{"id":6905,"date":"2009-12-07T06:27:20","date_gmt":"2009-12-07T06:27:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6905"},"modified":"2009-12-07T06:27:20","modified_gmt":"2009-12-07T06:27:20","slug":"herrie-se-kerrie-beste-van-2009","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6905","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Beste van 2009"},"content":{"rendered":"<p><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/12\/herriekerrie.jpg\" border=\"0\" \/>Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer Herrie die name bekend maak van mense wat vir besondere eerbewyse vir hul bydraes in 2009 genomineer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos gebruiklik begin Herrie by die Poskar (Politieke Oskar) \u2013nominasies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Heel bo-an die lys is Julius Malema wat deur pres. Jacob Zuma genomineer is vir sy politieke insigte, volwasse leierskap en verantwoordelikheidsin, sodat Zuma hom ook sommer as kroonprins gesalf het. Malema is deur prof. Jonathan Jansen gesekondeer weens sy besondere intelligensie, en \u2018n ere-professoraat in drama- en toneelkunde aangebied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgende op die lys is pres. Jacob Zuma, genomineer deur Julius Malema vir sy briljante interpretasie van grondwetlike sake en aanstellings in die juridiese veld. Di\u00e9 nominasie is gesekondeer deur regter John Hlope.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vrystaatse Premier, Ace Magashule, kom ook aan die beurt weens die uitsonderlike vermo\u00eb om munisipale diensleweringsprobleme in sy provinsie so vinnig op te los, onlusmakers is nog besig om klippe te gooi dan is daar nie meer munisipale diensleweringsprobleme nie, aldus Magashule. Hy is genomineer deur mnr. Neels van Rooyen, voorsitter van die Vrystaatse Skoor, en gesekondeer deur mnr. Thabo Manyoni, LUR vir Polisie en Paaie, wie se kop nog onlangs luidens berigte op die spel was. Hy het egter daarin geslaag om die slaggatprobleme sonder \u2018n enkele tenderprobleem opgelos te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die genomineerdes vir die Umbungeisj-medlaje (medalje van die olifant met die baie seer tand) is eerstens mnr. Leonard Chuene, genomineer deur mnr. Buthana Komphela en gesekondeer deur mnr. Hendrik Moganyetsi. Chuene word genomineer weens die buitengewone manier waarop hy Suid-Afrika in die buiteland bekend gestel het en gesorg het dat die o\u00eb van die w\u00eareld op die vooraand van die 2010-w\u00eareldsokkerbeker op die land vasgevang sal bly. Onder die lang lys vernaamste mededingers tel verskeie burgemeesters en oud-burgemeesters, soos dr. Gwen, Pappie en sy Granny, en dr. Tjeers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gesogte Eersteklas-soustreinkaartjie gaan aan die uitgetrede Openbare Beskermer, Lawrence Mushwana, wat na hy \u2018n R7 miljoen goue handdruk gekry het, weer as voorsitter van die Menseregtekommissie aangestel is. Wat sy prestasie des te merkwaardiger maak is die hofsake wat hy as Openbare Beskermer verloor het, soos die Staatsteatersaak en toe die grote, die Petro SA-saak. Hy word egter sterk geopponeer deur kandidate uit verskeie owerheidsfere, en \u2018n Ligte opskudding, as Eskom weer krag vir ligte het, is nie uitgesluit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Laat-inskrywing vir die \u201cVriende van die kommersi\u00eble Landbou\u201d-medalje is adjunk-president Kgalema Motlanthe, vir sy ruim denke oor wie vir plaasmoorde verantwoordelik is. Hy is deur Lawwe Lulu genomineer, en deur pres. Robert Mugabe gesekondeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Orde van die Flitsende Blou Ligte gaan onbestrede aan mnr. Julius Malema. Dit word betwyfel of \u2018n burgerlike ooit sy prestasie op die bangheidskaal sal oortref, wat tot R300 000 per maand se staatsbeskerming aanleiding gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Snorre-trofee vir vrot keurderwerk gaan aan die Springbokafrigter, Peter de Villiers. Tydens sy toekenning sal WP Nel en Coenie Oosthuizen \u2018n duet aanhef getiteld, Skoenmaker, hou jou by jou afrigtingslees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Groen Medalje vir nie-rassigheid word gedeel deur die trippel-M-koor, Malema, Manyi en Maroga. Dit is nie bekend of dit waar is dat hulle op \u2018n donker groen medalje aangedring het nie.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/lestnitsyi-i-podokonniki\/\">\u0433\u0434\u0435 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0435\u0441\u0442\u043d\u0438\u0446\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer Herrie die name bekend maak van mense wat vir besondere eerbewyse vir hul bydraes in 2009 genomineer is. Soos gebruiklik begin Herrie by die Poskar (Politieke Oskar) \u2013nominasies. Heel bo-an die lys is Julius Malema wat deur pres. Jacob Zuma genomineer is vir sy politieke insigte, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6839,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[134],"tags":[],"class_list":["post-6905","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c126-algemeen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6905","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6905"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6905\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6839"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6905"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6905"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6905"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}