{"id":6899,"date":"2009-12-06T14:41:14","date_gmt":"2009-12-06T14:41:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6899"},"modified":"2009-12-06T14:41:14","modified_gmt":"2009-12-06T14:41:14","slug":"gee-ierland-n-kans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6899","title":{"rendered":"Gee Ierland &#8216;n kans"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se \u201cnasionale\u201d sokkerspan, die Banana-Bananas, het glo \u2018n moeilike groep teenstanders in die loting vir die 2010 Sokkerw\u00eareldbeker ontvang. As mens na die Bananas verwys, beteken \u2018n moeilike teenstander uiteraard enige span wat nie uit die onder-10 leerlinge van \u2018n skool vir blindes bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is geen sokkerkenner nie, maar vir my lyk die probleem met die Bananas na iets wat uit twee komponente bestaan: hulle kan nie doele aanteken nie, en kan ook nie keer dat hulle teenstanders doele aanteken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanhalingstekens om die woord \u201cnasionale\u201d is eweneens nie om dowe neute daar nie. Siende dat daar geen Suid-Afrikaanse nasie is nie, is dit nie duidelik presies wie Bafana-Bafana eintlik verteenwoordig nie. Is di\u00e9 span verloorders moontlik een of ander satiriese metafoor vir die totale onbevoegdheid van die ANC regime in enige iets wat hy aanpak?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Nasionale span is hy beslis nie. Met Afrikaners soos ek het die Bananas en inderdaad die ANC op dees aarde niks uit te waai nie, en ek vermoed laasgenoemde geld ook vir Xhosas of bruinmense. Nasionalisme is immers nie iets waarmee die gemiddelde Afrikaan of selfs Benni McCarthy hom gemaklik voel nie. McCarthy speel veel eerder vir sy Europese klub as om homself in die verleentheid te kry deur vir die patetiese Bananas uit te draf, net om 100% gewaarborg te wees om \u2018n loesing te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sou moontlik beter gewees het as daar verskillende stamsokkerspanne gewees het \u2013 \u2018n span vir Zoeloes, Xhosas, Tswanas en \u2013 hier is \u2018n radikale gedagte \u2013 selfs een vir Afrikaners! Laasgenoemde sou natuurlik nooit toegelaat word nie, want die Afrikanerspan sou bes moontlik jaar na jaar die liga gewen het, ongetwyfeld van rassisme beskuldig word, en dan getransformeer word na \u2018n span met 80% swart spelers wat sou sorg dat hy laaste in die liga eindig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gevolglik sit FIFA en SAFA met die embarraserende situasie, uniek in die geskiedenis van die Sokkerw\u00eareldbeker, dat die gasheerland se toeskouers hulle vrek skaam vir die plaaslike span. Op lagwekkende wyse weier baie van die plaaslike toeskouers om kaartjies te koop na die Bananas se eie wedstryde, en kies plaaslike toeskouers eerder om Brasili\u00eb en ander spanne te ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het dus \u2018n voorstel vir die organiseerders van 2010 se SWB. Die Bananas gaan hulself slegs verneder en die standaard van die toernooi na benede rem. Die Bananas staan tot sokker soos wat Schabir Shaik tot eerlikheid staan. Hulle moenie daar wees nie. Hulle hoort nie eens in die sesde liga van \u2018n Europese toernooi vir paraple\u00eb nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is wel \u2018n ander span, Ierland, wat deur \u2018n blatante gekierang deur Thierry Henry van Frankryk, wat hom eerder sou tuisvoel op die rugbyveld, van \u2018n plek in die toernooi ontneem is. Om Ierland en die Bananas te vergelyk, sou wees om Michelangelo se handvaardighede met beeldhouwerk met Julius Malema se houtwerktalent te vergelyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek doen dus \u2018n beroep op die Bananas om die eerbare ding te doen. Wees eerlik oor julle terkortkominge, synde \u2018n algehele gebrek aan enige vermo\u00eb om sokker te speel, en onttrek uit die toernooi ten gunste van Ierland. Ierland sou minstens die kans h\u00ea om een doel aan te teken, wat een meer is as die Bananas.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/tennis-first.ru\/school\/articles\/itogovyy-turnir-atr\/\">\u0442\u0435\u043d\u043d\u0438\u0441 \u0442\u0443\u0440\u043d\u0438\u0440 \u0430\u0442\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se \u201cnasionale\u201d sokkerspan, die Banana-Bananas, het glo \u2018n moeilike groep teenstanders in die loting vir die 2010 Sokkerw\u00eareldbeker ontvang. As mens na die Bananas verwys, beteken \u2018n moeilike teenstander uiteraard enige span wat nie uit die onder-10 leerlinge van \u2018n skool vir blindes bestaan nie. Ek is geen sokkerkenner nie, maar vir my lyk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6899\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gee Ierland &#8216;n kans&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[7926],"class_list":["post-6899","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-sokker-ierland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6899","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6899"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6899\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6899"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6899"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6899"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}