{"id":718,"date":"2007-08-03T00:00:00","date_gmt":"2007-08-03T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=718"},"modified":"2007-08-03T00:00:00","modified_gmt":"2007-08-03T00:00:00","slug":"orgie-van-seksuele-geweld-in-drk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=718","title":{"rendered":"Orgie van seksuele geweld in DRK"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">&quot;Vroue word dikwels in hul genitalie&euml; geskiet of gesteek nadat hulle verkrag is. Vroue wat maande se seksslawerny oorleef vertel dat hulle gedwing word deur hul folteraars om ontlasting te eet of die vleis van vermoorde gesinslede,&quot; het sy bygevoeg.<\/p>\n<p> Die toestand in die land is volgens haar &quot;kommerwekkend en moet dadelik aangespreek word.&quot; Daar is blykbaar al 4 500 gevalle van verkragting vanjaar aangemeld, maar sy meen die syfer kan baie ho&euml;r wees. Die meeste slagoffers woon in afgele&euml; gebiede en rapporteer nie verkragting nie of oorleef dit selfs nie. Die Panzi-hospitaal in Bukavu ontvang jaarliks 3 500 gevalle van vroue wat aan fistula en ander ernstige genitaliese beserings ly.<\/p>\n<p> Seksuele oortredinge is&nbsp; &quot;buite beheer&quot; en word deur rebelle, regeringsmagte en die nasionale polisie gepleeg. &quot;Groot dele van die bevolking beskou dit as normaal,&quot; het Erturk verklaar. Burgerlikes is uitgelewer aan gewapende jong mans. Indien hulle met die &quot;verkeerde&quot; mense praat of hulle huisves, word hulle aangerand, verkrag en ook vermoor.<\/p>\n<p> Erturk was ook &quot;geskok&quot; om te verneem dat die polisie en weermag sonder enige inhibisie teen onrusmakers optree en hulself b&oacute; die wet ag. Hulle plunder, martel en voer groepsverkragtings uit sonder om te aarsel. Sy het verwys na &#8216;n geval waar 70 polisielede so &#8216;n wraakaanval uitgevoer het.<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/bytovye-nasosy-dlya-doma-i-sada\">\u0431\u044b\u0442\u043e\u0432\u044b\u0435 \u0433\u043b\u0443\u0431\u0438\u043d\u043d\u044b\u0435 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die VN se spesiale ondersoeker, Yakin Erturk, het aan die begin van die week ges&ecirc; dat die menseregtevergrype in die DRK &quot;ver meer&quot; as die gewone soort skendings behels en seksuele slawerny, gedwonge bloedskande en kannibalisme insluit. Di&eacute; vergrype is die heel ergste wat sy in vier jaar te&euml;gekom het in haar ondersoeke na geweld teen vroue.<\/p>\n<p> Erturk was op &#8216;n missie van 11 dae en het so pas teruggekeer om haar bevindinge bekend te maak. &quot;Die vergrype wat gewapende groepe pleeg is van &#8216;n graad van wreedheid wat verkragting oorskry,&quot; het sy ges&ecirc;. Vroue word deur bendes verkrag, voor hul gesinne en gemeenskappe en dikwels word&nbsp; manlike&nbsp; gesinslede met wapengeweld gedwing om mekaar te verkrag.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-718","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/718","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=718"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/718\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=718"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=718"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=718"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}