{"id":7136,"date":"2009-12-30T08:25:11","date_gmt":"2009-12-30T08:25:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7136"},"modified":"2009-12-30T08:25:11","modified_gmt":"2009-12-30T08:25:11","slug":"n-ope-brief-aan-max-du-preez","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7136","title":{"rendered":"&#8216;n Ope brief aan Max du Preez"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/madmax.jpg\" border=\"0\" \/>Aangesien jou nuwe boek <em>Dwars<\/em> eersdaags weer al jou aanhangers gaande gaan h\u00ea oor jou briljante joernalistiek, sal ek graag die volgende onder jou aandag wil bring. Ek is van die ou soort wat nog glo aan die <em>audi alterem partem <\/em>-re\u00ebl \u2013 jy weet seker \u2018n ander ou het ook die reg op sy kant van die saak \u2013 glo jy sal wat wil gee om my ervaring te beleef het. Hou net in gedagte dat ek nie n \u201cembedded\u201d joernalis is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek \u2018n egte oudlid van die ou Veiligheidstak van die Suid-Afrikaanse Polisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir 20 jaar het ek koverte operasies beleef en saam met die bestes van die bestes gewerk. Tog moet ek jou eers vertel van die regte mense wat hierdie deel van die polisie bedryf het. Hulle was afkomstig uit die uniform- en speurtakke van die Polisie en was gekeur weens hulle vermo\u00eb om misdaad te bestry \u2013 soos jy weet was \u2018n oortreding van die veiligheidswetgewing ook \u2018n misdaad \u2013 al is dit deur baie bevraagteken. Ons het die wette toegepas en nie geskryf nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My eerste kennismaking met hierdie lede was die hoogtepunt in my lewe. Ek was verbaas om mense te ontmoet wat terroriste en kommuniste moes hokslaan en wat net sowel predikante of onderwysers kon gewees het. Hulle was opgevoed, gedissiplineerd en akademies goed onderrig. Die tannie wat my die adminstelsel van die adminafdeling moes touwys maak, was kwaaier as al die offisiere. So het ek oor die jare al die lede van die provinsies leer ken en met wie ek geskakel het. My ongeveer agt bevelvoerders onder wie ek daarna gewerk het, was van dieselfde stofasie \u2013 en ek was ge\u00eberd om onder hulle te kon werk en te leer \u2013 ek salueer hulle. Soos wat ek met die jare gevorder het en al meer met die senior offisiere van die mag te doen gekry het, het ek dieselfde respek vir hulle integriteit, eerlikheid en professionalisme gekry. Jy is welkom om saam met my op hulle spore te gaan loop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My ervaring met koverte operasies het gestrek van meeluistering; onder-skepping van pos \u2013 hierdie operasies is altyd uitgevoer met magtiging en nakoming van die wet. Ek het verskeie \u201clessenaars\u201c bedryf, informante hanteer en gekweek. Baie van die operasies is bedryf met N.I.-lede wat betrokke was \u2013 so was ek ook betrokke by Weermagondersoeke. Hier het ek weereens van die mees professionele manne ontmoet waaraan jy kan dink. Ja, n\u00e1 20 jaar behoort ek seker te weet of die lede van die veiligheidstak goed of sleg was. Ek praat nou van die paar duisend lede wat verbonde aan die tak was, nie die paar ongelukkiges waarmee jy te doen gekry het nie. Hulle moes mos opgeoffer word om \u201csekeres\u201d te laat goed lyk, of ni\u00e9. Moet ook nie di\u00e9 wat daar \u201dgeplant\u201d was, vergelyk met die werklike veiligheidstakmanne nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ou Max , dink net hoe het hierdie ouens gewerk om van die kommunistiese literatuur wat ons land oorspoel het te onderskep, die bomplantende ANC-terroriste te beheer en die burgers van hierdie land te beskerm. Dink net hoe het hulle 7 dae per week gewerk om te sien hoe word miljoene rande se skole en staatsgeboue afgebrand en hoe die swart skares hulle eie mense \u201cge \u2013 necklace\u201d het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat weet jy om s\u00e1\u00e1m met swart kollegas te kon gewerk het, biduurdienste s\u00e1\u00e1m<strong> <\/strong>bygewoon het \u00a0en teen terreuraanslae en kommunistiese propaganda<strong> <\/strong>s\u00e1\u00e1m<strong> <\/strong>die stryd gevoer het. Waar wit en swart kollegas respek vir mekaar se kultuur gehad het. Het jy ooit saam met Askari\u2019s gewerk wat hul r\u00fbe op kommunisme gedraai het omdat hulle geskok was oor wat hulle in die buiteland in die sogenaamde