{"id":7251,"date":"2010-01-13T05:33:54","date_gmt":"2010-01-13T05:33:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7251"},"modified":"2010-01-13T05:33:54","modified_gmt":"2010-01-13T05:33:54","slug":"vuurwapens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7251","title":{"rendered":"Vuurwapens"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie opmerking van die Minister van Veiligheid en Sekuriteit dat afgestuur word op \u2018n Suid-Afrika waar slegs die veiligheidsmagte wapens sal dra, bring ongelukkig \u2018n nuwe dimensie aan die omstredenheid waarin die burgery se gesukkel om lisensies vir hul vuurwapens te kry, reeds gedompel is. Sommige aansoekers wag nou reeds twee jaar of langer om te hoor of hul wapenaansoeke goedgekeur is sonder om enigiets te hoor, en word nou met hierdie stelling gekonfronteer. So s\u00ea die leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA), ds. Theunis Botha.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie verklaarde voorneme om misdadigers sonder wapens te laat deur dit bykans onmoontlik te maak vir wetsgehoorsames om wapens te besit, hou om verskeie redes nie water nie. Misdadigers gaan nie hul onwettige wapens inhandig nie, en selfs al sou hulle dit op \u2018n manier kwyt wees, leer die geskiedenis dat hulle binne \u2018n ommesientjie kan herbewapen deur onder meer staatsarsenale te plunder, polisiebeamptes te beroof, of dit uit buurlande in te smokkel. Kort voor lank is die misdadigers herbewapen, en die onskuldige burgery weerloos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die argument volg dieselfde soort drogredenasie as die argument dat polisie- en weermaglede beter besoldig moet word om te keer dat hulle by misdade betrokke raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie grondwetlike vryhede wat Suid-Afrikaners op papier het, beteken immers min as hulle in hul eie fort-tipe huise toegesluit is, om dan maar net in hul inrypaaie, winkelsentrums en ander openbare plekke aangeval en selfs vermoor te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIn die geval van die jongste plaasmoorde het die slagoffers juis altyd die kluis laat oopstaan sodat enigeen kan sien hulle het nie vuurwapens en kontant in die huis nie. Na hulle bloedig aangerand is, is hulle met \u2018n vuurwapen geskiet wat die aanvallers saamgebring het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns stem saam dat vuurwapeneienaars behoorlik opgelei moet wees en dat die besitreg aan streng keurings- en bergingsvereistes moet voldoen. Om wetsgehoorsames in die w\u00eareld se moord- en verkragtingshoofsetel te ontwapen kom neer op die staat se versaking van sy grondwetlike verantwoordelikhede van sy burgers. Die soort BBP-beskerming wat Julius Malema kry is immers nie almal wat bedreig word \u2013 al die land se burgers \u2013 beskore nie.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-96\/verhnjaja-odezhda\/pal-to\">\u043f\u0430\u043b\u044c\u0442\u043e \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/localnews\/v-harkove-religioznaya-organizaciya-nezakonno-uderzhivala-narkozavisimyh-prokuratura-194121.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie opmerking van die Minister van Veiligheid en Sekuriteit dat afgestuur word op \u2018n Suid-Afrika waar slegs die veiligheidsmagte wapens sal dra, bring ongelukkig \u2018n nuwe dimensie aan die omstredenheid waarin die burgery se gesukkel om lisensies vir hul vuurwapens te kry, reeds gedompel is. Sommige aansoekers wag nou reeds twee jaar of langer om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7251\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vuurwapens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[218,6336,8276,5132,5218],"class_list":["post-7251","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-misdaad","tag-plaasmoorde","tag-wapen-aansoek","tag-wapens","tag-wapenwet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7251","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7251"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7251\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7251"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7251"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7251"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}