{"id":7345,"date":"2010-01-20T06:35:29","date_gmt":"2010-01-20T06:35:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7345"},"modified":"2010-01-20T06:35:29","modified_gmt":"2010-01-20T06:35:29","slug":"wilders-uit-die-wildernis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7345","title":{"rendered":"Wilders uit die wildernis?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Met die o\u00eb van die w\u00eareld steeds op die aardbewingramp in Ha\u00efti gerig, bied \u2018n gebeurtenis wat hom van vandag af in Nederland afspeel, in daardie land sterk kompetisie vir nuus uit die rampgebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verhoor van Geert Wilders, leier van Partij voor de Vrijheid, begin vandag. Die naaste raakvlak met die Suid-Afrikaanse reg sou daarop neerkom dat hy van haatspraak jeens Moslems aangekla word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Nederlanders die naarheid in is, getrou aan Wes-Europese tradisie, oor elf Nederlanders wat steeds in Ha\u00efti vermis word, steel Wilders se saak vanoggend die kollig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl dit wat Wilders oor die Moslems en die Koran kwytgeraak het, soos om na die Koran as \u2018n fascistiese boek te verwys, erg is, is die gevoel nogtans wyd dat sy vervolging eerder polities as juridies is. Die praktyk lyk wel effens anders \u2013 die Openbare Ministerie het geweier om hom te vervolg, en die vervolging geskied nou in opdrag vanuit die regbank self.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wilders self verwag vryspraak. Of sy verwagtinge met die werklikheid strook, is \u2018n ander vraag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot sy krediet moet vermeld word dat hy ten spyte van sy vry s\u00ea nog nooit geweld teen die teikens van sy argwaan geuiter het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, Wilders se saak kom te midde van \u2018n redelike wye verset teen Moslems se skynbare aandrang op gelyke regte geskoei op iets wat op iets ho\u00ebr as gelykheid neerkom. Pas het \u2018n Moslemparty in Nederland gevra dat afsonderlike swemtye by openbare plekke vir mans en vroue ingestel word, omdat dit Moslemtradisie is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die reaksie was min of meer: As jy \u2018n Nederlander wil wees, val jy by Nederlandse tradisie in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nederlandse regering is ook getrou aan sy eie grondwet. Toe Brittanje aanvanklik besoekregte aan Wilders geweier het, het Nederland sy rug styfgemaak. Toe Turkye langlippie raak oor Wilders se insluiting in \u2018n parlement\u00eare afvaardiging wat Turkye gedurende die Kersvakansie sou besoek, is die besoek afgelas eerder as om Wilders uit die afvaardiging weg te laat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het Wilders se party in gewildheid gegroei, en is volgens peilings nou die tweede sterkste party in die land. Die verwagting is dat die hofsaak sy gewildheid gaan versterk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nederlanders wil nie vreemdelinge in hul eie land word nie, en nog minder deur Moslemgebruike gyselaar gehou word. Wilders se saak het reeds in simboliese waarde sy belang op die ontwikkeling van regspraak oor die sensitiewe immigrantekwessie geword.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die debat waarskynlik nog sterk deur \u2018n tradisie van sensitiwiteit oor politieke korrektheid oor die saak ge\u00efnhibeer word.<\/p>\n<p><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u043a\u0430\u043a \u0441\u0430\u043c\u043e\u043c\u0443 \u0441\u0434\u0435\u043b\u0430\u0442\u044c \u0431\u0430\u043d\u044e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/13\/179611.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die o\u00eb van die w\u00eareld steeds op die aardbewingramp in Ha\u00efti gerig, bied \u2018n gebeurtenis wat hom van vandag af in Nederland afspeel, in daardie land sterk kompetisie vir nuus uit die rampgebied. Die verhoor van Geert Wilders, leier van Partij voor de Vrijheid, begin vandag. Die naaste raakvlak met die Suid-Afrikaanse reg sou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7345\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wilders uit die wildernis?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[4869,4866,6829,5984,5358,6925],"class_list":["post-7345","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-eu","tag-geert-wilders","tag-haatspraak","tag-koran","tag-moslems","tag-nederland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7345","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7345"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7345\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7345"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7345"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7345"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}