{"id":7338,"date":"2010-01-20T05:19:23","date_gmt":"2010-01-20T05:19:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7338"},"modified":"2010-01-20T05:19:23","modified_gmt":"2010-01-20T05:19:23","slug":"sapd-werwing-is-krisisbestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7338","title":{"rendered":"SAPD-werwing is krisisbestuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie werwing van oud-lede van die Polisie is \u2018n poging om die krisis in die Polisie te probeer verlig met die oog op die Sokker W\u00eareldbeker later vanjaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die krisis in die Polisie is dat hy uit bykans 200 000 lede bestaan, maar nie beskik oor die nodige kundigheid nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het in die verlede gewaarsku dat die blote vermeerdering van lede nie \u2018n oplossing is sonder die nodige standaarde van opleiding nie. Die werwing van oud-lede met kundigheid is \u2018n bewys hiervan en dui op krisisbestuur in die Polisie,&#8221; s\u00ea mnr. Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOud-lede sal ook skugter wees om weer aan te sluit weens die swart-op-wit rassisme in die Polisie. Tans is verskeie sake aan die gang waar swart polisielede vals klagtes teen wit polisielede gel\u00ea het. Dit word gedoen om teen wittes te diskrimineer. Wit lede word vir die geringste klagte geskors en verloor hulle salarisse en mediese voordele totdat die sake afgehandel is, maar baie swart lede kan net voortgaan met hulle werk. Hoewel die Vryheidsfront Plus die aanstelling van oud-lede en hulle kundigheid verwelkom, sal hierdie rassisme eers gestaak en uitgeroei moet word,\u201d het Groenewald ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/blood-suckers\/\">blood suckers slot<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie werwing van oud-lede van die Polisie is \u2018n poging om die krisis in die Polisie te probeer verlig met die oog op die Sokker W\u00eareldbeker later vanjaar. &#8220;Die krisis in die Polisie is dat hy uit bykans 200 000 lede bestaan, maar nie beskik oor die nodige kundigheid nie.&#8221; Die Vryheidsfront Plus het in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7338\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAPD-werwing is krisisbestuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7841,8422,8421],"class_list":["post-7338","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-7841","tag-krisisbeheer","tag-polisie-sokker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7338","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7338"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7338\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7338"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7338"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7338"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}