{"id":7068,"date":"2009-12-22T05:03:25","date_gmt":"2009-12-22T05:03:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7068"},"modified":"2009-12-22T05:03:25","modified_gmt":"2009-12-22T05:03:25","slug":"inisiasieskool-eis-nog-2-lewens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7068","title":{"rendered":"Inisiasieskool eis nog 2 lewens"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die dodetal in die Oos-Kaap se somerbesnydenisseisoen het na 23 gestyg nadat nog twee swart seuns Maandag en oor die naweek gesterf het, het die provinsie se departement van gesondheid ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste seun is oor die naweek by \u2018n inisiasieskool in Maluti naby Matatiele dood, terwyl die ander een Maandagmiddag in Lubisi in Enqcobo gesterf het, het woordvoerder Sizwe Kupelo ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns weet nie wat met die seun in Lubisi geur het nie, hy het net by die inisiasieskool uitgehardloop en is dood aangetref deur ander jong seuns en versorgers wat agter hom aangehardloop het,\u201d het Kupelo ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Nadoodse ondersoek sal uitgevoer word om die oorsaak van die dood te bepaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kupelo het wel bevestig dat die inisiasieskool wettig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ander seun se dood is Maandagoggend aan die departement bekendgemaak nadat hy oor die naweek gesterf het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was nog nie bekend of die inisiasieskool wettig was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns ondersoek die oorsaak van die dood en of die skool wettig of onwettig is,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die getal swart seuns wat sedert die begin van die jaar by inisiasieskole in die Oos-Kaap gesterf het, is reeds 80.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u043d\u0435\u0434\u043e\u0440\u043e\u0433\u0438\u0435 \u043f\u0435\u0447\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0431\u0430\u043d\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3895972\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dodetal in die Oos-Kaap se somerbesnydenisseisoen het na 23 gestyg nadat nog twee swart seuns Maandag en oor die naweek gesterf het, het die provinsie se departement van gesondheid ges\u00ea. Die eerste seun is oor die naweek by \u2018n inisiasieskool in Maluti naby Matatiele dood, terwyl die ander een Maandagmiddag in Lubisi in Enqcobo &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7068\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Inisiasieskool eis nog 2 lewens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[8086],"class_list":["post-7068","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-inisiasieskool-eis-nog-2-lewens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7068","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7068"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7068\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7068"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7068"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7068"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}