{"id":6978,"date":"2009-12-11T05:05:57","date_gmt":"2009-12-11T05:05:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6978"},"modified":"2009-12-11T05:05:57","modified_gmt":"2009-12-11T05:05:57","slug":"afrikaans-by-us-gaan-verdwyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6978","title":{"rendered":"Afrikaans by US gaan verdwyn"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Stellenbosch, hang in die weegskaal. Indien die huidige koers van die instelling nie verander nie, gaan Afrikaans as voertaal aldaar verdwyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Alhoewel daar oomblikke van hoop en optimisme vir Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) was, spyt dit my dat ek vanaand aan u moet rapporteer dat ons nie daarin kon slaag om hierdie vaste plek te verseker nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">S\u00f3 het prof. Pieter Kapp, president van die US-konvokasie, Donderdagaand in \u2018n persverklaring deur die konvokasie  bekendgemaak. Kapp het gereageer op  die Konvokasie-bestuur se uitvoering van die opdrag deur die US-konvokasie wat betref onderrigtaal aan die US.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2002, 2005 en 2007 het die konvokasie hom duidelik uitgespreek dat die US \u2018n Afrikaanse universiteit moet bly wat meertaligheid bevorder, in stede van \u2018n meertalige universiteit wat Afrikaans bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Kapp is dit die \u201cpraktyk wat tel, nie die mooi woorde oor die goeie bedoelinge  wat nagestreef sal word nie\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luidens die verklaring het die konvokasiebestuur deurgaans drie standpunte oor die taal van onderrig ingeneem: Die T-opsie (Afrikaans en Engels gemeng in dieselfde klas) is \u2018n onverstandige onderrigmedium; daar behoort \u2018n 75% gewaarborgde Afrikaanse onderrigaanbod te wees; en strategiese venootskappe is nodig om uitvoering te gee aan die US se visiestelling wat insluit dat Afrikaans as onderrig en wetenskapstaal uitgebou moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy beskryf die onlangse 60%-minimumwaarborg van Afrikaanse voorgraadse onderrig as \u201cmisleidend\u201d: \u201cDit is in die eerste plek net \u2019n \u2018waarborg\u2019 vir vier jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cTweedens, geld hierdie 60% vereiste nie per fakulteit nie.  Dit sou dus moontlik wees vir \u2019n klein fakulteit om \u2019n nul aanbod in Afrikaans aan te bied waarvoor \u2019n groot fakulteit met \u2019n 100% parallelmedium aanbod \u2018vergoed\u2019.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDerdens moet  in aanmerking geneem word dat minder as 20% van nagraadse onderrig en navorsing &#8211;  daar waar die werklike ontwikkeling van \u2019n wetenskapstaal plaasvind &#8211; in Afrikaans geskied. &#8230;Afrikaans aan die US is dus waarskynlik nader aan 40%. Stellenbosch het dus gekies vir \u2019n minimale posisie vir Afrikaans en \u2019n maksimale posisie vir Engels,\u201d aldus Kapp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Prof. Kapp het onder meer gevra waarom  die US die aanbod van so \u2019n gerespekteerde organisasie soos die Suid-Afrikaans Onderwysersunie om \u2019n vennootskapsooreenkoms met die US te sluit&#8230; so \u201convriendelik\u201d van die hand gewys het, asook of  net die Afrikaanstaliges tweetalig moet wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die nie-beantwoording van sy vrae \u201cis simptomaties van ander negatiewe ontwikkelinge vanjaar\u201d wat hom tot onrustigheid stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch het twee vooraanstaande verkose Raadslede bedank omdat hulle nie met die rigting waarin die taalbeleid beweeg, kon saamgaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Georkestreerde poging is aangewend om \u2019n lid van die Taalkomitee wat bekend is vir sy pro-Afrikaanse standpunte onder sensuur te plaas, het Kapp ges\u00ea.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/products\/98-svetil-niki-dlya-spal-ni\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u0438\u043b\u044c\u043d\u0438\u043a \u0432 \u0441\u043f\u0430\u043b\u044c\u043d\u044e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die toekoms van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Stellenbosch, hang in die weegskaal. Indien die huidige koers van die instelling nie verander nie, gaan Afrikaans as voertaal aldaar verdwyn. &#8220;Alhoewel daar oomblikke van hoop en optimisme vir Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) was, spyt dit my dat ek vanaand aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6978\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaans by US gaan verdwyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-6978","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6978","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6978"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6978\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6978"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6978"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6978"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}