{"id":7192,"date":"2010-01-06T10:38:30","date_gmt":"2010-01-06T10:38:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7192"},"modified":"2010-01-06T10:38:30","modified_gmt":"2010-01-06T10:38:30","slug":"hoogspanning-ter-see","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7192","title":{"rendered":"Hoogspanning ter see"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/01\/windplaas.jpg\" border=\"0\" \/>Nee, nie nog \u2018n seerowervoorval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met windparke in die Noordsee word al meer en meer besef dat \u2018n behoorlike windkragopwekking \u2018n beduidende aantal groot windparke ter see gaan vereis, en dat dit weer tot \u2018n behoorlike hoogspanningsnetwerk ter see aanleiding moet gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste samesprekings vind volgende maand plaas, maar volgens berigte moet die plan self nog gemaak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Enkele kabels is reeds gel\u00ea, maar is tot dusver die gevolg van bilaterale samewerking, soos die kabel tussen Nederland en Noorwe\u00eb, asook tussen Noorwe\u00eb en Brittanje.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou moet nege lande wat aan die Noordsee grens koppe bymekaar sit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat Noorwe\u00eb reeds per kabel met lande suid daarvan verbind is, het te make met seisoenale opwekking en gebruik. Wanneer die ys smelt, het Noorwe\u00eb \u2018n groter aanbod aan hidro-elektriese krag as sy eie verbruik, terwyl lande in die suide weer in die winters elektrisiteit van gasturbines en ander fosielaandrywing, of selfs kernkragsentales in die teenoorgestelde rigting onderdeur die Noordsee kan laat loop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groot windparke ter see vergemaklik die proses om krag beskikbaar te h\u00ea om te laat vloei na waar dit benodig word, en Nederland sien vir homself \u2018n beduidende rol as \u201chub\u201d hiermee. Maar dan moet al die windparke in die Noordsee aan een netwerk gekoppel word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van hierdie \u201ckrageiland\u201d sal nie net die opwekking en geleiding van windenergie beheer word nie, maar ook krag wat deur gety-opwekkers opgewek gaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteindelik, so word gehoop, sal genoeg krag beskikbaar wees om ook aan Oos-Europa te voorsien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit laat die vermoede ontstaan dat die bekendmaking van inligting oor hierdie planne bedoel is om saam te val met kommer oor die houvas wat Rusland via gasvoorsiening op voormalige Sowjet-republieke en Oos-blok-satellietlande het. \u2018n Krisis het juis pas weer ontstaan toe Rusland en Wit-Rusland haaks geraak het, wat weer moontlik \u2018n invloed op die huidige styging van ru-oliepryse het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die noordsee-hoogspanningsplanne is egter nog ietwat in die verskiet. Waar twee Nederlandse windplase ter see nou saam sowat 2000 Megawatt opwek, word die teiken van 6 000 teen 2020 gestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook die naasliggende Belgi\u00eb is besig om windparke ter see op te rig. Die jongste planne is van die firma Electrawinds wat op die Bank Zonder naam, sowat 37 kilometer see in op te rig. Hierdie projek, Electrawinds se eerste ter see, sal na verwagting genoeg krag vir 200 000 huishoudings opwek. Ander projekte is ook in die proses van beplanning, met \u2018n totaal van vier windparke wat eersdaags krag sal lewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omgewingstudies toon boonop dat die oprigting alge aantrek, wat weer tot \u2018n toename in visbevolkings lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As\u2019t ware die vang van twee zoute harings met een windmole.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die Britse projekte tel een, die Londen Array, onder die bekendstes. Hierdie beoogde projek aan die monding van die Teems, sal na verwagting \u2018n Gigawatt kan opwek, genoeg om \u2018n kwart van Londen se huishoudings te bedien.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/zaryadnye_i_pusko_zaryadnye\/\">\u043a\u0430\u043a\u043e\u0435 \u043f\u0443\u0441\u043a\u043e \u0437\u0430\u0440\u044f\u0434\u043d\u043e\u0435 \u0443\u0441\u0442\u0440\u043e\u0439\u0441\u0442\u0432\u043e \u0432\u044b\u0431\u0440\u0430\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/society\/64045-danilchenko-yu-b-i-prokuratura-zhdut-maksimalnogo-nakazaniya-dlya-organizatora-russkoj-vesny.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nee, nie nog \u2018n seerowervoorval nie. Met windparke in die Noordsee word al meer en meer besef dat \u2018n behoorlike windkragopwekking \u2018n beduidende aantal groot windparke ter see gaan vereis, en dat dit weer tot \u2018n behoorlike hoogspanningsnetwerk ter see aanleiding moet gee. Die eerste samesprekings vind volgende maand plaas, maar volgens berigte moet die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7192\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hoogspanning ter see&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7191,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[8210],"class_list":["post-7192","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c76-sake","tag-windparke-noordsee"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7192","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7192"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7192\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7191"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7192"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7192"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7192"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}