{"id":7003,"date":"2009-12-14T09:42:31","date_gmt":"2009-12-14T09:42:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=7003"},"modified":"2009-12-14T09:42:31","modified_gmt":"2009-12-14T09:42:31","slug":"herrie-se-kerrie-ons-spreek-in-tale","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=7003","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Ons spreek in tale"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/herriekerrie_100_100.jpg\" border=\"0\" width=\"100\" height=\"100\" \/>Herrie het \u2018n stalletjie op die boeremark. Eintlik, so kla baie, het dit deesdae bitter min met \u201cboer\u201d te make want by verre die meeste stalletjies het niks meer met landbou te make nie.<\/p>\n<p>Mettertyd het baie Nigeri\u00ebrs, Sjinese, Pakistani\u2019s en ander hul opwagting begin maak, en dus het die naam \u201cBoeremark,\u201d soos sommige dit met \u2018n hoofletter spel, ook nie meer sin begin maak nie.<\/p>\n<p>Al vereiste, om aan die munisipaliteit se huurkontrak te kan voldoen, is dat die stalletjiehuurders hul ID-boekies moet kan wys.<\/p>\n<p>Wat, so blyk dit uit koerantberigte, nie \u2018n alte groot probleem is nie.<\/p>\n<p>Maar onlangs dag Herrie hy het al als gehoor. \u2018n Man het sy beursie  by \u2018n Nigeri\u00ebr se stalletjie vergeet en aangestap. Oomblikke later kom die Nigeri\u00ebr, beursie omhoog, agter die man aangehardloop: \u201cOom!, oom!\u201d<\/p>\n<p>In die Vrystaat is Engels nie \u2018n derde taal nie. Dis \u2018n vreemde taal, al meen die regering nou ook anders. Herrie ken verskeie Oos-Vrystaters wat al vertel het hoe naasliggende boere met hul gesinne by bure gaan kuier het \u2013 die een gesin Afrikaans, die ander Engels. Die ouers wonder nog hoe die kinders met mekaar gaan kommunikeer, met die een lotjie wie se Engels bestaan uit \u201cyes\u201d en \u201cnot yes\u201d en die ander wie se Afrikaans tot \u201clorrie\u201d beperk is. Dan speel en jil die kinders dat die windpompe bewe, en as die ouers gaan kyk, hoor hulle die kinders gebruik die gemeenskaplike taal \u2013 Suid-Sotho.<\/p>\n<p>Maar af en toe blyk dit ook dat die kinders se taalvaardigheid verder strek.<\/p>\n<p>Soos die slag die Sondagoggend toe daar van \u2018n troue die vorige dag \u2018n groot ruiker in die kerk agtergebly het. Di\u00e9 ruiker trek \u2018n by, en di\u00e9 by gaan sit op Fransie byna heel voor in die kerk se borselkop. Skielik hef Fransie \u2018n pynlike kreet aan: \u201cEina, hoe byt so \u2018n %$&amp;# mot my!\u201d<\/p>\n<p>Of die keer toe die kinderhuis se kinders in die kerk se voorste banke ingeryg sit toe die Kanaries op \u2018n sekere Oos-Vrystaatse dorp hul sang kom tentoonstel het. Met die laaste note wat wegsterf, laat die een laaitie se ingewande hom in die steek, en dit knal deur die kerk.<\/p>\n<p>Die een langsaan vlieg op en betig sy verle\u00eb maat: \u201cHoe durf jy *&amp;^% in die allerheiligste van die Heer?!\u201d<\/p>\n<p>Hierdie kerklike taalvaardigheid, verneem Herrie, het tot die voortydige verdaging van die kerkdienste gelei.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/cleopatra\/\">cleopatra slots for free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Herrie het \u2018n stalletjie op die boeremark. Eintlik, so kla baie, het dit deesdae bitter min met \u201cboer\u201d te make want by verre die meeste stalletjies het niks meer met landbou te make nie. Mettertyd het baie Nigeri\u00ebrs, Sjinese, Pakistani\u2019s en ander hul opwagting begin maak, en dus het die naam \u201cBoeremark,\u201d soos sommige dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":7002,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[8017],"class_list":["post-7003","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen","tag-herrie-se-kerrie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7003","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7003"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7003\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7002"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7003"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7003"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7003"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}