{"id":6985,"date":"2009-12-11T14:47:51","date_gmt":"2009-12-11T14:47:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6985"},"modified":"2009-12-11T14:47:51","modified_gmt":"2009-12-11T14:47:51","slug":"kopenhagen-is-irrelevant","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6985","title":{"rendered":"Kopenhagen is irrelevant"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die waarheid wat die klimaatskonferensie in Kopenhagen bly ontwyk, is nie dat die weer warmer of koeler raak nie, maar dat die mensdom die w\u00eareld oorbevolk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So lui &#8216;n berig in een van Kanada se grootste dagblaaie, die <em>Financial Post<\/em> .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Planet\u00eare wet, soortgelyk aan China se een-kind-beleid, is die enigte uitweg om die katastrofale globale geboortekoers van een miljoen geboortes elke vier dae, om te keer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aarde se ander spesies, plantegroei, hulpbronne, oseane, watervoorraad en atmosfeer is besig om ten gronde te gaan as gevolg van hemelho\u00eb menslike reproduksie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ironies is China, die land se vuil steenkoolaanlegte ten spyt, die w\u00eareldleier in terme van beleid wat omgewingsdegradasie die beste bekamp deur &#8216;n een-kind-beleid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die beleid w\u00eareldwyd toegepas word, sal die aarde se bevolking afneem van die huidige 6.5 miljard tot 5.5 miljard teen 2050, volgens &#8216;n wetenskaplike studie wat aan Wene se Instituut vir Demografie onderneem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen 2075 sal daar 3.43 miljard mense op die planeet wees. Dit sal &#8216;n daadwerklike verskil aan die bestaan van ander spesies, oseane, atmosferiese kwaliteit en woude asook lewenstandaarde meebring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien niks gedoen word aan geboortegroei nie, sal die aarde &#8216;n onvolhoubare bevolking van nege miljard teen 2050 moet dra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mense is veronderstel om die enigste rasionele diere te wees, maar moet dit egter nog bewys. Mediese en wetenskaplike vooruitgang het laer babasterftes en langer leeftye tot gevolg gehad. Alhoewel dit verwelkom moet word, kan die aarde net soveel mense dra as dit by speoltoilette en voertuie kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oplossing is maklik en eenvoudig en dit is dramaties. En die w\u00eareldleiers het dit nie eens op hulle agenda geplaas in Kopenhagen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In plaas van oplossings sal daar fotosessies, warm lug, armbultery en derglike oor klimaatswetenskap en klimaatsbedrog wees. Groot windplase sal aangekondig word en allerlei subsidies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie een daarvan sal vrugte dra tensy die Chinese oplossing van een kind geld nie. Ongelukkig is daar magtige opponente wat die idee betref. Leiers van die w\u00eareld se fundamentalistiese godsdienste preek voortplanting en is geweldig gekant teen geboortbeperking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meeste leiers in ontwikkelende lande perpetueer &#8216;n kranksinnige Catch-22 situasie waar hulle kinders nie van &#8216;n maatskaplike veiligheidsnet of ekonomiese welvaart kan voorsien nie, wat juis beskerming en vooruitgang snoeker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">China het gewys dat geboortebeperking &#8216;n slim beleid is. Die middelklas groei, inwoners het almal huise, gesondheidsorg, opvoeding en kos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir diegene wat dink dis aaklig dat regerings gesinsgetalle beheer, gaan &#8216;n verrassing aanbreek die dag as daar twee keer soveel woestyn as landbougrond is, die Amazone verdwyn het, olifante weg is en oorlo\u00eb oor water, skaars kommoditeite en ruimtelike behoeftes gevoer word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die punt is dat Kopenhagen nie die punt is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis trouens heeltemal irrelevant. Al wat uiteindelik sal tel is krimpende bevolkings wat hul gemors opruim en gedwing word om te bespaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/17-kardannye-svetilniki-raznovidnosti-i-dostoinstva\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a\u0438 mdm<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die waarheid wat die klimaatskonferensie in Kopenhagen bly ontwyk, is nie dat die weer warmer of koeler raak nie, maar dat die mensdom die w\u00eareld oorbevolk. So lui &#8216;n berig in een van Kanada se grootste dagblaaie, die Financial Post . &#8216;n Planet\u00eare wet, soortgelyk aan China se een-kind-beleid, is die enigte uitweg om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6985\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kopenhagen is irrelevant&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7993],"class_list":["post-6985","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-oorbevolking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6985\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}