kampe moes deurmaak \u2013 ek glo nie so nie. Ek het ook Marx, Lenin en Trotski gelees, maar ek hou nie van hulle nie want hulle was verantwoordelik vir miljoene se swaarkry en dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Het jy beleef waar ordentlike swart lede van die tak wat van die kerk afgekom het soos honde met AK 47\u2019s afgemaai is? Ek was \u2018n draer by van hulle se begrafnis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Weet jy van swart lede en Askari\u2019s wat offisiersrange in die mag verkry het terwyl baie van die veiligheidstaklede n\u00e1 30 en meer jare diens, as gewone sersante en adjudantoffisiere moes aftree met \u2018n karige pensioen? Ons het nie daaroor gestaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Het jy beleef wat in 1976 asook die tagtigerjare se onluste in die swart gebiede gebeur het? Het daar n\u00e1 16 jaar enige verbetering ingetree o.a. in swart onderwys, verligting en opheffing van armoede? Noem jy die skande van hophuise \u2018n verbetering?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die swartes vandag marsjeer oor swak dienste, word daar vandag op hulle geskiet. Swart weermagmanne wat voor die publiek verneder word terwyl hul swart kollegas geweld teen hulle gebruik nadat hulle probleme oor en oor aan hulle seniors oorgedra is. Hoeveel persone dood in aanhouding word elke jaar aangemeld?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Het jy mense uit voertuie of geboue gesleep wat aan stukke geskiet is deur ANC-AK-gewere en -bomme \u2013 alles op die lafhartigste manier denkbaar. Jy kan seker nie die bom en kleefmynskade aan kragstasies, Wimpy\u2019s en kerke onthou nie \u2013 nee, jy was net beskikbaar om deur jou meesters die regte inligting op die regte tyd beskikbaar te stel om \u2018n paar ouens op te offer om vir julle plek in die nuwe S.A. te maak \u2013 hel, wat \u2018n siek held is jy nie!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek was my hele loopbaan betrokke by aanhoudings en ondervragings en ek het geen martelings uitgevoer of beleef nie. Ons het gebruik gemaak van ondervragingstegnieke en professionele metodes. As daar was, kan jy nie al die ou veiligheidstaklede verantwoordelik hou nie. Elke ou wat aangehou is, het voorgegee hy is gemartel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het ook vrywaring gekry by die Lieg- en Biegkommissie \u2013 daaroor kan jy maar self lees en jou eie gevolgtekkinge maak. Wat lagwekkend is, is dat die regter wat my vrywaring gegee het, toe met sy dronklyf in \u2018n ander ou se muur vasgery het en die grootste rassis anderkant uitgekom het. Ek het nooit rassistiese aanmerkings by die veiligheidstak ervaar of waargeneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die oudswartlede wie se name nie aan die Waarheids- en Versoeningskommissie geopenbaar is nie, doen baie goed in senior range in die nuwe polisiediens. Vind jy fout daarmee?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Max, ons het baie informante gehanteer wat goed betaal is met belastingbetalersgeld \u2013 ek glo dit is vandag nog so. Dink net hoe dit sou wees as ons na jou vlak moet daal en vir ons eie ou ego\u2019tjies hulle name moes bekendmaak en soetsappige boeke daaroor moes skryf. Sies man, ons was professioneel \u2013 die w\u00eareld van koverte operasies gaan mos steeds aan \u2013 dink net aan die laaste paar hofsake hoe van\u201d vyande\u201d ontslae geraak word met afluistering en dies meer. Jy weet, ou Kebble se selfmoord moet ook nog opgelos word. Snaaks jy stel nie in die ANC se moontlike \u201cdirty tricks\u201d belang nie. Jy maak asof die Mossad, die CIA of MI6 of enige ander \u201cdiens\u201d nie met hul eie \u201cdirty tricks\u201d besig is nie. Dink net hoeveel mense word elke dag deur sluipmoordaanvalle uitgewis deur \u201cdemokratiese regerings\u201d en net omdat hulle oor die mag beskik, word hulle wandade toegesmeer en word hulle operasionele mense beskerm. Jy dra tog kennis van John Pilger se siening oor onregmatige optredes teen burgers van ander lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dalk vertel jy vir John Pilger van ons \u201cdirty tricks\u201d. Vertel hom sommer hoe barbare in hierdie land wit boere op hulle plase en in die stede vermoor \u2013 moet nie die detail uitlaat nie. Dit moet lees soos wat jy Vlakplaas se misdade uitgeryg het \u2013 met al die bloed en wreedheid wat daarmee