{"id":7007,"date":"2009-12-15T06:30:15","date_gmt":"2009-12-15T06:30:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7007"},"modified":"2009-12-15T06:30:15","modified_gmt":"2009-12-15T06:30:15","slug":"wolwe-weer-in-die-visier-en-sommiges-roep-wolf-wolf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7007","title":{"rendered":"Wolwe weer in die visier en sommiges roep &#8216;wolf, wolf!&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/gryswolf.jpg\" border=\"0\" alt=\"Grys wolf\" title=\"Grys wolf\" \/>Die eerste jagseisoen in baie jare waartydens wolwe weer in Amerikaanse state soos Montana deur jagters onder skoot kan kom, het skaars sy eerste skoot opgelewer of \u2018n storm woed. In Idaho het die wolfjagseisoen op 1 September geopen, en in Montana op 15 September. In Wyoming, die ander staat met \u2018n groot wolwebevoliking, bly jag taboe ingevolge \u2018n federale wet oor bedreigde spesies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/swartwolf.jpg\" border=\"0\" alt=\"Swart wolf\" title=\"Swart wolf\" \/>Na raming het di\u00e9 drie state nou saam 1 600 wolwe, hoewel \u2018n deel hiervan in die Yellowstone Nasionale Park voorkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die een kant is daar die veeboere, soos die boer by Dillon, bykans 300 kilometer Noordwes van Yellowstone, wat in een nag 122 volwasse stoetskape verloor het. Dit was na berig word die ergste slagting in menseheugenis, en \u2018n aanduiding dat wolwe soms bloot vir die plesier kan doodmaak. Die owerhede het gemagtig dat die hele trop wolwe vakant gemaak kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tussen 1987 en 2004 is bevestig dat wolwe in die drie state 429 beeste en 1 047 skape doodgebyt het, afgesien van sporadiese honde, lamas en ander diere wat ook in die slag gebly het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Koerante soos die Montana Standard berig al \u2018n geruime tyd oor wolwe wat vee vang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die ander kant is daar bewaringskundiges wat meen die beheerde jag van wolwe moet eers toegelaat word as die getalle die 2 000-merk bereik het. Trouens, bewaringskundiges het nog nie \u2018n behoorlike beleid in plek oor wat die ideale getal wolwe is nie, en sal nog navorsing moet doen. \u2018n Regter in Wyoming het juis die verbod op wolwejag daar beskryf as meer aan politiek as aan empiriese gegewens te wyte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elk-jagters is egter nie gediend met groter getalle wolwe nie, aangesien wolwe die troppe waarop die jagters aanl\u00ea uitdun. Wolf-liefhebbers beskuldig weer die elk-jagters daarvan dat hulle met hul jagbuit se ingewande mors, en dat dit weer die wolwe uit die nasionale parke lok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is juis groot wild soos die elk wat die owerhede genoop het om weer wolwe in\u00a0 die Noordweste van die VSA te hervestig. Maar die klem was voorheen duidelik dat die enigste goeie wolf een is wat as muurbehangsel dien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1924 het die federale regering geld bewillig om die wolwe en ander probleemdiere te jag om die elk-bevolking in die Yellowstone Nasionale Park te beskerm. Teen 1926 was wolwe in die Yellowstone Park bykans uitgeroei, maar die jag is eers in 1935 gestaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buite Yellowstone en ander parke het die wolwejag egter reeds vroe\u00ebr begin. In 1884 is \u2018n losprys op die kop van wolwe in Montana geplaas, en reeds in die eerste jaar moes die staat vir 5 450 ingehandigde wolwehuide opdok. Die 1930 was die wolwebevolking in Montana nie meer lewensvatbaar nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 die wolwe in Yellowstone uitgeroei is, het die coyote die vernaamste roofdier in die park geword, maar omdat die coyote nie groot wild kon jag nie, het \u2018n probleem ontstaan met groot siek diere, soos juis die elk en die bison. Teen 1995 is besluit om weer wolwe, spesifiek die grys wolf, uit Kanada in te voer. Teen 2005 was daar weer 118 wolwe in Yellowstone, en 326 in die hele ekosisteem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hartseer is egter dat die bewaringsingsteldheid moontlik te laat gekom het vir \u2018n paar subspesies. Teen 1967 is die Oostelike Tomber-wolf ( Canis lupus lycaon) as bedreig beskou, en teen 1973 is die Rocky Mountain-subspesie\u00a0\u00a0 (Canis lupus irremotus) bygevoeg, en in 1978 is die grys wolf, asook al die subspesies van Canus Luptus suid van die Kanadese grens as bedreig verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Noudat die getalle weer flink vermeerder, is dit die veeboere wat lei, en die elk-jagters wat minder prooi het om op aan te l\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem is dat wolwe hulle nie maklik laat inperk nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wolwe in Montana word groot, en staan dikwels byna \u2018n meter op hul pote, en word bykans twee meter lank, en weeg tot bykans 50 Kg. Die spoor se lengte is net minder as di\u00e9 van \u2018n volwasse man. Die groot pote en lang bene stel wolwe in staat om lang afstande af te l\u00ea, en afstande van tot 32 kilometer per dag word maklik afgel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wolwejag open nou weer nuwe geleenthede aan entrepreneurs wat as leerlooiers en taksidermiste spesialiseer. Die wolwehuide word veral verwelkom, ironies, omdat die afgelope elk-seisoen maar \u2018n skrale oes huide gelewer het. \u2018n Eenvoudige wolwevel kan die nuwe eienaar \u2018n netjiese $1 000 dollar uit die sak jaag, en \u2018n opgestopte, gemonteerde wolf $3 000.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar, kla die kenners, die jagters is groentjies en hulle skiet die diere nog voor hulle \u2018n behoorlike winterspels ontwikkel het. Dan is die velle veel minder werd.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Montana se wolwe se kleur kan baie verskil \u2013 van \u2018n skaars wit tot grys en swart. Die swart en wit wolwe kan \u2013 behalwe vir die grootte, maklik vir \u2018n hond aangesien word, en hondkruisings kom soms as probleemdiere voor omdat hulle, anders as \u2018n gewone, gesonde wolf, nie menssku is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die internet-foto\u2019s hierbo word \u2018n grys en \u2018n swart wolf uitgebeeld.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/mashinki-i-tehnika\/tehnika-na-upravlenii\">\u0438\u0433\u0440\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u043e\u0432 \u043c\u0430\u0448\u0438\u043d\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste jagseisoen in baie jare waartydens wolwe weer in Amerikaanse state soos Montana deur jagters onder skoot kan kom, het skaars sy eerste skoot opgelewer of \u2018n storm woed. In Idaho het die wolfjagseisoen op 1 September geopen, en in Montana op 15 September. In Wyoming, die ander staat met \u2018n groot wolwebevoliking, bly &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=7007\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wolwe weer in die visier en sommiges roep &#8216;wolf, wolf!&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7005,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[8022,2848,8020,8021,8019,8023],"class_list":["post-7007","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-bedreigde-spesies","tag-vsa","tag-wolf","tag-wolwe","tag-wolwe-weer-in-die-visier-en-sommiges-roep-wolf","tag-yellowstone-nasionale-park"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7007","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7007"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7007\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7005"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7007"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7007"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7007"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}