{"id":6957,"date":"2009-12-10T08:21:40","date_gmt":"2009-12-10T08:21:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6957"},"modified":"2009-12-10T08:21:40","modified_gmt":"2009-12-10T08:21:40","slug":"sjina-spoor-vsa-tot-sielsondersoek-oor-klimaat-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6957","title":{"rendered":"Sjina spoor VSA tot sielsondersoek oor klimaat aan"},"content":{"rendered":"<p>Die VSA en Sjina het skerp aanmerkings gister uitgeruil tydens die Kopenhagen-klimaatsamesprekinge, wat die voortdurende agterdog tussen die w\u00eareld se twee grootste koolstofbesoedelaars oor die egtheid van beloftes om uitlaatgasse te beheer, onderstreep het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA se hoofonderhandelaar, Todd Stern, het Sjina aangespoor om \u201cby hulle belofte\u201d om die land se groei in koolstofuitsette te vertraag en om die verklaring deel van \u2018n internasionale klimaatsveranderingsooreenkoms te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sjina het die eis verwerp, en hulle kritiek oor die VSA verskerp omdat di\u00e9 land in gebreke gebly het om hulle 17-jaar-oue onderneming om geldelike hulp aan ontwikkelende lande te verskaf en om koolstof- en ander gasuitlate wat die Aarde verwarm, te verminder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWat hulle moet doen is bietjie diepe sielsondersoek,\u201d het Yu Kwingtai, Sjina se hoofklimaatsonderhandelaar, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opmerkings gedurende afsonderlike nuuskonferensies, was \u2018n aanduiding van die harde werk wat voorl\u00ea in die 10 dae voordat 110 staats- en regeringshoofde die spitsberaad, wat daarop gemik is om \u2018n politieke raamwerk vir \u2018n verdrag te skep om volgende jaar die Kyoto Protokol van 1997 te vervang , afsluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Barack Obama het gehelp om die ys te midde van omgesukkelde onderhandelinge verlede maand te breek, toe hy ges\u00ea het hy sal \u2018n eed by Kopenhagen lewer om Amerika se kweekhuisgasuitlate teen 2020 met omtrent 17 persent vergeleke met vlakke in 2005 te verminder. Dit sal die eerste keer wees wat Amerika homself tot \u2018n verminderingsteiken verbind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sjina het \u2018n dag later gereageer en aangekondig dat hulle vrywilliglik die koolstofintensiteit van hulle nywerhede met tot 45% sal verminder, wat beteken dat hulle uitlaatgasse sal voortgaan om teen \u2018n laer koers as die ekonomie te groei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Stern s\u00ea Sjina se aankondiging het optimisme voor die konferensie aangewakker, maar dat dit nie ver genoeg gaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWat belangrik is, is nie net dat hulle dit in hulle land aankondig nie, maar dat hulle dit deel van \u2018n internasionale ooreenkoms maak,\u201d s\u00ea Stern.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat ook al die Sjinese se optrede om uitlaatgroei te vertraag, moet deursigtig wees, s\u00ea hy. \u201cDit is nie net \u2018n saak van vertroue nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sjinese afgevaardigde het die Amerikaners en ander ryk lande van onopregtheid beskuldig toe hulle die 1992-klimaatskonvensie wat vrywillige koolstofverminderings belowe, onderteken het. Die konvensie is vyf jaar later in Kyoto aangepas en het verminderings verpligtend vir meeste ge\u00efndustrialiseerde lande gemaak. Die Verenigde State het die protokol verwerp omdat dit nie Sjina en Indi\u00eb ingesluit het nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/millstream-wines.ru\/vinnyj-aerator-uslugi\/\">\u0430\u044d\u0440\u0430\u0442\u043e\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VSA en Sjina het skerp aanmerkings gister uitgeruil tydens die Kopenhagen-klimaatsamesprekinge, wat die voortdurende agterdog tussen die w\u00eareld se twee grootste koolstofbesoedelaars oor die egtheid van beloftes om uitlaatgasse te beheer, onderstreep het. Die VSA se hoofonderhandelaar, Todd Stern, het Sjina aangespoor om \u201cby hulle belofte\u201d om die land se groei in koolstofuitsette te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6957\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sjina spoor VSA tot sielsondersoek oor klimaat aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[5311,7970,2848],"class_list":["post-6957","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-china","tag-kopenhagen-sjina","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6957\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}