{"id":6956,"date":"2009-12-10T08:20:13","date_gmt":"2009-12-10T08:20:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6956"},"modified":"2009-12-10T08:20:13","modified_gmt":"2009-12-10T08:20:13","slug":"guinese-soldate-in-arres-na-aanslag-op-junta-leier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6956","title":{"rendered":"Guinese soldate in arres na aanslag op Junta-leier"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Vooraanstaande juntaminister het gister ges\u00ea dat ongeveer 100 soldate in hegtenis geneem is na \u2018n aanslag op die lewe van die leier van die juntas wat Guinee regeer, Kaptein Moussa Dadis Camara, verlede week.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie ondersoek gaan goed. Ons hoop dit is net \u2018n kwessie van dae voordat ons die voorvlugtige vang,\u201d het die juntas se minister en permanente sekretaris, Moussa Keita, aan verslaggewers ges\u00ea, verwysende na die soldaat, Aboubakar Sidiki Diakite, wat Camara geskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOmtrent 96 persent van sy beste bondegenote is agter tralies. Omtrent \u2018n honderd soldate is gearresteer en in die tronk geplaas,\u201d het hy bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diakite, wat ook bekend is as Toumba, het Saterdag aan AFP oor die telefoon ges\u00ea hy is in \u201c\u2019n veilige plek.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk wag om te sien hoe dinge ontwikkel. Ek het \u2018n hele aantal van my manne by my,\u201d het hy ges\u00ea. Hy het aan AFP vertel dat hy steeds in Guinee is en nie sal kommentaar lewer op sy poging om Camara te vermoor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk verkies om nie daaroor te praat nie. Ons wag om duidelik te sien, dan sal ons s\u00ea wat ges\u00ea moet word,\u201d het Diakite ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Camara is op die 3de Desember gewond toe Diakite, sy adjudant, hom in die kop geskiet het in wat die juntas s\u00ea is \u2018n poging om die mag oor te neem. Die juntasleier is inderhaas na \u2018n hospitaal in Marokko geneem waar hy \u2018n operasie ondergaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Keita het gister ges\u00ea dat Camara in \u2018n goeie toestand is. Op navrae hoe lank dit Camara sal neem om te herstel, het hy volgehou daar is geen probleme nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSelfs al neem dit jare, is daar steeds geen probleem nie. Die minister van verdediging, Sekouba Konate, sal as tussentydse leier voortgaan terwyl daar op die terugkeer van  die president gewag word.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online games no deposit bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Vooraanstaande juntaminister het gister ges\u00ea dat ongeveer 100 soldate in hegtenis geneem is na \u2018n aanslag op die lewe van die leier van die juntas wat Guinee regeer, Kaptein Moussa Dadis Camara, verlede week. \u201cDie ondersoek gaan goed. Ons hoop dit is net \u2018n kwessie van dae voordat ons die voorvlugtige vang,\u201d het die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6956\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Guinese soldate in arres na aanslag op Junta-leier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7969],"class_list":["post-6956","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-guinee-junta-aanslag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6956","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6956"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6956\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6956"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6956"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6956"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}