{"id":7326,"date":"2010-01-19T05:58:07","date_gmt":"2010-01-19T05:58:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7326"},"modified":"2010-01-19T05:58:07","modified_gmt":"2010-01-19T05:58:07","slug":"herrie-se-kerrie-glips-na-links","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7326","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Glips na links"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/herriekerrie_100_100.jpg\" border=\"0\" width=\"100\" height=\"100\" \/>Onlangs is \u2018n beriggie op Praag se webwerf geplaas oor die min wat \u2018n mens nog \u2018n byglip op die krieketveld sien.<\/p>\n<p>Wel, die volgende dag gebruik die Engelse draaibouler Peter Swan toe \u2018n byglip teen die Proteas, wat maar net weer onomstootlik wys dat Afrikaans wyd gelees word \u2013 ook in die Engelse krieketspan. Want hulle k\u00e1n.<\/p>\n<p>Maar die Suid-Afrikaners (wat nog vir Suid-Afrika speel) sal nie weer \u2018n byglip gebruik nie.<\/p>\n<p>Herrie verneem onbetroubaar die regering het in een van sy politieke inmengsessies \u2018n verbod geplaas op Suid-Afrikaanse krieketspanne om weer van byglippe gebruik te maak.<\/p>\n<p>Dit, so meen die regering, is ongesond vir transformasie as iemand elke keer uitgehaal word as hy na links glips.<\/p>\n<p>Dus, nou sal ons tot vyf glippe aan die regterkant sien. Ook in opdrag van die regering want \u2018n glipsie na regs is onaanvaarbaar, dislojaal, grens aan verraad, is rassisties en \u2018n misdaad teen die mensdom.<\/p>\n<p>So verneem Herrie.<\/p>\n<p>Herrie het nou slegte nuus vir die rugbymense wat so oor di\u00e9 tameletjie giggel. Volgende op die lys van die regering se verbod-planne, is die posisie van regtervleuel op die rugbyveld. Trouens, planne is ver gevorder om ook minstens een senterposisie in die slag te laat bly, want onder p\u00f4&#8230;p\u00f4slirensasiende &#8230;of so iets&#8230; omstandighede soos nou neig die sentrum om ook na regs te beweeg.<\/p>\n<p>Flanke wat verkies om regs te sak, se dae is ook getel. Nou moet \u2018n man kies of hy oopkant of &#8230;toekant? wil speel.<\/p>\n<p>Die stutposisies word nou intensief ondersoek by die Departement van Sport se Direktoraat Politieke Inmenging want, so verneem Herrie, die regering verdink hierdie posisie van paternalisme, en dus rassisme. Want sien, iets stut nou iemand, en dit reflekteer sleg op die ontplooide kaders wat nie op hul eie die mas kan opkom nie, maar darem die skatkis kan stroop.<\/p>\n<p>Die slotposisie is ook in die gedrang, want slotte steek \u2018n stokkie voor regstellende herverdeling.<\/p>\n<p>Omtrent al posisie wat volgens Herrie se informante regtig veilig is, is die losskakelposisie, want los skakels is nodig om mense wat dom genoeg was om uitgevang te word, weer los en herontplooi te kry.\u00a0<\/p>\n<p>Al wat glo nog in die pad van die opheffing van hierdie posisies staan is die spelersvakbond  wat CCMA toe wil gaan as daar nie groot pakkette betaal word nie. En daai geldjies is glo klaar op nuwe karre en hotelverblyf geblaas.<\/p>\n<p>So, altans, verneem Herrie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/47-kak-organizovat-ulichnoe-osveshchenie\">\u0444\u043e\u043d\u0430\u0440\u0438 \u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u044f \u0443\u043b\u0438\u0446<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onlangs is \u2018n beriggie op Praag se webwerf geplaas oor die min wat \u2018n mens nog \u2018n byglip op die krieketveld sien. Wel, die volgende dag gebruik die Engelse draaibouler Peter Swan toe \u2018n byglip teen die Proteas, wat maar net weer onomstootlik wys dat Afrikaans wyd gelees word \u2013 ook in die Engelse krieketspan. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7326\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie se kerrie: Glips na links&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7002,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[8398],"class_list":["post-7326","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen","tag-herrie-se-kerrie-glips-na-links"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7326","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7326"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7326\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7002"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7326"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7326"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7326"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}