{"id":7110,"date":"2009-12-29T07:05:04","date_gmt":"2009-12-29T07:05:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7110"},"modified":"2009-12-29T07:05:04","modified_gmt":"2009-12-29T07:05:04","slug":"afriforum-dreig-met-regsaksie-om-boer-te-beskerm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7110","title":{"rendered":"Afriforum dreig met regsaksie om boer te beskerm"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die burgerregte inisiatief AfriForum het \u0149 versoek aan die minister van Handel en Nywerheid gerig om dringend in te tree om die lewe en besittings van \u0149 Suid-Afrikaanse burger, Ray Finaugty, en sy gesin in Zimbabwe te beskerm.  Volgens BIPPA, \u0149 beleggingsooreenkoms wat op 27 November 2009 deur beide die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese owerhede onderteken is, sal sodanige beskerming aan Suid-Afrikaanse burgers in die buurstaat verleen word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Willie Spies, regsverteenwoordiger en woordvoerder van AfriForum, het ges\u00ea dat inligting wat deur AfriForum ontvang is aandui dat mnr. Finaugty van die plaas Manda by Rusape, slegs drie ure deur plaasbesetters gegee is om sy plaas te verlaat.  Hy het hier met 11 000 hoenders en sowat 40 hektaar tabak geboer.  \u201cHy is ook verhoed om die hoenders te versorg en hulle is gevolglik meer as drie dae lank sonder kos en water gelaat.  In hierdie stadium vrees Finaugty vir die lewens van hom en sy gesin,\u201d het Spies bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In November 2009 het AfriForum die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria genader met \u0149 dringende aansoek om die ondertekening van BIPPA te probeer verhoed, omdat gevrees is dat dit Suid-Afrikaanse boere wat slagoffers van Zimbabwe se onwettige onteieningsprogram was, in die steek sou laat.  Die hof het uiteindelik \u0149 bevel uitgereik waarvolgens die Suid-Afrikaanse regering onderneem om die Tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG-tribunaal) se uitspraak ten gunste van kommersi\u00eble boere in Zimbabwe te respekteer en na te kom, en om die regte en regsmiddele van slagoffers van Zimbabwe se onwettige onteieningsprogram te handhaaf.  In terme van die minister se be\u00ebdigde verklarings vir die hofsaak, asook die daaropvolgende hofbevel, is mnr. Finaugty geregtig op beskerming soos deur hierdie beleggingsooreenkoms omskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien versekering nie binnekort van die minister ontvang word dat maatre\u00ebls in werking gestel is om mnr. Finaugty en sy gesin se lewens en eiendom te beskerm nie, sal AfriForum volgens Spies met dringende regsaksie voortgaan om dit te verseker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is tragies dat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers in die Kerstyd aan hierdie soort teistering onderwerp word.  Dit is net nog voorbeelde van die menseregtevergrype wat die Mugabe-regime kenmerk.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u043a\u0430\u043a \u043f\u043e\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u044c \u0441\u0430\u0443\u043d\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.xrayvaz.ru\/object\/dostavka-iz-kitaya-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043a\u0438\u0434\u0430\u043b\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgerregte inisiatief AfriForum het \u0149 versoek aan die minister van Handel en Nywerheid gerig om dringend in te tree om die lewe en besittings van \u0149 Suid-Afrikaanse burger, Ray Finaugty, en sy gesin in Zimbabwe te beskerm. Volgens BIPPA, \u0149 beleggingsooreenkoms wat op 27 November 2009 deur beide die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese owerhede onderteken &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7110\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afriforum dreig met regsaksie om boer te beskerm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8142],"class_list":["post-7110","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-bippa-zim"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7110","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7110"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7110\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7110"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7110"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7110"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}