{"id":7350,"date":"2010-01-21T05:44:55","date_gmt":"2010-01-21T05:44:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7350"},"modified":"2010-01-21T05:44:55","modified_gmt":"2010-01-21T05:44:55","slug":"volksplakkerskamp-nog-nooit-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7350","title":{"rendered":"Volksplakkerskamp? Nog nooit nie!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Content\/Rubrieke\/FerdiGreyling\/2144\/4feda60757e141afbb70701d24dac546\/18-01-2010-09-01\/%E2%80%99n_Volksplakkerskamp\" onclick=\"javascript:pageTracker._trackPageview('\/outbound\/article\/www.beeld.com');\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/stories\/roodt_dan4.jpg\" border=\"0\" \/>Ferdi Greyling\u00a0 van Beeld<\/a> verwys neerhalend na \u2018n \u201cvolksplakkerskamp\u201d as die moontlike aanskyn van \u2018n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die Suid-Kaap, ens. en te vra of hulle soos \u201cplakkerskampe\u201d daar uitsien?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om te beweer dat \u201cvolkstate in geweld en vernietiging gebore word\u201d, is nie juis nie. \u2018n Mens kan net sowel enkele voorbeelde kies soos Nazi-Duitsland of Zimbabwe en beweer dat demokrasie tot hetsy oorlog, hetsy hongersnood lei, aangesien sowel Hitler as Mugabe demokraties ingestem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die modelle vir vreedsame afstigting is Qu\u00e9bec, Vlaandere en Kataloni\u00eb. Al drie hierdie gebiede het reeds \u2018n groot mate van selfbeskikking van onderskeidelik Kanada, Belgi\u00eb en Spanje verwerf. Kataloni\u00eb het selfs in 2006 sy eie topvlakdomein op die internet (.CAT) \u2013 iets waarvoor slegs state kwalifiseer \u2013 verkry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Interessant is ook dat al drie hierdie provinsies se versugting na onafhanklikheid aanvanklik met \u2018n taalstryd begin het, net soos wat Afrikaners oor die afgelope sestien jaar of so \u2018n taalstryd teen die nuwe Engelstalige owerheid in Suid-Afrika voer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Tamil-tiere se uitgerekte guerilla-oorlog teen die Sinhalese meerderheid van Sri Lanka is weliswaar \u2018n ongelukkige voorbeeld van \u2018n gewapende opstand wat in \u2018n neerlaag ge\u00ebindig het. Maar dan is daar talle internasionale voorbeelde van suksesvolle nasionale bevrydingsoorlo\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sloweni\u00eb het byvoorbeeld in Junie 1991 \u2018n geslaagde onafhanklikheidsoorlog van slegs tien dae teen die ou sentrale regering van Joego-Slawi\u00eb geveg \u2013 met \u2018n baie swakker weermag en t\u00e9\u00e9n die wense van die VSA en die EU wat nie wou h\u00ea dat die Slowene onafhanklik word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs 18 Slowene is in die gevegte dood en 182 is gewond, wat waarskynlik \u2018n geringe prys is om vir vryheid te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierteenoor is 30 000 tot 40 000 Afrikaners sedert 1994 vermoor en honderde duisende is beseer, verkrag of beroof. Die prys wat sogenaamde demokrasie en die multikulturele samelewing van ons eis, is veel ho\u00ebr as wat die Slowene vir vryheid en onafhanklikheid betaal het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/golovnye-ubory\/sumki-rjukzaki-zonty\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0440\u044e\u043a\u0437\u0430\u043a \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430 \u0441 \u043e\u0440\u0442\u043e\u043f\u0435\u0434\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0439 \u0441\u043f\u0438\u043d\u043a\u043e\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ferdi Greyling\u00a0 van Beeld verwys neerhalend na \u2018n \u201cvolksplakkerskamp\u201d as die moontlike aanskyn van \u2018n toekomstige volkstaat. Al wat Ferdi hoef te doen, is om na gebiede met Afrikanermeerderhede te kyk: Pretoria, groot dele van die Oos- en Wesrand, die Suid-Kaap, ens. en te vra of hulle soos \u201cplakkerskampe\u201d daar uitsien? Om te beweer dat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[8438,1994,21092,8441,8439,8440,8437,2224],"class_list":["post-7350","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-hitler","tag-mugabe","tag-rubrieke","tag-sinhalese","tag-slowenie","tag-tamil-tiere","tag-volksplakkerskamp-nog-nooit-nie","tag-volkstaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7350","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7350"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7350\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7350"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7350"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7350"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}