{"id":6906,"date":"2009-12-07T06:34:15","date_gmt":"2009-12-07T06:34:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6906"},"modified":"2009-12-07T06:34:15","modified_gmt":"2009-12-07T06:34:15","slug":"fifa-euforie-moet-regmaak-wat-krom-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6906","title":{"rendered":"Fifa-euforie moet regmaak wat krom is"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Groot triomf met die loting vir aanstaande jaar se Fifa-W\u00eareldbeker in Suid-Afrika&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die ander kant van die munt is finaal afskeid geneem van Chris Louw, is nog \u2018n plaasmoord gepleeg, was daar munisipale onrus en was daar geweld by \u2018n vergadering van die opposisieleier, Helen Zille.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika was nog altyd \u2018n land van kontraste, en is gereeld bemark as \u2018n land waarin woestyne en re\u00ebnwoude met alles tussenin voorkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land het ook \u2018n lang fase van liberale idealisme beleef met verskeie digters &#8211;  of soos hulle dit graag gestel het \u2013 die gewete van die volk, wat in selfopgelegde ballingskap oorsee gaan woon en skryf het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander het hier te lande hul penne in ink, en soms gal, gedoop om gestalte aan \u2018n idealisme te gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe daar in die oorgangstydperk \u2018n oplewing in misdaad en onstabiliteit was, is verklaar dat dit \u2018n tipiese kenmerk van \u2018n oorgang is na van \u2018n onderdrukkende bedeling wegbeweeg is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe die misdaadtoneel nie mettertyd verdamp nie, en die leiers van die nuwe bedeling die soustrein op allerlei maniere begin bestyg, het die idealisme vir ontnugtering plek begin maak, en het die Boetman-generasie die bliksem in geword. Om te paai is die mees fantastiese oggend- en aandpraatjies gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen vestig \u2018n sindroom dat die Fifa-toernooi \u2018n kitskuur gaan bied, en hierdie proses word vanuit verskeie oorde soos koerant-hoofartikels gevoed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om euforie op te blaas is goed en wel, maar slegs \u2018n baie sterk ballon sonder swakplekke kan groot opgeblaas word sonder dat dit in stukke bars. Om pleisters oor skeurtjies in \u2018n ballon te plak help ook nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleme onderliggend aan Suid-Afrika soos die groot inkomstegaping, armoede, aanslag op die onafhanklikheid van die regbank, geweldsmisdaad, rommelstrooi en die gees van viktimonologie onder baie mense \u2013 ook onder die Boetman-generasie \u2013 is te diepliggend om met \u2018n enkele toernooi van die tafel te vee. Dit is nie \u2018n bitterbek kommentator wat die somber prentjie skets nie, dit word geskets deur Suid-Afrika se dalende trajek op die korrupsiepersepsieindeks, die VN se sogenaamde piesangrepubliekindeks en koerslose gedobber op beleggersvertroueindekse en ander saakmakende indekse.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Harde, visioen\u00eare werk l\u00ea voor.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-48\/demisezonnaja-odezhda\/tuniki-plat-ja\">kids moda<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Groot triomf met die loting vir aanstaande jaar se Fifa-W\u00eareldbeker in Suid-Afrika&#8230; Aan die ander kant van die munt is finaal afskeid geneem van Chris Louw, is nog \u2018n plaasmoord gepleeg, was daar munisipale onrus en was daar geweld by \u2018n vergadering van die opposisieleier, Helen Zille. Suid-Afrika was nog altyd \u2018n land van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6906\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Fifa-euforie moet regmaak wat krom is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[7933],"class_list":["post-6906","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-fifa-euforie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6906","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6906"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6906\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6906"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6906"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6906"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}