{"id":6968,"date":"2009-12-10T13:38:54","date_gmt":"2009-12-10T13:38:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6968"},"modified":"2009-12-10T13:38:54","modified_gmt":"2009-12-10T13:38:54","slug":"griekeland-op-rand-van-insolvensie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6968","title":{"rendered":"Griekeland op rand van insolvensie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige beleidsmaker van die Bank van Engeland, Willem Buiter, s\u00ea Griekeland kan die eerste groot land uit die Europese Unie wees wat in gebreke bly om sy skuld te diens sedert die naloop van die Tweede W\u00eareldoorlog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit is vyf minute voor middernag vir Griekeland,\u201d s\u00ea Buiter, wat by Citigroup as hoofekonoom gaan aansluit, in \u2018n onderhoud met Bloomberg Televisie. \u201cOns kan ons eerste EU-15 soewereine verstek sien sedert dit met Duitsland gebeur het in 1948.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EU se kommissaris vir ekonomiese aangeleenthede het gister ges\u00ea dat amptenare gereed is om Griekeland met sy tekort te help, na kommer oor sy openbare finansies \u2018n verjaging in Griekse regeringsobligasies veroorsaak het. Fitch Ranglyste het sy gradering van die land se skuld gesny na BBB+ en twee ander belangrike ranglysmaatskappye dreig om die voorbeeld te volg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cVerstek is nie onafwendbaar nie,\u201d s\u00ea Buiter. \u201cMaar indien daar nie radikale fiskale optrede is nie, langdurige bestedingsbesnoei\u00efng en belastingverhoging van ten minste 7 persent van BBP is nie, is die skrif aan die muur,\u201d vir Griekeland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is \u201cgeheel en al\u201d geen risiko dat Griekeland in verstek sal gaan nie, het die minister van finansies, George Papaconstantinou, in \u2018n onderhoud met Bloomberg Televisie ges\u00ea. Griekse banke is \u201cfundamenteel gesond\u201d en Griekeland sal  nie \u2018n EU-hulppakket soek nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Europese Kommissie \u201cstaan gereed om die Griekse regering by te staan in die uiteensetting van die omvattende konsolidasie- en hervormingsprogram, in die raamwerk van die verdragbepalings vir Euro-gebiedslidstate,\u201d s\u00ea Joaquin Almunia, wat in beheer is van EU ekonomiese en monet\u00eare beleid. Hy het nie ges\u00ea watter vorm hierdie hulp kan aanneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Griekeland kan \u2018n redding deur die Europese Sentrale Bank \u201cslegs teen \u2018n prys\u201d verwag, s\u00ea Buiter. \u201cHulle sal waarskynlik na die IMF gaan, \u2018n geloofwaardige terugvalprogram h\u00ea en dan sal hulp van Brussel en bilaterale hulp van uitgesoekte soewereine hulp van uitgesoekte soewereine regerings in Europa en die VSA beskikbaar wees.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die maatstaf Atheense Effektebeurs Algemene Indeks het met meer as 11 persent in die afgelope drie dae geval. Die strek tussen die Griekse en Duitse 10-jaar maatstafaandele het tot 221 basispunte van 130 basispunte in Oktober gerek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Buiter, tans \u2018n professor in politieke ekonomie by die Londense Skool van Ekonomie, was een van die stigterslede van die Britse sentrale bank se koersstellende paneel toe hy in Junie 1997 aangesluit het.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/oborud\/dlya-finskih-i-russkih-parnyih\/drovyanyie-pechi\/\">\u043f\u0435\u0447\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=rec&#038;id=147165\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige beleidsmaker van die Bank van Engeland, Willem Buiter, s\u00ea Griekeland kan die eerste groot land uit die Europese Unie wees wat in gebreke bly om sy skuld te diens sedert die naloop van die Tweede W\u00eareldoorlog. \u201cDit is vyf minute voor middernag vir Griekeland,\u201d s\u00ea Buiter, wat by Citigroup as hoofekonoom gaan aansluit, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6968\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Griekeland op rand van insolvensie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[7977],"class_list":["post-6968","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-griekeland-op-rand-van-insolvensie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6968","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6968"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6968\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6968"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6968"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6968"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}