{"id":7113,"date":"2009-12-29T07:23:34","date_gmt":"2009-12-29T07:23:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7113"},"modified":"2009-12-29T07:23:34","modified_gmt":"2009-12-29T07:23:34","slug":"herrie-se-kerrie-die-roelf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7113","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Die roelf"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">{jathumbnail off}<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/herriekerrie.jpg\" border=\"0\" width=\"499\" height=\"477\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onlangs het \u2018n kortverhaal uit Herrie se pen Praag se webblad gehaal: Duskant die longdrop. In een van die dele word vertel van hoe Koos blou in die gesig op die troon aangetref is na hy asem opgehou het tot hy hom sou hoor hoor val. Met di\u00e9 dat die longdrop bo-op \u2018n dro\u00eb olieboorgat van \u2018n kilometer en \u2018n half opgerig was&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die Praaglesers was gou om \u2018n vergelyk tussen die asem ophou en wag dat die nuwe Suid-Afrika-nagmerrie \u2018n koers moet inslaan, hierin te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of Herrie self die simboliek gesien het, is nie nou ter sake nie. Wat Herrie w\u00e9l besef het, is dat \u2018n mens nou, na aanleiding van die teenspoed wat Roelf oor sy destydse onderhandelings, en veral sy verbete goedpraat daarvan, nou kry, dalk \u2018n mooi Afrikaanse naam vir hierdie buite-gemakkie gekry het, \u2018n roelf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die raakvlakke is talryk. \u2018n Doodloop-gat reguit ondertoe, \u2018n onwelriekende klankie en iemand wat bo gemaklik op \u2018n troon sit en koerant lees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boonop, uit Herrie se kleintyd, het hy nog \u2018n assosiasie&#8230;dis die plek waar adders graag gaan skuiling neem het. \u2018n Man kon dus baie maklik in die gat gehap word &#8230;en so meer as een gat sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of nog erger, die adder kon dalk \u2018n skerpskutter wees en \u2018n man raakpik, waar as dit \u2018n vrou was, dit heeltemal mis sou wees, en so sy toekoms vernietig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Herrie kan eintlik nie aan \u2018n meer gepaste naam vir \u2018n troonkamer dink nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Herrie onthou ook \u2018n insident uit \u2018n storie wat hy as kind gelees het. By \u2018n skoolkoshuis het dit die skoolkinders nie lank geneem om te sien hoe die nagwapersoneel flink in gelid, elkeen met \u2018n emmer bo die kop, in die rigting van die nagwa hardloop nie. By een plek gaan die roete deur \u2018n stegie, en die versoeking word te groot.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ook nie lank nie, of \u2018n kabeltjie word net bo kophoogte oor die stegie gespan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gevolglike domino-effek laat Herrie weer baie aan Pik dink, met net die voorste drawwer wat ongedeerd daarvan afkom. Daarom noem Herrie dit die pik-pik-effek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar genoeg van *&amp;#praat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Herrie het die afgelope Kersfees agtergekom hoe die regering baie na-aan R300 000 per maand kan bespaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Herries se hond, Pumba, het naamlik een ding met Julius Malema in gemeen \u2013 Pumba kan verskriklik bang word. Vreesbevange. Anders as met Malema weet die Herries darem waarvoor Pumba so bang is \u2013 klappers. Rondom Kersfees en Nuwejaar is dit \u2018n naarheid. Die kalmeerpille wat Pumba, \u2018n yslike boerboel, ingejaag is voor die klappers begin skiet, het net mooi niks gehelp nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer die eerste klapper sy maak gemaak het, is Pumba die ene bibberasie, en sal soms nog \u2018n benoude blaf of twee los.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierna sal sy Herrie te pletter trap om pens en pootjies tussen Herrie en mev. Herrie in die katelkooi te kom inkruip, maar wanneer die volgende klapper geklap het, is sy weer al benoud-blaffend bo-oor Herrie onder die karos uit, gang af \u2013 tot die volgende een klap en sy weer vir die karos mik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanjaar is dit \u2018n boerboel van \u2018n gans ander aard. Die Herries het verneem van \u2018n band wat om die benoude hond se nek gehang word, wat na twee dae begin werk, en wat iets afskei wat die hond rustig maak. Dit skei glo \u2018n hormoon of iets af wat ma-honde afskei wat haar kleintjies rustig maak. Dit werk \u2018n maand lank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kersfees was egter nog effe te gou, en Pumba het nog bietjie gebewe, maar teen gisteraand het die band mooi \u201cingeskop\u201d en het sy soos \u2018n dooi hond bly slaap wanneer die klappers skiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis toe dat Herrie besef as die regering slim wil wees, moet hulle net \u2018n soortgelyke bandjie maak, dan kan hulle dit vir Malema omhang, en \u2018n maand lank die R300 000 vir beskerming spaar. Teen R200 per maand is dit nogal \u2018n aansienlike besparing en iemand kan tantieme verdien op \u2018n baie gepaste naam.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/mashinki-i-tehnika\/tehnika-na-upravlenii\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043c\u0430\u0448\u0438\u043d\u043a\u0443 \u043d\u0430 \u043f\u0443\u043b\u044c\u0442\u0435 \u0443\u043f\u0440\u0430\u0432\u043b\u0435\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pep.org.ua\/uk\/person\/23993\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>{jathumbnail off} Onlangs het \u2018n kortverhaal uit Herrie se pen Praag se webblad gehaal: Duskant die longdrop. In een van die dele word vertel van hoe Koos blou in die gesig op die troon aangetref is na hy asem opgehou het tot hy hom sou hoor hoor val. Met di\u00e9 dat die longdrop bo-op \u2018n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6839,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[8017],"class_list":["post-7113","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen","tag-herrie-se-kerrie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7113","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7113"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7113\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6839"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7113"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7113"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7113"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}