{"id":6941,"date":"2009-12-09T06:02:39","date_gmt":"2009-12-09T06:02:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6941"},"modified":"2009-12-09T06:02:39","modified_gmt":"2009-12-09T06:02:39","slug":"mugabe-weer-vir-vyf-jaar-verkies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6941","title":{"rendered":"Mugabe weer vir vyf jaar verkies"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Robert Mugabe se party het besluit dat hy as leier van di\u00e9 party sal aanbly vir ten minste die volgende vyf jaar, het amptenare Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Politburo van die party, vanjaar 46 jaar oud, het die besluit Maandag, net voor sy vyf-jaarlikse kongres wat later hierdie week sal plaasvind, geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 liggaam het Mugabe (85) as enigste kandidaat vir die president van die party benoem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens kenners is dit hoogs onwaarskynlik dat enige veranderinge aangebring sal word wanneer die kongres se 5 000 afgevaardigdes Donderdag vergader.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe is die afgelope 35 jaar in beheer van Zanu-PF en is sedert Zimbabwe \u00a0in 1980 onafhanklik geword het die staatshoof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Persoonlikheidskultus het binne die party rondom hom vorm aangeneem en sommige amptenare verwys na Mugabe as \u201cdie tweede seun van god\u201d of die \u201callerhoogste leier\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy alleenbeheer oor  Zimbabwe het in Februarie vanjaar tot \u2018n einde gekom toe hy gedwing is om \u2018n koalisieregering met sy groot vyand, Morgan Tsvangirai, te aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het die benoeming vir die party se top vier posisies oorweeg en ondersteun pres. Mugabe as die party se leier en eerste sekretaris,\u201d het Ephraim Masawi, \u2018n woordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adjunk-president Joice Mujuru (54), wie se man, die oudweermagkommandeur Solomon as die magtigste persoon binne die party naas Mugabe gesien word, het bevestig dat haar pos ook behoue sal bly.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige voorsitter van die party, John Nkomo, sal die tweede adjunk-president, Joseph Msika wat in Augustus vanjaar dood is, vervang. Simon Moyo (64), ambassadeur in Suid-Afrika sal intree as voorsitter van die party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kenners meen dat die o\u00ebnskynlike vreedsame verkiesingsproses \u2018n plofbare magstryd versluier wat met Mugabese aftrede of uittrede na vore sal kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/nasosnoe-oborudovanie\/bytovye-nasosy-dlya-doma-i-sada\/avtomaticheskie-stancii\">\u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u043d\u0430\u044f \u0441\u0442\u0430\u043d\u0446\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Robert Mugabe se party het besluit dat hy as leier van di\u00e9 party sal aanbly vir ten minste die volgende vyf jaar, het amptenare Dinsdag ges\u00ea. Die Politburo van die party, vanjaar 46 jaar oud, het die besluit Maandag, net voor sy vyf-jaarlikse kongres wat later hierdie week sal plaasvind, geneem. Di\u00e9 liggaam het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6941\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mugabe weer vir vyf jaar verkies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7961],"class_list":["post-6941","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-mugabe-weer-vir-vyf-jaar-verkies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6941","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6941"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6941\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6941"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6941"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6941"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}