{"id":710,"date":"2007-07-31T07:05:45","date_gmt":"2007-07-31T07:05:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=710"},"modified":"2007-07-31T07:05:45","modified_gmt":"2007-07-31T07:05:45","slug":"word-wakker-afrikaner","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=710","title":{"rendered":"Word wakker, Afrikaner!"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons het in &#39;n tyd grootgeword waar ons nog as kinders in die straat in veiligheid kon speel. Ek is weg daar in die tyd waar jy diefwering voor elke venster en veiligheishekke voor elke deur moes h&ecirc;. Asook &#39;n alarmstelsel, gewapendereaksie-eenhede, afgesperde paaie en kwaai honde, en &#39;n vuurwapen as jy &#39;n lisensie kon bekom. Amper elke aand kon jy die skote hoor klap en die artikel die volgende dag in die koerant lees &#8211; ongelukkig was dit die verkeerde klomp wat die skietwerk gedoen het en onskuldige mense het gesterf.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons as blanke Suid-Afrikaners se tyd is ongelukkig op en al raad wat ek het vir my familie en vrinne daar wat nie kan, of nie wil wortels opruk nie is &#8211; bewapen julself. Die enigste manier wat hierdie dinge gestop gaan word is as hierdie klomp kriminele besef dat hulle nie met jou kan maak wat hulle wil nie. Op die oomblik is die witmens in SA &quot;vrye wild&quot;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek het twee maande terug in &#39;n restaurant in Kaliforni&euml; met &#39;n Amerikaner begin gesels wat pas terug was van &#39;n vakansie in Suid-Afrika en hy het iets baie ontstellends, maar wat ek soort van verwag het, aan my meegedeel. Hy vertel my dat die swart taxibestuurder in Suid-Afrika vir hom ges&ecirc; het dat die swartmense in SA moet nou soveel witmense as moontlik doodmaak. Hierdie is uit die perd se bek aan my meegedeel deur iemand wat onpartydig is en gevoel het dat ek nodig het om dit te weet aangesien ek familie daar het.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek glo nie vir een oomblik dit is net &#39;n ge&iuml;soleerde insident nie maar eerder &rsquo;n boodskap wat onder die swartes versprei word ten einde die witmens te elimineer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ek dink ons sien en ervaar dit maar om een of ander rede is ons na&iuml;ef genoeg om dit nie ernstig genoeg op te neem nie of ons weet ons kan niks daaraan doen nie anders as om te wag dat ons self ook &#39;n statistiek word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\" align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wanneer gaan die Afrikaner wakker word?<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/tematicheskie-igrovye-nabory\/kuhni\">\u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u0447\u043d\u0430\u044f \u043a\u0443\u0445\u043d\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\">Ek was gese&euml;nd genoeg om &#39;n posisie in Amerika te kon aanvaar en het hierheen gekom, grotendeels vir my kinders. Maar ja, ook omrede ek genoeg gehad het daarvan om oor my skouer te loer, alles wat agteruit gaan en die prysstygings wat dit nou al hoe moeiliker maak om &#39;n bestaan te maak in een van die mooiste lande ter w&ecirc;reld &#8211; Suid-Afrika. <\/p>\n<div align=\"justify\">  My hart bloei maar teruggaan sal ek nie, tensy ek moet nie. Ek wil tjank as ek dink aan wedlope draf deur die wynplase van die mooiste Kaap, die Twee Oseane by Chapmanspiek op, deur Houtbaai en by Constantianek oor.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[768,21096,767],"class_list":["post-710","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaner","tag-s10-briewe","tag-word-wakker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/710","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=710"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/710\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=710"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=710"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=710"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}