{"id":6972,"date":"2009-12-10T13:49:13","date_gmt":"2009-12-10T13:49:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6972"},"modified":"2009-12-10T13:49:13","modified_gmt":"2009-12-10T13:49:13","slug":"sal-die-ware-motsepe-opstaan-asseblief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6972","title":{"rendered":"Sal die ware Motsepe opstaan, asseblief"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/patricemotsepe.jpg\" border=\"0\" width=\"400\" height=\"280\" \/>\u201cDie VF Plus verwerp die belaglike idee soos verkondig deur mnr. Patrice Motsepe dat myne genasionaliseer kan word indien dit goed vir Suid-Afrika sou wees. Ons sal graag van mnr. Motsepe wil weet in watter omstandighede in die geskiedenis die nasionalisering van myne ooit voordelig vir \u2018n land en sy mense was,\u201d het adv. Anton Alberts, VF Plus parlement\u00eare woordvoerder oor Mynwese, ges\u00ea na aanleiding van mnr. Motsepe se uitsprake oor die nasionalisering van myne.<\/p>\n<p>\u201cDit is eenvoudig roekeloos om sulke stellings te maak en sodoende lug te gee vir die rewolusion\u00eare gedagtes van Julius Malema. Dit kom ironies genoeg nadat mnr. Motsepe homself oor en oor verryk het by wyse van die Swart Bemagtigingsproses ten koste van meeste armes in Suid-Afrika. Dit is \u2018n feit dat die Swart Bemagtigingsproses nog nooit effektief was om armoede te bestry nie en het net sekere politiek-korrekte enkelinge bevoordeel.\u201d het adv. Alberts bygevoeg. \u00a0<\/p>\n<p>Mnr. Motsepe se bravade sal aan die hand van drie toetse gemeet moet word: Eerstens sal mnr. Motsepe gewillig moet wees om toe te kyk hoe sy bates sonder vergoeding genasionaliseer word ten gunste van die armes. Die tweede toets sal wees om te kyk of die verspreiding werklik na die armes gaan afwentel, en die derde toets sal wees om te sorg dat die myne effektief en mededingend bly.<\/p>\n<p>\u201cEk is bevrees mnr. Motsepe en sy ideologiese tydgenote sal nie hierdie drie toetse deurstaan nie. Die geskiedenis tel teen hulle. Mens kry eerder die gevoel hulle soek nog \u2018n gaping om die Suid-Afrikaanse ekonomie verder te plunder,\u201d het Alberts ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die VF Plus het vroe\u00ebr in  \u2018n antwoord op \u2018n parlement\u00eare vraag aan die regering weereens die onderneming van die ANC gekry dat hulle nie van plan is om myne te nasionaliseer nie. Desnieteenstaande, sal die VF Plus steeds voortgaan om enige sweem van sosialisme aan te vat en uit te wys as \u2018n vals belofte vir \u2018n beter Suid-Afrika.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">roulette online game real money<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/17.05.2017\/aktsiya_za_chiste_dovkillya_startovala_v_harkove_i_oblasti\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie VF Plus verwerp die belaglike idee soos verkondig deur mnr. Patrice Motsepe dat myne genasionaliseer kan word indien dit goed vir Suid-Afrika sou wees. Ons sal graag van mnr. Motsepe wil weet in watter omstandighede in die geskiedenis die nasionalisering van myne ooit voordelig vir \u2018n land en sy mense was,\u201d het adv. Anton &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6972\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sal die ware Motsepe opstaan, asseblief&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6971,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[7981,7980,2264],"class_list":["post-6972","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-kapitalisme","tag-motsepe","tag-sosialisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6972","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6972"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6972\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6971"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6972"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6972"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6972"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}