{"id":7093,"date":"2009-12-23T09:21:40","date_gmt":"2009-12-23T09:21:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7093"},"modified":"2009-12-23T09:21:40","modified_gmt":"2009-12-23T09:21:40","slug":"kinderslawerny-weer-onder-die-loep-in-haiti","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7093","title":{"rendered":"Kinderslawerny weer onder die loep in Ha\u00efti"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Luidens &#8216;n verslag van die Pan American Development Foundation is daar tans 225 000 kinders in die stede van Ha\u00efti wat as onbetaalde slawe aangehou word weens die druk van armoede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die slawe, hoofsaaklik meisies, word seksueel misbruik en psigies afgetakel terwyl hulle op die wreesdste wyse uitgebuit word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag doen aan die hand dat Ha\u00efti se regering en internasionale skenkers hulle fokus moet verskuif na opvoeding en maatskaplike dienste soos tehuise vir jong meisies wat tweederdes van die slawebevolking uitmaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jong kinderslawe staan bekend as &#8220;restavek&#8221; \u2014 Ha\u00eftiaanse kreools vir &#8220;woon met&#8221; \u2014 en hulle haglike omstandighede is welbekend. Dit is &#8216;n bron van ongekende skande vir &#8216;n land wat homself daarop roem dat hy tot stand gekom het danksy &#8216;n slaweopstand 200 jaar gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorkoms is so algemeen dat die helfte van 257 kinders waarmee onderhoude gevoer is in Port-au-Prince se krotbuurt Cite Soleil, hulleself as onbetaalde huishoudelike slawe beskryf het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kinders word in die meeste gevalle deur hulle ouers, wat hulle nie kan bekostig nie, weggegee. Navorsers het gevind dat 11% van die gesinne wat &#8216;n restavek aanhou self hulle eie kinders uitplaas as slawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van die media-aandag wat die probleem geniet, is nog geen persoon aangekla vir &#8216;n misdryf wat dit betref nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al hoe meer van die land se 9 miljoen mense vlug uit die platteland na stede wat die probleem laat toeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die navorsing is tussen 2007 en 2008 onderneem mbv &#8216;n skenking van die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">UNICEF het in 2002 &#8216;n studie gedoen oor die aantal restaveks wat toe na beraming op 172 000 gestaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Herve Razafimbahini, die Pan American Development Foundation se programdirekteur in Ha\u00efti s\u00ea die probleem word onderskat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het &#8216;n beroep op die Ha\u00eftiaanse owerhede gedoen om die ondersoek na die platteland uit te brei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amptenare van die regering kon nie vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/letnjaja-odezhda\/futbolki-bluzy-rubashki?p=5\">\u0440\u0443\u0431\u0430\u0448\u043a\u0438 \u0432 \u043a\u043b\u0435\u0442\u043e\u0447\u043a\u0443 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Luidens &#8216;n verslag van die Pan American Development Foundation is daar tans 225 000 kinders in die stede van Ha\u00efti wat as onbetaalde slawe aangehou word weens die druk van armoede. Die slawe, hoofsaaklik meisies, word seksueel misbruik en psigies afgetakel terwyl hulle op die wreesdste wyse uitgebuit word. Die verslag doen aan die hand &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7093\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kinderslawerny weer onder die loep in Ha\u00efti&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-7093","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7093","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7093"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7093\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7093"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7093"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7093"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}