gepaardgegaan het. Ek wonder party dae wat sou oom Poetin met \u2018n outjie soos jy aangevang het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wil \u2018n voorstel aan jou maak. Ons begin weer \u2018n <em>Nie So Vrye Weekblad<\/em> en ondersoek al die lelike goed van die ANC en hulle kommunistiese kamerade. Ons kan vir dr Dan Roodt kry om jou \u2018n bietjie te help met goeie Afrikaans skryf en \u2018n bietjie nuwe denke in jou skryfwerk te sit. Dieselfde ou stories raak nou regtig afgesaag. Hel man, netnou brand jy uit \u2013 ons kan nie nog \u2018n Boetman verloor nie. Ons kan sommer vir Willie en Dirk vra om ons te help met die ondersoeke. Hulle kan sommer hulle staatsvoertuie gebruik om ons te help. Ek het baie ou goed om te verkoop vir fondse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons kan drink en vloek soos in die ou dae. Wat van so \u2018n bietjie van die geld wat uit bydraes verdien kan word te gebruik om drank te koop en partytjies vir ons nuwe vriende te hou? Anders kan ons s\u00ea ons het dom Afrikanerjoernaliste opgelei om soos jy te dink en te skryf. Die ouens wat ons fondse moet dophou is so korrup, hulle sal saam kom jol.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het tog \u2018n versoek om aan jou te rig \u2013 is maar die ou speurdermentaliteit, jy weet. Ek sal graag al die bewyse wil sien oor waar jou fondse vir die <em>Vrye Weekblad<\/em> vandaan gekom het \u2013 bankstate en bewyse van al die ou goedjies wat jy verkoop het. Terloops, hoe het jy al die kostes gedra van al daardie eise en so aan. Die aanrandings en bomme wat om jou ontplof het \u2013 kla jy of spog jy? Jy moes mos groot lyk in die o\u00eb van jou liberale vriende \u2013 die pad van jou eie mense uit te verkoop, is mos nie maklik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek lees jy reis so baie rond \u2013 skryf en gee boeke uit \u2013 waar kry jy al die geld of misgis ek my met jou! Siestog van oom Boesak dat hy in die sop moes beland oor ander ouens se geld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het so deur jou nuwe ou boek geblaai by \u2018n boekwinkel \u2013 lees die sjit sommer staan-staan in die boekwinkel. So dwars na jou kant toe \u2026<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8211;\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Ek ken die brigadier na wie jy verwys \u2013 hoogs professioneel en duidelik in \u2018n ander klas as jy. Hy het meer in sy een pinkie gehad as wat jy in jou hele suurgat lyf het. Onthou jy die liedjie Mull of Kintyre \u2013 Robert was maar altyd \u2018n netjiese ou en hoogs ervare. Magtig man, dat hy tot \u2018n dosent kon word met \u2018n regte graad of twee!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8211;\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Jy s\u00ea jy het hom as bron beskerm? Ek verstaan nie mooi nie \u2013 was hy dan \u2018n oorloper, dubbelagent of wat?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8211;\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Het Horak na jou toe oorgeloop \u2013 ek verstaan nie? Jy s\u00ea jy het hom ontmasker. Oom Horak s\u00ea hy het vir die regering gewerk en sover ek weet, het hy hy geld by hulle gesoek vir sy dienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arme ou Horak \u2013 ek wonder of hy al sy geld gekry het by sy baie meesters. Kan ons hom ook nie betrek by ons nuwe <em>Nie So Vrye Weekblad<\/em> nie. Jy wil seker alleen in al die glorie deel of soek jy nie joernaliste van jou soort, wat dalk jou glorie kan steel nie, of hoe? Oom Horak het ook net vir \u2018n salaris gewerk, of twee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8211;\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Jammer oor die feit dat jy nooit gearresteer was nie, gewoonlik was net agente van die regering so gelukkig. As hulle goed was, het ons hulle aangehou om hulle meer statuur in die regte kringe te gee. In jou geval weet ek wragtig nie, miskien is jy nie so hoog aangeslaan nie. Net jy sal weet, of hoe? Ek het tot ander departemente se ouens na die selle gesmokkel om hulle bronne te paai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens jou het julle baie geld van orals gekry en sou die veiligheidstak en NI jou vasgevat het as jy sou jok oor geld. Spot jy nou of lieg jy maar altyd so \u2013 weet jy hoe die dienste se geheime fondse gewerk het? Daar is nie \u2018n manier hoe die veiligheidstak met ander geheime instellings se geld kon inmeng nie \u2013 vra die gewese ouditeur-generaal, hy het self nie altyd geweet waarvoor die geld gebruik word nie en moes maar die topouens glo. As ouens met hulle vingers in die kasregister gevang is, is dit gewoonlik intern gehanteer tensy die base diaboliese bedoelings met so \u2018n ou gehad het of politieke punte wou uit die aangeleentheid wou aanteken \u2013 jy ken tog die Eugene-geval, hy was toevallig \u2018n kollega van my. \u201cWho\u2019s watching the watchers?