{"id":7282,"date":"2010-01-14T12:39:54","date_gmt":"2010-01-14T12:39:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7282"},"modified":"2010-01-14T12:39:54","modified_gmt":"2010-01-14T12:39:54","slug":"volkstaat-moet-weste-van-die-land-uitmaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7282","title":{"rendered":"Volkstaat moet Weste van die land uitmaak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/volkstaat_wes.gif\" border=\"0\" alt=\"Volkstaat vanaf Orania weswaarts\" title=\"Volkstaat vanaf Orania weswaarts\" \/>Die huidige debat rondom \u2018n volkstaat wat op beide Praag en Die Beeld se webwerwe losgebars het, het my genoop om na beide die kaarte van Praag en die VF+ se voorgestelde gebiede te kyk. Die gebied wat deur Praag voorgestel word sal ideaal wees, maar ek kan eenvoudige nie insien hoe die ANC ooit afstand van hierdie gebiede sal doen nie. Dit vorm hoofsaaklik die ekonomiese hartland van die Suid-Afrikaanse staat, en demografies bevat dit \u2018n baie ho\u00eb bevolkingsgetal wat by verre uit nie-Afrikaners bestaan. Ek wil my eie voorstel indien en sal graag die mense van Praag se opinie daaroor wil pols.<\/p>\n<p>As \u2018n mens die VF+ se voorgestelde gebied in die Noord-Kaap (met dorpe soos Prieska, Barkly-Wes en Jan Kempdorp ook ingesluit) neem en dit deur \u2018n strook met die Groter Pretoria area (insluitend Brits en Hartebeespoortdam) verbind, kan dit nie \u2018n meer verkrygbare gebied vorm nie. Hierdie strook sluit dan rofweg die Wes-Rand, Potchefstroom, Klerksdorp en Schweizer-Reneke in. Dalk kan dele van die Noordwes-Vrystaat wat gebiede soos Bothaville en Odendaalsrus insluit aangeheg word?<\/p>\n<p>Die voordele van die VF+ gebied is dat dit yl bewoon is, dus kan \u2018n Afrikaner meerderheid wel in \u2018n relatiewe kort tydperk bewerkstellig word en daar is geen nywerhede of myne wat die ANC as redes kan aanvoer om nie die gebied af te staan nie. Dit verleen ook toegang tot die weskus en dus \u2018n seeverbinding. Die Groter Pretoria gebied, die Wes-Rand en die strook wat dele van die ou Wes-Transvaal en Noordwes-Vrystaat kan insluit bevat reeds \u2018n ho\u00eb konsentrasie Afrikaners, daar is sterk kultuur-historiese aansprake en \u2018n reeds gevestigde infrastruktuur. Dit mag ook net makliker wees om byvoorbeeld Afrikaners wat in die Oos-Rand en Johannesburg woon te oorreed om hulle in die Afrikaner Wes-Rand of Groter Pretoria gebiede te vestig. Nie juis \u2018n reuse trek dan nie of hoe! Ek sien uit na Praag se kommentaar.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/lezhaki_i_sideniya_avtomekhanika\/\">\u0442\u0430\u043c\u0431\u043e\u0432 \u043b\u0435\u0436\u0430\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die huidige debat rondom \u2018n volkstaat wat op beide Praag en Die Beeld se webwerwe losgebars het, het my genoop om na beide die kaarte van Praag en die VF+ se voorgestelde gebiede te kyk. Die gebied wat deur Praag voorgestel word sal ideaal wees, maar ek kan eenvoudige nie insien hoe die ANC ooit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7282\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Volkstaat moet Weste van die land uitmaak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7281,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[768,8323,2228,753,2224,8324],"class_list":["post-7282","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaner","tag-oos-rand","tag-orania","tag-pretoria","tag-volkstaat","tag-wes-rand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7282","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7282"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7282\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7281"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7282"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7282"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7282"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}