{"id":6970,"date":"2009-12-10T13:47:26","date_gmt":"2009-12-10T13:47:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6970"},"modified":"2009-12-10T13:47:26","modified_gmt":"2009-12-10T13:47:26","slug":"binnelandse-sake-is-die-mees-korrupte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6970","title":{"rendered":"Binnelandse sake is die mees korrupte"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie Vryheidsfront Plus verwelkom die skorsing van 31 beamptes in diens van die Departement van Binnelandse Sake weens hul betrokkenheid by die onregmatige registrasie van geboortes. Die ondersoeke wat Binnelandse Sake in die verband onderneem, blyk vrugte af te werp. Met hierdie optrede veroorsaak die Minister van Binnelandse Sake, me. Nkosaza Dlamini-Zuma en haar departement, egter dat die publiek daarvan oortuig word dat Binnelandse Sake die mees korrupte staatsdepartement is,\u201d het dr. Corn\u00e9 Mulder, hoof woordvoerder oor Binnelandse Sake vir die Vryheidsfront Plus ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cBinnelandse Sake werk met die status van persone deurdat hulle verantwoordelik is vir die toekenning en uitreiking van statusgewende-dokumentasie. In die opsig moet geen foute en korrupsie geduld word nie. Dit is daarom nie aanvaarbaar dat beamptes wat geskors is steeds hul salarisse ontvang totdat \u2018n dissiplin\u00eare verhoor afgehandel is nie. Dit is die belastingbetalers wat die las hiervoor dra terwyl hulle deur die beamptes benadeel is,\u201d meen dr. Mulder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die verantwoordelikheid van minister Dlamini-Zuma om die Departement se integriteit te herstel en te behou. Sy moet daarom nie net op ondersoeke konsentreer om korrupsie hok te slaan nie, maar eerder na die kwaliteit beamptes wat aangestel word. Haar departement se eng fokus op transformasie syfers veroorsaak dat effektiwiteit opgeoffer word ter wille van \u2018n koppetel-oefening. Die feit dat byna sestig beamptes binne \u2018n tydperk van ses weke geskors is vir korrupsie, moet vir die Minister wys dat sy en haar departement totaal misluk met transformasie omdat effektiwiteit in die slag bly en \u2018n ernstige verlies aan kundigheid meegebring word,\u201d het dr. Mulder bygevoeg.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0430\u0432\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie Vryheidsfront Plus verwelkom die skorsing van 31 beamptes in diens van die Departement van Binnelandse Sake weens hul betrokkenheid by die onregmatige registrasie van geboortes. Die ondersoeke wat Binnelandse Sake in die verband onderneem, blyk vrugte af te werp. Met hierdie optrede veroorsaak die Minister van Binnelandse Sake, me. Nkosaza Dlamini-Zuma en haar departement, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6970\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Binnelandse sake is die mees korrupte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7979],"class_list":["post-6970","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-binnelandse-sake-is-die-mees-korrupte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6970","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6970"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6970\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6970"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6970"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6970"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}