{"id":6958,"date":"2009-12-10T08:23:16","date_gmt":"2009-12-10T08:23:16","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6958"},"modified":"2009-12-10T08:23:16","modified_gmt":"2009-12-10T08:23:16","slug":"die-vsa-beveg-kuberrampokkers-oorsee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6958","title":{"rendered":"Die VSA beveg kuberrampokkers oorsee"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die wenk het van \u2018n ander land se wetstoepassers gekom: Agt groot banke in die VSA is in die visier van kuberrampokkers wat hier opereer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">FBI-agente het daardie nag uitgesprei om die takke te waarsku dat krakers beplan om in hulle rekenaarstelsels in te breek. Die banke was in staat om die gepoogde bresse raak te sien en hulle te blokkeer, s\u00ea FBI-amptenare.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Besorgd oor die styging in hierdie soort gesofistikeerde rekenaar aanval uit die buiteland, is die FBI en die VSA se Geheime Diens besig om hulle internasionale kubremisdaadbekamping te verstewig, en stuur tans agente wat in hierdie bedreigings spesialiseer, oorsee om inbesonder hierdie digitale gevare aan te spreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle groeiende ko\u00f6rdinasie met ander lande staar egter wetlike en politieke uitdagings wat deur teenstrydige wette en \u2018n gebrek aan wydaanvaarde internasionale riglyne vir Internettoesig daargestel word, in die gesig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMet die toenemende gekoppeldheid in lande wat tot dusver nie daardie mate van toegang gehad het nie, en die tegnologiese vooruitgang wat in korporatiewe Amerika gemaak is en wat kwesbare finansi\u00eble inligting aanlyn beskikbaar stel, is hierdie die perfekte storm,\u201d s\u00ea Shawn Henry, assistent-direkteur van die FBI se kuberafdeling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot dusver, s\u00ea Henry, het die FBI nuwe kubermisdaadkantore in vier lande, wat Roemeni\u00eb, Estonia en die Nederlande insluit, opgerig,  en hoop om nog twee of drie oor die volgende jaar by te voeg. Henry wou nie die vierde land noem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kubermisdaadspesialiste opereer tesame met 61 wetsattach\u00e9kantore wat die FBI oorsee het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns het soveel versoeke om oorsee te help, ontvang, dat ons inderdaad begin het om FBI-personeel in die nasionale polisie-agentskappe van verskeie lande in te voeg,\u201d s\u00ea Henry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA se Geheime Diens is intussen besig om \u2018n elektroniese misdaadtaakmagkantoor in Rome op te rig, en het \u2018n veldkantoor in Tallinn, Estonia, \u2018n land wat \u2018n groot kuberaanval in 2007 gely het, bygevoeg.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/24-osveshchenie-lestnitsy-v-dome\">arduino \u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u043b\u0435\u0441\u0442\u043d\u0438\u0446\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die wenk het van \u2018n ander land se wetstoepassers gekom: Agt groot banke in die VSA is in die visier van kuberrampokkers wat hier opereer. FBI-agente het daardie nag uitgesprei om die takke te waarsku dat krakers beplan om in hulle rekenaarstelsels in te breek. Die banke was in staat om die gepoogde bresse raak [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7713,7971,2848],"class_list":["post-6958","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-fbi","tag-kubermisdaad","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6958","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6958"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6958\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6958"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6958"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6958"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}