{"id":7376,"date":"2010-01-24T17:50:38","date_gmt":"2010-01-24T17:50:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7376"},"modified":"2010-01-24T17:50:38","modified_gmt":"2010-01-24T17:50:38","slug":"die-gesprek-oor-afrikanervryheid-n-bydrae","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7376","title":{"rendered":"Die gesprek oor Afrikanervryheid &#8211; &#8216;n bydrae"},"content":{"rendered":"<p><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong> <\/strong><span lang=\"AF\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/landman_christo.jpg\" border=\"0\" \/>Deelname aan die gesprek oor die politieke toekoms van die Afrikaner is belangrik. Deur deelname kom die verskille, maar belangriker as dit, ook die <strong><span>ooreenkomste<\/span><\/strong> na vore. \u2018n Belangrike voorwaarde in die gesprek is dat dit nie platvloers mag word nie en dat dit ook <strong><span>nie verpersoonlik<\/span><\/strong> sal word nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die onderliggende motief in die gesprek l\u00ea in die begrip <strong><span>selfbeskikking<\/span><\/strong> opgesluit. Uiteraard sal selfbeskikking deur verskillende persone verskillend verstaan word. Vir die doeleindes van hierdie bydrae word dit gewoon omskryf as die fundamentele reg van volkere om hulleself binne \u2018n plurale samelewing, soos SA,\u00a0 op \u2018n eie en andersoortige wyse as die res uit te leef. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">\u2018n Tweede voorwaarde vir die gesprek is dat \u2018n veranderde <strong><span>konteks<\/span><\/strong> nuwe antwoorde en oplossings vra. So is antwoorde voor 1993 anders as n\u00e1 1993. In 1993 was ek deel van \u2018n debat op die Hoofbestuur van die VF oor hoe \u2018n (verknegte) volk bevry kon word. My inset daardie tyd was: <\/span><\/p>\n<ul style=\"text-align: justify;\" type=\"disc\">\n<li> <span lang=\"AF\">Dat \u2018n      eie konstitusionele model of staatsbeskouing binne die raamwerk van      \u2018n party geformuleer moet word; \u2018n standpunt wat ooreenkom met      Danie Goosen se republikeinse ideaal. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Dat \u2018n      sekerheidsnetwerk, wat fondse kan genereer, geskep word, analoog aan die      huidige private maatskappye, met \u2018n goedopgeleide elite-korps wat in      noodtoestande ontplooi kan word. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Dat die bevrydingstryd deur frontorganisasies in Dietse lande      ge\u00efnternasionaliseer word, analoog aan die metodiek wat die Russe die sg.      &#8220;bevrydingsbewegings&#8221; geleer het. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Dat daar      ruimte vir \u2018n radikalistiese groep gemaak word. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Dat \u2018n      Afrikanergedomineerde ekonomie as wapen gebruik word in onderhandeling. <\/span> <\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">My inset is toe nie ernstig geneem nie en is \u2018n politieke pad gevolg wat, as verkiesingsuitslae enigsins ernstig opgeneem moet word, \u2018n doodloopstraat (<em><span>cul de sac) <\/span><\/em> was. Intussen het die politieke konteks verl\u00ea na di\u00e9 van \u2018n falende staat wat diskrimineer teen wittes. <em><span> <\/span><\/em><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Insgelyks verskans die Grondwet (1996) \u2018n regsbeginsel dat SA een ondeelbare staat vir \u00a0almal is. Hieruit is dit duidelik dat dit op demokratiese wyse onmoontlik sal wees om die beginsel van geografiese selfbeskikking tot sy logiese konsekwensie deur te voer. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Dit is ook eenvoudig so dat \u2018n vestiging van Afrikaners op een gekonsolideerde of meerdere voorkeurvestigingsgebiede eers<em><span> de jure <\/span><\/em>erkenning kan kry as dit <em><span>de facto<\/span><\/em> \u2018n \u00a0werklikheid is. Die blinde geloof in 1993 dat die ANC, in terme van artikel 235, \u2018n volkstaat vir die Afrikaners sou gee, was gewoon onrealistiese dagdromery.\u00a0 Dit is nou nog minder realiseerbaar. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Die vraag is dus wat ons nou binne hierdie immer veranderbare en veranderlike konteks moet doen. My voorstel is die volgende: <\/span><\/p>\n<ol style=\"text-align: justify;\" type=\"1\">\n<li> <span lang=\"AF\">Koordineer      alle bestaande kultuur-, taal- en godsdiensorganisasies in \u2018n      konfederale werksverband, sonder uitsluiting van sommiges (Israel van ouds      was \u2018n konfederasie van twaalf stamme). <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Bring      \u2018n verteenwoordigende Afrikanerraad tot stand, met portefeuljes vir      bekwame leiers om die raad van situasierapporte te bedien. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Bring      alternatiewe strukture of organisasies (bv. Afrikaner- opvoedkundige      instellinge) tot stand, elke keer as die owerheid \u2018n bestaande      instelling vir hulleself annekseer, soos tans die geval is. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Gebruik die      Afrikanerraad om met die owerheid te onderhandel en ook om die saak te      internasionaliseer, as daar geen vordering is nie (die eksodusmotief in      bevryding). <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Bemoedig      Afrikaners om in stedelike gebiede in bepaalde woonwyke hulle getalle te      konsolideer. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Bemoedig      Afrikaners wat kan om in voorkeurvestigingsgebiede, soos Orania, te woon. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Depolitiseer      die derde vlak van regering deur kandidate van die Afrikanerraad in woonwyke      in te stem. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Soek,      onderhou, en bou kontak met tradisionele gemeenskappe en leiers en skep      alliansies om die reg op selfbeskikking bre\u00ebr as net \u2018n reg van      Afrikaners uit te bou. <\/span> <\/li>\n<li> <span lang=\"AF\">Skep      \u2018n samewerkende politieke meganisme of party op die eerste vlak van      regering om die idee van selfbeskikking te dra en te verwoord. <\/span> <\/li>\n<\/ol>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Wat die samewerkende politieke meganisme of party betref, word die volgende beleidsbeginsels kortliks aangestip:<\/span> <span lang=\"AF\"><br \/><\/span><\/p>\n<ul>\n<li><span lang=\"AF\">Die ideaal       van \u2018n gedesentraliseerde regstaat wat nie net individuele burgerregte       beskerm nie, maar ook gemeenskapsregte. <\/span><span lang=\"AF\"><br \/><\/span><\/li>\n<li><span lang=\"AF\">Die       formulering en formalisering in terme van artikel 234 van die Grondwet,       van aktes vir taal, godsdiens en kultuurregte. <\/span><span lang=\"AF\"><br \/><\/span><\/li>\n<li><span lang=\"AF\">Devolusie       van mag van die kleins moontlike sentrale regering na gedepolitiseerde       plaaslike owerhede wat gemeenskappe deur effektiewe dienslewering bedien. <\/span><span lang=\"AF\"><br \/><\/span><\/li>\n<li><span lang=\"AF\">Dramatiese       en progressiewe hersiening van die Grondwet van SA vanaf \u2018n       liberaal-demokratiese grondwet na \u2018n grondwet wat vir konsosiatiewe       demokrasie en gemeenskapsregte voorsiennig maak. <\/span><\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">Dit is duidelik dat bg. model \u2018n liberale regstaat sowel as \u2018n sosialistiese magstaat vervang. Uit bg. model kan \u2018n konfederale losser verhouding tussen verskillende gemeenskappe\u00a0 bevorder word. Hierdie konfederale model kan dus op die langer termyn lei na geografiese selfbeskikking binne die konteks van \u2018n konfederale regstaat, analoog aan die Europese Unie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span lang=\"AF\">\u2018n Kortpad is daar inderdaad nie! <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">play slots for<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/lawyersunion.org.ua\/vidbulysya-urochysti-zbory-z-nagody-dnya-konstytutsiyi\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deelname aan die gesprek oor die politieke toekoms van die Afrikaner is belangrik. Deur deelname kom die verskille, maar belangriker as dit, ook die ooreenkomste na vore. \u2018n Belangrike voorwaarde in die gesprek is dat dit nie platvloers mag word nie en dat dit ook nie verpersoonlik sal word nie. Die onderliggende motief in die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6030,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[82],"tags":[8488,4641,21139,8486,5167,8487,4784],"class_list":["post-7376","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c72-christo-landman","tag-afrikanerraad","tag-afrikanervryheid","tag-danie-goosen","tag-die-gesprek-oor-afrikanervryheid-n-bydrae","tag-konfederasie","tag-konsosiatiewe-model","tag-selfbeskikking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7376\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6030"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}