{"id":7271,"date":"2010-01-14T05:33:44","date_gmt":"2010-01-14T05:33:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7271"},"modified":"2010-01-14T05:33:44","modified_gmt":"2010-01-14T05:33:44","slug":"swart-sokkerspeler-beboet-vir-koggel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7271","title":{"rendered":"Swart sokkerspeler beboet vir koggel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Mario Balotelli, die negentienjarige sokkerspeler van Inter Milaan, s\u00ea hy is siek en sat vir wit rassitiese sokkerondersteuners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Italiaanse liga het hom egter pas beboet met $10 000 omdat hy die toeskouers terugkoggel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Balotelli, word gereeld uitgejou omdat hy swart is en in sy kleedkamer by die San Siro-stadion pryk &#8216;n slagspreuk wat hom daaraan herinner dat hy nie &#8216;n ware Italianer is nie, maar &#8220;&#8216;n swart Afrikaan&#8221;. &#8220;Non sei un vero Italiano, sei un Africano nero.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kwessie is &#8216;n sensitiewe een. &#8216;n Kroegeienaar het onlangs die polisie gebel omdat iemand &#8216;n tros piesangs na Balotelli geslinger het terwyl hy besig was om by die eienaar se toonbank &#8216;n drankie te geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Balotelli is naamlik die gesig van die suksesvolle swarte in Itali\u00eb en by elke rassevoorval word hy opgehaal om Italianers daaraan te herinner dat swartes nie dom, agterlik en &#8216;n las op die staat is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens die rasseonluste wat verlede week in die suide van Itali\u00eb tussen swart seisoenwerkers en plaaslike inwoners uitgebreek het, is sy naam weer eens gebruik om anti-swart gevoelens te besweer. Dosyne mense is in die onluste beseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swart sokkerspelers word gereeld in Itali\u00eb beledig. Brasili\u00eb se Luciano moes ook onlangs deurloop<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2001, toe die 18-jarige Nigeriese speler Schengun Omolade vir Treviso uitgedraf het,  het ondersteuners &#8216;n banier opgehou wat lees, &#8220;Ons wil nie &#8216;n swart speler in die span h\u00ea nie&#8221; en daarna die stadion verlaat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Balotelli oorweeg dit om te skuif na die Engelse Premierliga, na &#8216;n klub soos Arsenal of Chelsea, waar daar volgens hom nie rassisme is nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/cleopatra\/\">cleopatra free slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/11\/08\/191249.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mario Balotelli, die negentienjarige sokkerspeler van Inter Milaan, s\u00ea hy is siek en sat vir wit rassitiese sokkerondersteuners. Die Italiaanse liga het hom egter pas beboet met $10 000 omdat hy die toeskouers terugkoggel. Balotelli, word gereeld uitgejou omdat hy swart is en in sy kleedkamer by die San Siro-stadion pryk &#8216;n slagspreuk wat hom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7271\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart sokkerspeler beboet vir koggel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7546,8301,8303,8302,8300,8304],"class_list":["post-7271","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-italie","tag-mario-balotelli","tag-rasseonluste","tag-rassevoorval","tag-rassisme-sokker","tag-swart-sokkerspelers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7271","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7271"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7271\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7271"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7271"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7271"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}