{"id":7010,"date":"2009-12-15T07:09:46","date_gmt":"2009-12-15T07:09:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7010"},"modified":"2009-12-15T07:09:46","modified_gmt":"2009-12-15T07:09:46","slug":"nuwe-deelstaat-in-indie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7010","title":{"rendered":"Nuwe deelstaat in Indi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/indie_deelstate.png\" border=\"0\" alt=\"Deelstate van Indi\u00eb\" title=\"Deelstate van Indi\u00eb\" \/>Die stelling word gereeld gemaak dat Suid-Afrika se grondwet grootliks op di\u00e9 van die Indiese geskoei is, wat deels waar is as dit na die Handves van Menseregte verwys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/telaganabetoging_eie_deelstaat.jpg\" border=\"0\" alt=\"Telangana-betoging vir 'n eie deelstaat\" title=\"Telangana-betoging vir 'n eie deelstaat\" \/>Kom dit egter by die staatkundige bestel wat deur die grondwette gere\u00ebl word, kan die indruk gevorm word dat die Indiese grondwet meer met Suid-Afrika se ouer grondwette, en spesifiek die grondwet van 1983 gemeen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die feit is pas weer onderstreep toe dit bekend geword het dat Indi\u00eb beplan om \u2018n dertigste (sommige bronne dui dit as 29ste) deelstaat te skep. Die nuwe staat vir die Telangana, sal uit die suidelike deelstaat,\u00a0 Andhra Pradesh, gesny word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aankondiging volg na grootskaalse protesoptrede deur die Telangana-gemeenskap, en \u2018n hongerstaking deur \u2018n leier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert Indi\u00eb se grondwet in 1950 in werking getree het waarvolgens deelstate volgens taalgrense ingestel is, het verskeie veranderings ingetree. Verskeie nuwe state is sedertdien uit die aanvanklike state gesny. Drie nuwe state is in die jaar 2000 geskep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die jongste aankondiging oor \u2018n nuwe staat het dadelik daartoe gelei dat die Ghurkas \u2013 etniese Nepalese \u2013 met agitasie begin het om ook vir hulle \u2018n deelstaat uit Wes-Bengale te sny.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Andhra Pradesh self skop baie van die etniese meerderheid vas, en 128 lede van die staat se wetgewende liggaam se 294 het uit protes teen die sentrale regering se aankondiging bedank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Telangana voer reeds die afgelope 50 jaar \u2018n afskeidingstryd, wat in 2002 nuwe momentum gekry het. Hul nuwe staat sal na verwagting uit tien van\u00a0 Andhra Pradesh se 23 distrikte bestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog \u2018n staatkundige verskynsel waarmee Indi\u00eb te make het, is die druk van irredentisme wat spruit uit die feit dat Tamils in Indi\u00eb en in Sri Lanka woon. In Indi\u00eb word staatkundig voorsiening gemaak, soos deur die deelstaat Tamil Nadu. In Sri Lanka word egter nie soortgelyke staatkundige voorsiening gemaak nie, en het \u2018n lang stryd om die Tamilbevolkings van Indi\u00eb en Sri Lanka staatkundig onder die Indiese grondwet te verenig, vanjaar in \u2018n milit\u00eare neerlaag vir die Tamil Tiere in Sri Lanka afgeloop.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/poligraf-v-sude\">\u043f\u043e\u043b\u0438\u0433\u0440\u0430\u0444 \u0432 \u0441\u0443\u0434\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die stelling word gereeld gemaak dat Suid-Afrika se grondwet grootliks op di\u00e9 van die Indiese geskoei is, wat deels waar is as dit na die Handves van Menseregte verwys. Kom dit egter by die staatkundige bestel wat deur die grondwette gere\u00ebl word, kan die indruk gevorm word dat die Indiese grondwet meer met Suid-Afrika se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7010\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe deelstaat in Indi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7008,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[8027,8025,8026,8024,2242,2224],"class_list":["post-7010","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-1983-grondwet","tag-federale-deelstaat","tag-indie","tag-nuwe-deelstaat-in-indie","tag-suid-afrika","tag-volkstaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7010","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7010"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7010\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7008"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7010"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7010"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7010"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}