{"id":7072,"date":"2009-12-22T05:34:27","date_gmt":"2009-12-22T05:34:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7072"},"modified":"2009-12-22T05:34:27","modified_gmt":"2009-12-22T05:34:27","slug":"dis-die-demografie-onnosel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7072","title":{"rendered":"Dis die demografie, onnosel!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Bill Clinton het ges\u00ea: \u201cIt is the economy, stupid!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikaner se probleem en oplossing is netso voor die hand liggend: \u201cDit is die demografie, onnosel!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonder \u2018n noemenswaardige getalleoorwig in \u2018n streek het die Afrikaner nie \u2018n kat se kans om \u2018n Volkstaat te bewerkstellig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na bykans twee dekades het Orania nog nie die 1,000 inwoners getallemerk oorgesteek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar bly heelwaarskynlik meer Afrikaners in Silver Lakes as in die hele Noord Kaap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kan  Silver Lakes, soos een inwoner voorgestel het \u2019n \u201cvolkstaat\u201d word?  Ek twyfel, gesetel in die vyandige City of Tswana.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sal die Silver Lakes Afrikaners ooit na Orania verhuis? Ek twyfel \u2013 veel eerder na Perth!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voel hulle iets vir die Afrikaner saak? Ek twyfel, met hul kinders in privaat Engelse skole en hul politieke tuiste die DA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Afrikaners van Silver Lakes en sootgelyke \u201cveilge\u201d woonbuurte  het geld en vaardighede wat hulle w\u00eareldburgers maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is egter \u2018n baie groot gros Afrikaners wat toenemend in armoede verval en wat in plakkerskampe versamel. By baie van hulle is sosiale probleme maar baie het in die halglike omstandighede verval deur geen fout van hulle eie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is by die groep wat die demografiese oplossing l\u00ea.  Fasiliteer die migrasie van die ontredderdes om op groot skaal na die Noord Kaap, langs die Orania rivier  te migreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Orania bied \u2018n model maar is nie noodwendig die enigste node vir die Nuwe Trekkers nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By sulke gebiede moet streng diisipline heers \u2013 een misstap en jy is uit. As model kan die Departement van Waterwese se \u201csuksesresep\u201d wat by Waterwese dorpies en besproeingsskemas ontwikkel is, gebruik word.  Huisvesting kan maar karig wees \u2013 klem op wek, opbou, groot gesinne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons wat nie self fisies daar bly nie kan finansieel bydrae om dit vir ander moontlik te maak \u2013 soos die Jode in die diapora wat Israel ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En wie weet, miskien lyk die demografie in die Noord Kaap heel anders oor 20 jaar of so.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online games no deposit bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bill Clinton het ges\u00ea: \u201cIt is the economy, stupid!\u201d Die Afrikaner se probleem en oplossing is netso voor die hand liggend: \u201cDit is die demografie, onnosel!\u201d Sonder \u2018n noemenswaardige getalleoorwig in \u2018n streek het die Afrikaner nie \u2018n kat se kans om \u2018n Volkstaat te bewerkstellig nie. Na bykans twee dekades het Orania nog nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7072\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dis die demografie, onnosel!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[8092,8093],"class_list":["post-7072","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-dis-die-demografie","tag-onnosel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7072","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7072"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7072\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7072"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7072"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7072"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}