\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Interessant hoe jy verwys na jou ou gabbas wat die <em>Vrye Weekblad<\/em> begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Idasa se mense \u2013 Braam Viljoen oom Constand se broer, Pauw ens.; dan kom<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pierre Steyn en F.W. de Klerk se name by my op. Die feit dat Niel Barnard nie ten gunste van jou getuig het nie en steeds die ANC\/SAKP as die vyand van Suid-Afrika gesien het, s\u00ea vir my adv. Pretorius in sy boek <em>Volksverraad<\/em> was nie ver van die kol af oor wie die rolspelers by die verraad was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niel Barnard s\u00ea op TV dat Pik nie die groot grondboontjie in die pakkie was nie, maar hy. Nou lyk dit vir my of jy ons die demokrasie ingelei het en dat jy die groot grondboon in die pakkie was. Glo jy jouself? Ek weet wat jy gaan s\u00ea: \u201cNooit, ek en watter Weermag nogal?\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy wil net nie erken dat jou nuwe regering kleivoete het nie \u2013 dit lyk vir my asof jy \u2018n groot aandeel het in hierdie gemors wat vandag heers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek lees verder in jou boek&#8230; Dr Dan Roodt is \u2018n apie wat in \u2018n hokkie sit en masturbeer en die mense vermaak. <em>Lees dit weer en ook vir jou gesin.<\/em> Kyk in die spie\u00ebl en s\u00ea vir jouself jy is die siekste bliksem wat die aarde kan oplewer. As jy dink jy kan Praag of ander Afrikaners wat soos ons dink stop, beter jy vir jou meer kry as jou sotlike aanmerkings oor mense wat oor jou troon soos o.a. Dan Roodt. As veranderingsagent vir wie ookal, sal jy nie mense stop of beinvloed wat in hulle saak glo nie \u2013 ons het \u2018n reg om ons eie toekoms te bepaal. Ek kan jou verseker ons werk daaraan sonder om geweld aan te wend. Sonder ouens soos jy. Tot die Lakotah-stam in Amerika is bereid om die stryd voort te sit \u2013 lees en kyk wat hulle doen en weet daar is mense wat sal aanhou om die stryd vir hulle vryheid voort te sit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy s\u00ea jy is n Afrikaner; is dit nou omdat jy \u2018n wit vel het of omdat jy \u2018n baard dra? Vertel tog, hoe meer ons van jou weet, hoe meer kan ons jou waardeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek weet nie hoekom is ek so wetsgehoorsaam nie; miskien moes ek \u2018n paar opnames huis toe geneem het oor al die ouens wat onder vals vlae gewerk het. Siestog, dit was nie net die veiligheidstak wat so gewerk het nie. Hulle sou my definitief onder die Wet op die beveiliging van inligting aangekla het. Haai, hoe praat ek nou net soos jy, vergewe my asb.<\/p>\n<p>Groetnis,<\/p>\n<p>Robbie Jubber<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/leagues-of-fortune\/\">leagues of fortune<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Aangesien jou nuwe boek Dwars eersdaags weer al jou aanhangers gaande gaan h\u00ea oor jou briljante joernalistiek, sal ek graag die volgende onder jou aandag wil bring. Ek is van die ou soort wat nog glo aan die audi alterem partem -re\u00ebl \u2013 jy weet seker \u2018n ander ou het ook die reg op sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7136\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;n Ope brief aan Max du Preez&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7135,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[8161,504,8162,8163],"class_list":["post-7136","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","tag-n-ope-brief-aan-max-du-preez","tag-max-du-preez","tag-veiligheidstak","tag-vrye-weekblad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7136"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7136\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7135"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}