die nuus opdoen, wil h\u00ea die Uniegebou moet in flarde opgaan. As hy \u2018n ramp wil voorkom, bel hy die media, want as hy die polisie bel, gaan een van \u2018n paar dinge gebeur: a) Die polisie gaan nie die telefoon beantwoord nie, b) die polisie gaan nie iemand beskikbaar h\u00ea wat Afrikaans (een van die land se amptelike tale en spesifiek \u2018n amptelike taal in al nege provinsies, vir diegene wat al vergeet het) kan verstaan nie, of c) die polisie gaan nie voertuie h\u00ea nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy sal dus liefs die media bel, wat in \u2018n japtrap op die toneel sal wees, en vir die \u201csekuriteit\u201d aan diens sal inlig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het net so \u2018n spesmaas, as die een wat die kennis kry ook verneem dat net Bitterbang in die Uniegebou is, gaan baie nie die media of die polisie probeer bel nie, maar met \u2018n kamera afsit Uniegebou toe. En dan die foto\u2019s ten duurste aan Huisgenoot verkoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bitterbang wil ook weet hoekom die wittes, of dan eerder liggroenes synde hy en die ANC nou so nie-rassig is, nie die hand van vriendskap wat Madiba en Zuma na die liggroenes uitgereik het (verlede tyd) wil vat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die mindere Blik-oor-logika klink dit in die handel en wandel egter of daar nog by baie \u2018n versugting na handevat met die \u201cikoon\u201d Madiba is, maar dat Mbeki taamlik hard \u2018n wig kom indruk het, en Zuma toe vir Bitterbang tot kroonprins kom salf het. QED, as\u2019t ware.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan sonder veel breinsweet aan nog baie, baie voorbeelde dink, maar hierdie is al oorgenoeg rede.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u0430\u0448\u043a\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0456\u0442\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/31.08.2017\/harkovskiy_produktovyy_riteyl_raduyuschaya_dinamika_razvitiya\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cEk het gekom, ek het gesien en ek het \u2018n verskriklike klomp bollie kwytgeraak.\u201d Aan die woord by die Kovsiekampus was Suid-Afrika se kroonprins en de facto premier, mnr. Bitterbang Bibberbeentjies Malema. Die geleentheid \u2018n saamtrek van Kosviestudente uit die Sasco-ANC-jeugliga-verdampkring. Normaalweg meen ek, Blik Oor, dit is beter om Bitterbang (\u2018n hele R300 000 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7380\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Juliaanse &#8216;logika&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[8397,4975,6539,8492,8491],"class_list":["post-7380","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-e-tv","tag-kovsies","tag-malema","tag-sanef","tag-sasco"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7380","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7380"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7380\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7380"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7380"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7380"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}