{"id":7307,"date":"2010-01-18T05:06:26","date_gmt":"2010-01-18T05:06:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7307"},"modified":"2010-01-18T05:06:26","modified_gmt":"2010-01-18T05:06:26","slug":"wimpy-bedien-water-in-skoonmaakemmer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7307","title":{"rendered":"Wimpy bedien water in skoonmaakemmer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n O\u00ebnskynlike tekort aan bekers by \u2018n Wimpy-restaurant in Parys, het \u2018n kelnerin genoop om water in \u2018n emmer aan klante te bedien, waarin daar voorheen skoonmaakmiddels was, het die Sunday Independent berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 Sondagkoerant het \u2018n epos van ene Alastair Joel ontvang, wat op Nuwejaarsdag saam met \u2018n groep vriende die restaurant besoek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cAlles het goed afgeloop, totdat ons vir \u2018n beker water gevra het. Ons het driekeer vir water gevra, voordat dit in \u2018n plastiek-emmer aan ons bedien was, met plastiekkoppies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Joel s\u00ea hulle het toe gevra om die bestuurder te spreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Val Bourdos, bestuurder by Wimpy het aan hulle ges\u00ea die emmer is skoon, maar het die kelnerin beveel om nie water daarin te bedien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die koerant het \u2018n foto van die emmer op die restauranttafel geplaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bourdos het die insident aan die koerant bevestig. Sy het ges\u00ea die ongewone gedrag van die kelnerin voldoen nie aan die restaurant se handelstandaarde nie. Die groep ondersteun ook nie die feit dat die kelnerin haar eie inisiatief geneem het om die klante se behoeftes te bevredig met die emmer nie, hoewel dit heeltemal gesteriliseer was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bourdos het ges\u00ea die kelnerin het water in verskeie glase aan die groep vriende bedien, maar die water was glo te min, en hulle het versoek dat sy \u2018n beker vol water moes bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns het nie waterbekers in die restaurant nie, en dis hoekom die kelnerin \u2018n melkbeker gebruik het.  Maar dit het nie die klante se nood bevredig nie, omdat dit te klein was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Bourdos het die groep toe gevra vir \u2018n groter beker water. Die kelnerin beweer die groep het aan haar ges\u00ea hulle is babbelas en moet baie water drink.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het glo aan hulle ges\u00ea dat die restaurant het nie groot bekers nie, maar dat sy sal kyk wat sy kan doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie kelnerin het toe voortgegaan om aan ons \u2018n emmer vol water en ys te bring. Die bestuurder is na die tafel geroep en sy het die emmer verwyder. Bourdos het aan die groep ges\u00ea die kelnerin moes nie die emmer gebruik het nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bourdos het ges\u00ea dat Wimpy om verskoning vra vir die voorval.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/lechenie-zubov\">\u043b\u0435\u0447\u0435\u043d\u0438\u0435 \u0434\u0435\u0441\u0435\u043d \u0437\u0443\u0431\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.txtwww.ru\/object\/gruza-ukrainu-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n O\u00ebnskynlike tekort aan bekers by \u2018n Wimpy-restaurant in Parys, het \u2018n kelnerin genoop om water in \u2018n emmer aan klante te bedien, waarin daar voorheen skoonmaakmiddels was, het die Sunday Independent berig. Di\u00e9 Sondagkoerant het \u2018n epos van ene Alastair Joel ontvang, wat op Nuwejaarsdag saam met \u2018n groep vriende die restaurant besoek het. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8366,8365],"class_list":["post-7307","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-emmer","tag-wimpy-water"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7307","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7307"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7307\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7307"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7307"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7307"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}