{"id":7222,"date":"2010-01-10T05:28:54","date_gmt":"2010-01-10T05:28:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7222"},"modified":"2010-01-10T05:28:54","modified_gmt":"2010-01-10T05:28:54","slug":"geen-tekort-aan-blanke-vaardighede-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7222","title":{"rendered":"Geen tekort aan (blanke) vaardighede nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Na aanleiding van die vrystelling van die matriekuitslae, bekla al wat \u2018n organisasie is die sogenaamde tekort aan vaardighede wat kwansuis veroorsaak gaan word deur die 95% van die Azaniese studente se totale gebrek aan \u2018n aanleg vir wiskunde en wetenskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons word deur die doemprofete vertel watter lelike (dog ongespesifiseerde) gevolge op die land sou wag as veral swart matrikulante nie wonderbaarlik, van iewers af, nie <em>en-masse<\/em> die kapasiteit kry om wiskunde te begin verstaan en deurkom nie. Omdat daar glo \u2018n tekort aan swart ingenieurs en rekenmeesters bestaan, gaan die land in die toekoms glo sukkel. Bedoel diegene ons sukkel nie alreeds met Eksdom, riool in die Vaalrivier en \u2018n dreigende waterkrisis nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bostaande is egter \u2018n volkome mite. Daar is, buiten in kommunistiese lande, meestal geen tekort aan enige iets met \u2018n ekonomiese waarde nie \u2013 brandstof, huise, motors, kos ensovoorts. Daar is weliswaar nie \u2018n onbeperkte gratis aanbod daarvan nie, en dus is daar \u2018n skaarsste. \u2018n Skaarsste en \u2018n tekort is allermins dieselfde ding nie. \u2018n Tekort impliseer dat daar eenvoudig te min beskikbaar is. \u2018n Skaarsste dui daarop dat daar wel \u2018n aanbod van \u2018n item is, maar dat dit \u2018n prys het. Hoe skaarser, hoe duurder word die item.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer veral werkgewers en maatskappye teem dat daar \u2018n tekort van byvoorbeeld ingenieurs sou wees, bedoel hulle eintlik dat daar \u2018n skaarsste bestaan aan ingenieurs wat bereid is om te werk teen die salaris wat die werkgewer aanbied. Dis nie dieselfde as \u2018n tekort nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bostaande is veral die geval met blanke ingenieurs, rekenmeesters, dokters en ander professionele persone. Benewens die miljoen of meer blankes wat landuit gevlug het, is honderdduisende professionele kundiges in terme van die ANC regime se etniese suiwering van blankes bekend as regstellende aksie oorbodig gemaak. Daar is dus byvoorbeeld geen tekort aan dokters wat bereid is om in plattelandse hospitale te werk nie. Daar is bloot ander lande soos Kanada wat bereid is om markverwante salarisse vir Suid-Afrikaanse dokters te betaal, teenoor die Suid-Afrikaanse staat wat nie \u2018n behoorlike salaris wil betaal wat \u2018n dokter vergoed om in die vullis en chaos van \u2018n tipiese Azaniese hospitaal te moet werk nie. Verhoog egter die prys, betaal genoeg, en die dokters sal terugkeer uit Kanada.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat die werkgewers en staatsdiens eintlik verwag, sonder om dit hardop te s\u00ea, is dat daar soveel swartes gaan wees wat matriekwiskunde kan slaag, dat daar \u2018n ooraanbod van ingenieurs en rekenmeesters gaan ontstaan. Wanneer daar \u2018n ooraanbod ontstaan, daal die prys na vlakke wat meer aanneemlik vir \u2018n suinige werkgewer is. Geen rasionele persoon verbeel hom egter dit gaan ooit gebeur nie. Ek is bevrees die probleem met wiskunde en wetenskap het oorsake wat nie deur blote ingrypings in die onderwys aangespreek kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op \u2018n stadium sal werkgewers die stang moet vasbyt, en hulself noodwendig op uitgeweke en afgetrede blanke kundiges moet beroep.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/arabian-nights\/\">arabian nights<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na aanleiding van die vrystelling van die matriekuitslae, bekla al wat \u2018n organisasie is die sogenaamde tekort aan vaardighede wat kwansuis veroorsaak gaan word deur die 95% van die Azaniese studente se totale gebrek aan \u2018n aanleg vir wiskunde en wetenskap. Ons word deur die doemprofete vertel watter lelike (dog ongespesifiseerde) gevolge op die land &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7222\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geen tekort aan (blanke) vaardighede nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[8237,7218,222,5180,8239,8238],"class_list":["post-7222","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-geen-tekort-aan-blanke-vaardighede-nie","tag-matriekuitslae","tag-regstellende-aksie","tag-wiskunde","tag-wiskunde-en-wetenskap","tag-wiskundeonderrig"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7222\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}